AFGRI
BEAN
29 Mrt
-
9765,2
51,20
CORN
29 Mrt
-
4152
-5,00
SOYA
29 Mrt
-
8242
-1,00
SUNS
29 Mrt
-
8800
93,00
WEAT
29 Mrt
-
6671
-19,00
WMAZ
29 Mrt
-
3854
-29,00
YMAZ
29 Mrt
-
4040
-13,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
17 Mrt
-
171,8
1,17
Ave Wool - RWS
17 Mrt
-
185,09
1,47
Beeste A2/3
17 Mrt
-
54,2
-0,07
Beeste AB2/3
17 Mrt
-
52,95
-0,19
Beeste B2/3
17 Mrt
-
49,6
-1,22
Beeste C2/3
17 Mrt
-
48,53
0,72
Bevrore Hoender
17 Mrt
-
32,97
-0,23
Bokkies (onder 30 kg)
17 Mrt
-
48,13
-1,27
Bokooie
17 Mrt
-
36,44
-2,17
Groot (meer as 40 kg)
17 Mrt
-
36,2
-0,10
Hoender (IQF)
17 Mrt
-
32,21
-0,01
Medium (30-40kg)
17 Mrt
-
44,61
-2,43
Pork Average
17 Mrt
-
32,03
1,11
Poultry Average
17 Mrt
-
32,99
-0,12
Skaap A2/3
17 Mrt
-
82,81
3,66
Skaap AB2/3
17 Mrt
-
81,07
13,42
Skaap B2/3
17 Mrt
-
69,48
9,39
Skaap C2/3
17 Mrt
-
61,58
3,03
Speenkalf
17 Mrt
-
34,11
0,00
Spekvarke
17 Mrt
-
34,05
1,60
Stoorlammers
17 Mrt
-
38,98
-0,96
Varkwors
17 Mrt
-
25,37
1,06
Vars Hoender
17 Mrt
-
33,79
-0,13
Vleisvarke
17 Mrt
-
31,76
0,95
Deel

Presisievoeding die toekoms van skaapboerdery

Boere wat nou en oor vyf jaar nog met skape boer “soos hul oupa daarmee geboer het”, kan maar ophou boer.

Só sê dr. Jasper Coetzee, ’n onafhanklike skaapvoedingspesialis. Hy het op die jaarlikse boeredag van Tomi’s Abattior naby Gouda gepraat. Meer as 400 boere en belangstellendes het dit bygewoon. Coetzee het gesê presisieboerdery is die toekoms van skaapboerdery. Die enigste maniere om wins met skaapboerdery te verhoog, is om produksiekoste so laag moontlik te hou, skaapproduksie (kilogram vleis per hektaar geproduseer) te verhoog, die kudde se teelpotensiaal te verhoog en om in pas te bly met die jongste tegnologie en dit toe te pas. “Tegnologie ontwikkel baie vinnig. Binne vyf jaar gaan elke skaap ’n oorplaatjie kan kry wat presies bepaal watter soort voiding en hoeveel dit moet ontvang.

Verhoogde lampersentasie
“Presisievoeding beteken om die regte kos op die regte tyd en vir die regte tydsduur aan 'n skaap te gee om sy volle teelpotensiaal te ontsluit,” het Coetzee gesê. “Prikkelvoeding is uiters belangrik vir ooie om hul lampersentasie te laat klim. Prikkelvoeding moet ook aan lammers gegee word. Proewe het bewys dat lammers tot 50 dae vroeër gespeen kan word as prikkelvoeding gegee word.

“Vir elke rand wat jy aan prikkelvoeding bestee, kry jy tot R3 se waarde terug in jou sak,” het hy gesê. “As jy nie lammers op weiding met kruipvoeding afrond nie, bluf jy jouself. As geen afrondingsvoeding op weiding aan lammers gegee word nie, moet lammers tot 81 dae langer daarop loop om dieselfde kondisie te behaal.”

Coetzee het gesê boere moet hoogs vrugbare ooie selekteer. “Niemand het hulle nog bankrot gevoer in ’n seleksieprogram nie, maar talle boere is al bankrot omdat hulle nie genoeg gevoer het nie.” Met presisieskaapboerdery word elke ooi volgens haar gewig en behoefte gevoer. “As jy nie betyds aanpas nie, sal jou buurman jou plaas koop mits hy self betyds aangepas het,” het Coetzee gesê.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.10
+0.3%
Rand - Pond
22.30
+0.5%
Rand - Euro
19.63
+0.3%
Rand - Aus dollar
12.10
+0.6%
Rand - Jen
0.14
+1.8%
Platinum
967.40
+0.8%
Palladium
1,436.35
+1.4%
Goud
1,963.81
-0.5%
Silwer
23.33
+0.0%
Brent-ruolie
78.65
+0.7%
Top-40
70,865
+0.6%
Alle aandele
76,480
+0.6%
Hulpbronne 10
66,658
+0.3%
Industriële 25
103,311
+1.0%
Finansiële 15
15,614
-0.1%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Opsoek na liefde
Ek is eerlike opreg en weet hoe om ' n dame spesiaaal te laat voel. Ek hou ook van buite lewe en avontuurlustig
Kom ons skryf ons eie roman
Wel ek hou van baie lag, dus vriendelik. Ek is energiek en wil nog die lewe geniet. Hou van stap en soms oefen as tyd dit toelaat. Hou van die buitelewe en natuur. Geniet dit...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot