AFGRI
BEAN
29 Mrt
-
9782
68,00
CORN
29 Mrt
-
4137
-20,00
SOYA
29 Mrt
-
8240
-3,00
SUNS
29 Mrt
-
8700
-7,00
WEAT
29 Mrt
-
6690,2
0,20
WMAZ
29 Mrt
-
3843,2
-39,80
YMAZ
29 Mrt
-
4058
-26,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
17 Mrt
-
171,8
1,17
Ave Wool - RWS
17 Mrt
-
185,09
1,47
Beeste A2/3
17 Mrt
-
54,2
-0,07
Beeste AB2/3
17 Mrt
-
52,95
-0,19
Beeste B2/3
17 Mrt
-
49,6
-1,22
Beeste C2/3
17 Mrt
-
48,53
0,72
Bevrore Hoender
17 Mrt
-
32,97
-0,23
Bokkies (onder 30 kg)
17 Mrt
-
48,13
-1,27
Bokooie
17 Mrt
-
36,44
-2,17
Groot (meer as 40 kg)
17 Mrt
-
36,2
-0,10
Hoender (IQF)
17 Mrt
-
32,21
-0,01
Medium (30-40kg)
17 Mrt
-
44,61
-2,43
Pork Average
17 Mrt
-
32,03
1,11
Poultry Average
17 Mrt
-
32,99
-0,12
Skaap A2/3
17 Mrt
-
82,81
3,66
Skaap AB2/3
17 Mrt
-
81,07
13,42
Skaap B2/3
17 Mrt
-
69,48
9,39
Skaap C2/3
17 Mrt
-
61,58
3,03
Speenkalf
17 Mrt
-
34,11
0,00
Spekvarke
17 Mrt
-
34,05
1,60
Stoorlammers
17 Mrt
-
38,98
-0,96
Varkwors
17 Mrt
-
25,37
1,06
Vars Hoender
17 Mrt
-
33,79
-0,13
Vleisvarke
17 Mrt
-
31,76
0,95
Deel

Regering moet ingryp by ‘ongegronde’ wolverbod

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Foto: Fredalette Uys
Foto: Fredalette Uys
Die impak van China se voortslepende wolverbod weens die uitbreking van bek-en-klouseer sal op 17 Augustus, wanneer die eerste wolveiling van die seisoen plaasvind, duidelik word.

Agri SA en die Nasionale Wolkwekersvereniging (NWKV) is uiters bekommerd oor die verbod se impak op die plaaslike wolbedryf aangesien 70% tot 80% van Suid-Afrika se skeersel, wat ’n jaarlikse waarde van R5 miljard het, gewoonlik na China uitgevoer word.

Sedert die verbod in April vanjaar ingestel is, het ’n beraamde R734 miljoen se woluitvoer na China verlore gegaan. Dit bring die lewensbestaan van die bedryf se 35 000 werkers, asook 4 500 seisoenale skeerders en wolhanteerders in gedrang.

Luidens ’n gesamentlike verklaring meen Agri SA en NWKV die verbod is ongegrond aangesien protokolle bestaan vir die opberging van wol vir ’n spesifieke tyd teen die vereiste minimum temperature soos bepaal deur die internasionale organisasie vir dieregesondheid (OIE).

“Daar is gedurende die uitbreking in 2019 oor dié maatreëls onderhandel om die onderbreking van handel in situasies soos die een wat tans ervaar word, te beperk. Alle Suid-Afrikaanse uitvoerpakhuise is by die Chinese owerhede geregistreer om behoorlike monitering en akkurate sertifisering te verseker. Verder, hoewel skape vatbaar vir bek-en-klouseer is, is geen uitbrekings in wolproduserende gebiede aangemeld nie en is geen kleinvee sover met bek-en-klouseer besmet nie.”

Ingryping deur ministers

Aangesien die eerste wolveiling van die seisoen om die draai is, versoek die organisasies dat me. Thoko Didiza, minister van landbou, grondhervorming en landelike ontwikkeling, en mnr. Ebrahim Patel, minister van handel, nywerheid en mededinging, ingryp om die bedryf se toegang tot die Chinese mark te verseker.

“Ons is veral bekommerd oor die opkomende en kommunale wolprodusente, aangesien die meeste van hul skeersels vir China bestem is. Meer as 40 000 kleinskaalse produsente bemark jaarliks naastenby 6 miljoen kg ter waarde van ’n beraamde R300 miljoen. Hierdie produsente en hul omliggende gemeenskappe sal weer in armoede verval as die Chinese mark vir Suid-Afrikaanse wol gesluit bly.”

Verskeie kommersiële wolprodusente herstel nog ná die lang droogte. As woluitvoer na China nie kan hervat nie, sal hulle moontlik nie oorleef nie. “Agri SA en NWKV kan net vertrou dat die Suid-Afrikaanse owerhede elke moontlike poging sal maak om hierdie kwessie uit die weg te ruim. Suid-Afrikaanse wol is veilig vir uitvoer en ons moet hierdie kwessie vinnig oplos ter wille van die lewensbestane wat in die spervuur is.”

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.18
-0.1%
Rand - Pond
22.42
-0.0%
Rand - Euro
19.68
+0.1%
Rand - Aus dollar
12.14
+0.3%
Rand - Jen
0.14
+0.7%
Platinum
958.62
-0.9%
Palladium
1,412.19
-0.3%
Goud
1,962.36
-0.6%
Silwer
23.10
-1.0%
Brent-ruolie
78.65
+0.7%
Top-40
70,543
+0.1%
Alle aandele
76,126
+0.1%
Hulpbronne 10
66,374
-0.1%
Industriële 25
102,826
+0.5%
Finansiële 15
15,558
-0.5%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Spontaan en lief vir kamp en road trips
Ek is wie ek is. Ek is n maklike persoon om mee oor die weg te kom. Hou baie van kos maak en braai. Ja en ons sal baie dinge saam doen en veral lag.
Everyday is a good day
Mmmm hou van braai kamp dans en some net rustig te wees, ek is baie lief vir diere. Vra as jy iets wil weet.
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot