AFGRI
BEAN
24 Mrt
-
9660
0,00
CORN
24 Mrt
-
4531
0,00
SOYA
24 Mrt
-
8206
0,00
SUNS
24 Mrt
-
9348
0,00
WEAT
24 Mrt
-
6461
0,00
WMAZ
24 Mrt
-
3893
0,00
YMAZ
24 Mrt
-
3996
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
10 Mrt
-
171,8
0,00
Ave Wool - RWS
10 Mrt
-
185,09
0,00
Beeste A2/3
10 Mrt
-
54,09
-0,11
Beeste AB2/3
10 Mrt
-
52,37
-0,58
Beeste B2/3
10 Mrt
-
49,71
0,11
Beeste C2/3
10 Mrt
-
48,2
-0,33
Bevrore Hoender
10 Mrt
-
33,07
0,10
Bokkies (onder 30 kg)
10 Mrt
-
47,59
-0,54
Bokooie
10 Mrt
-
35,3
-1,14
Groot (meer as 40 kg)
10 Mrt
-
37,88
1,68
Hoender (IQF)
10 Mrt
-
32,24
0,03
Medium (30-40kg)
10 Mrt
-
42,34
-2,27
Pork Average
10 Mrt
-
33,17
1,14
Poultry Average
10 Mrt
-
33,05
0,06
Skaap A2/3
10 Mrt
-
85,28
2,47
Skaap AB2/3
10 Mrt
-
82,03
0,96
Skaap B2/3
10 Mrt
-
66,9
-2,58
Skaap C2/3
10 Mrt
-
63,53
1,95
Speenkalf
10 Mrt
-
33,23
-0,88
Spekvarke
10 Mrt
-
34,32
0,27
Stoorlammers
10 Mrt
-
38,83
-0,15
Varkwors
10 Mrt
-
26,35
0,98
Vars Hoender
10 Mrt
-
33,85
0,06
Vleisvarke
10 Mrt
-
33,05
1,29
Deel

Renosters kan teen 2026 uitsterf

Renosters in wildreservate kan teen 2026 uitsterf mits stroping voortgaan soos wat tans die geval is.

Die land het sedert die begin van die jaar 203 renosters aan die hande van stropers verloor. Sou dié slagting voortgaan soos wat tans die geval is, verwag die Private Rhino Owners Associaton (PROA) dat die dodetal vir die jaar meer as 800 sal wees.

Die 16de kongres van die konvensie vir die handel in bedreigde spesies (CITES) het onlangs plaasgevind, en mnr. Pelham Jones, voorsitter van die PROA, sê skokkende statistiek het daar bekend geword. Onder meer is gesê dat renosters in wildreservate teen 2026 kan uitsterf, mits die situasie voortgaan.

Sanksies teen lande wat nie optree
Jones sê tydens die kongres is die gebrekkige optrede van lande, soos Mosambiek en Viëtnam, wat by die misdaad betrokke is, gekritiseer. Afgevaardigdes was baie bekommerd dat dié lande nie genoeg doen om stropers en sindikate wat in die lande aktief is, te vervolg nie.

Die meeste stropers wat in Suid-Afrika aangekeer word, is volgens Jones van Mosambiek afkomstig. “Ons behoort te kyk na sanksies teen lande wat hulle plig versuim. Die optrede deur die staat sou soveel meer fel gewees het as enige ander nasionale skat gesteel sou word soos wat renosters se horings gesteel en die diere afgemaai word.”

Volgens Jones het die afgevaardigdes baie positief reageer op die voorstel dat handel in renosterhoring gewettig moet word. Hy sê deeglike bewusmaking en beplanning sal moet geskied om die voorstel goedgekeur te kry by die 17de CITES kongres wat in 2016 in Kaapstad sal plaasvind.

Renoster uitgesit
Intussen sê die Departement van Omgewingsake ’n renosterkoei moes die naweek in die Kruger Nasionale Park (KNP) van kant gemaak word ná sy deur twee stropers aangeval is.

Twee skote is gehoor, en die renoster en ’n verdagte is gevind. Die renoster het erg gebloei waar haar horings afgekap is, asook uit haar mond met haar tong, neus en oë wat verwyder is. Sy is op die toneel uitgesit. ’n Tweede verdagte word in verband met die voorval gesoek.

Die KNP het sedert die begin van die jaar 146 renosters verloor. ’n Totaal van 18, 17, 13 en 10 renosters is in onderskeidelik Noordwes, KwaZulu-Natal, Limpopo en Mpumalanga doodgemaak. Altesaam 60 vermeende stropers is in dieselfde tyd in hegtenis geneem.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.17
-0.5%
Rand - Pond
22.22
+0.0%
Rand - Euro
19.59
-0.2%
Rand - Aus dollar
12.09
-0.1%
Rand - Jen
0.14
+0.0%
Platinum
976.84
-0.8%
Palladium
1,415.66
0.0%
Goud
1,978.67
0.0%
Silwer
23.23
0.0%
Brent-ruolie
74.99
-1.2%
Top-40
69,181
-1.3%
Alle aandele
74,695
-1.2%
Hulpbronne 10
64,294
-1.4%
Industriële 25
101,619
-1.0%
Finansiële 15
15,178
-1.6%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Maatjie vir n praat Jim
Eks eerlik opreg en het baie liefde wat ek kan bied hou van Kamp buielewe en sommer net rustig te verkeer
Soek geselskap
Ek hou van gesels Ek is eerlik en opreg. Ek hou van die natuur. Ek hou van diere. Ek hou daarvan om na myself om te sien.
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot