AFGRI
BEAN
31 Mrt
-
9826
0,00
CORN
31 Mrt
-
4660
0,00
SOYA
31 Mrt
-
8175
0,00
SUNS
31 Mrt
-
8760
0,00
WEAT
31 Mrt
-
6631
0,00
WMAZ
31 Mrt
-
3977
0,00
YMAZ
31 Mrt
-
4029
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
17 Mrt
-
171,8
1,17
Ave Wool - RWS
17 Mrt
-
185,09
1,47
Beeste A2/3
17 Mrt
-
54,2
-0,07
Beeste AB2/3
17 Mrt
-
52,95
-0,19
Beeste B2/3
17 Mrt
-
49,6
-1,22
Beeste C2/3
17 Mrt
-
48,53
0,72
Bevrore Hoender
17 Mrt
-
32,97
-0,23
Bokkies (onder 30 kg)
17 Mrt
-
48,13
-1,27
Bokooie
17 Mrt
-
36,44
-2,17
Groot (meer as 40 kg)
17 Mrt
-
36,2
-0,10
Hoender (IQF)
17 Mrt
-
32,21
-0,01
Medium (30-40kg)
17 Mrt
-
44,61
-2,43
Pork Average
17 Mrt
-
32,03
1,11
Poultry Average
17 Mrt
-
32,99
-0,12
Skaap A2/3
17 Mrt
-
82,81
3,66
Skaap AB2/3
17 Mrt
-
81,07
13,42
Skaap B2/3
17 Mrt
-
69,48
9,39
Skaap C2/3
17 Mrt
-
61,58
3,03
Speenkalf
17 Mrt
-
34,11
0,00
Spekvarke
17 Mrt
-
34,05
1,60
Stoorlammers
17 Mrt
-
38,98
-0,96
Varkwors
17 Mrt
-
25,37
1,06
Vars Hoender
17 Mrt
-
33,79
-0,13
Vleisvarke
17 Mrt
-
31,76
0,95
Deel

Rompslomp met meng van veevoer?

Boere wat hul eie voer meng, kan hulle in oneindige rompslomp vasloop met ’n nuwe wet wat tans oorweeg word.

Boere wat veevoer meng vir hul eie diere, sal hul vermengingsgeriewe moet registreer as die voorgestelde Wetsontwerp op Misstowwe en Veevoer in sy huidige vorm aanvaar word.

Die Parlement het onlangs openbare verhore oor die wetsontwerp gehou.  

Mnr. De Wet Boshoff, uitvoerende direkteur van die Vereniging van Veevoervervaardigers (Afma), sê Afma steun die beginsel van die lisensiëring van alle plekke waar kunsmis, voer, kos vir troeteldiere en voorafgemengde mengsels vervaardig, verpak, geëtiketteer of gemerk word as voer vir diere, wat bestem is om deur die mens gebruik te word.  

Sal instansies beskerm
Dit sal opspoorbaarheid in die voedselketting en die regulering van veilige kunsmis en voedselproduksie verseker en die verbruiker beskerm.

Maar Afma stem nie saam met die klassifisering van iemand wat tuis voer meng nie. Hy meen die “tuismengers” kan nie as sodanig geklassifiseer word en kos in die waardeketting verkoop nie. Boshoff het voorgestel dat iemand wat voer by die huis meng, eerder omskryf word as enigeen wat voer vir diere in sy eie sorg meng en ook vir eie gebruik.

Dit moet insluit enigeen wat kunsmis self vir eie gebruik meng, maar wat nie in die menslike voedselketting beland nie. Dit sluit nie in iemand wat kunsmis of voer meng om te verkoop nie.

Sal aanleg moet registreer
Die Rooivleisbedryfsforum stem nie saam dat alle menggeriewe geregistreer moet word nie, want dit sal beteken dat die boer wat self voer meng, sy aanleg moet registreer.

Die forum sê sy ondervinding is dat dit ’n tydrowende en potensieel baie duur, indien nie onmoontlike, proses sal wees.

Boere en produsente wat hul eie voer meng, sal lang tye moet wag voor hulle geregistreer is en wettig kos op hul eie persele mag meng om hul vee mee te voer.

Die wetsontwerp sal waarskynlik ook in die onderskeie provinsies in die land bespreek word.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.79
+0.0%
Rand - Pond
21.97
-0.1%
Rand - Euro
19.34
-0.2%
Rand - Aus dollar
11.90
-0.0%
Rand - Jen
0.13
+0.0%
Platinum
991.31
0.0%
Palladium
1,460.24
0.0%
Goud
1,969.50
0.0%
Silwer
24.11
0.0%
Brent-ruolie
79.89
+1.6%
Top-40
70,498
-0.8%
Alle aandele
76,100
-0.8%
Hulpbronne 10
66,234
-1.9%
Industriële 25
102,950
-0.3%
Finansiële 15
15,496
-0.9%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Spontaan en lief vir kamp en road trips
Ek is wie ek is. Ek is n maklike persoon om mee oor die weg te kom. Hou baie van kos maak en braai. Ja en ons sal baie dinge saam doen en veral lag.
Go-getter
Ekstrovert Eerlik Opreg Lojaal Die Lewe is te kort Kommunikasie Oordink Alles Baie straight forward Vat nie nonsens nie Hou van Wyn en whiskey Hardwerkend
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot