AFGRI
BEAN
30 Sep
-
9356
0,00
CORN
30 Sep
-
4788
0,00
SOYA
30 Sep
-
9237
0,00
SUNS
30 Sep
-
10015
0,00
WEAT
30 Sep
-
7120
0,00
WMAZ
30 Sep
-
4818
0,00
YMAZ
30 Sep
-
4760
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
0,00
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
0,00
Beeste A2/3
16 Sep
-
60,68
-0,67
Beeste AB2/3
16 Sep
-
56,6
-0,92
Beeste B2/3
16 Sep
-
52,85
-1,51
Beeste C2/3
16 Sep
-
50,84
1,51
Bevrore Hoender
16 Sep
-
31,02
-0,01
Bokkies (onder 30 kg)
16 Sep
-
75,48
18,07
Bokooie
16 Sep
-
45,78
3,28
Groot (meer as 40 kg)
16 Sep
-
44,01
5,77
Hoender (IQF)
16 Sep
-
30,23
0,48
Medium (30-40kg)
16 Sep
-
53,08
10,03
Pork Average
16 Sep
-
27,22
-0,34
Poultry Average
16 Sep
-
31,03
-0,15
Skaap A2/3
16 Sep
-
95,57
2,81
Skaap AB2/3
16 Sep
-
86
2,91
Skaap B2/3
16 Sep
-
79,77
0,66
Skaap C2/3
16 Sep
-
75,06
0,47
Speenkalf
16 Sep
-
37,59
-0,66
Spekvarke
16 Sep
-
27,98
-0,75
Stoorlammers
16 Sep
-
43,3
0,38
Varkwors
16 Sep
-
22,4
-0,17
Vars Hoender
16 Sep
-
31,83
-0,92
Vleisvarke
16 Sep
-
27,17
-0,28
Skenk 'n artikel

SA boere werk saam om dubbelbespiering te pak

akkreditasie
Deel jou intekenaarartikels.
Jy het 3 artikels om hierdie maand te deel. Stuur hierdie storie aan 'n vriend!
Hierdie webtuiste word beskerm deur reCAPTCHA en Google se Privaatheidsbeleid en Gebruikersvoorwaardes geld.
Laai tans...
Besig om te laai. Wag asseblief...
Tien Bonsmara-stoettelers van reg oor Suid-Afrika is genooi om 62 bulle van 12 maande oud ná ’n fase C-groeitoets visueel te evalueer en in drie kategorieë te verdeel, naamlik oorbespierd, reg bespierd en onderbespierd. Van links is mnre. Frikkie Kruger, Nico Pieterse, Chris Welman, Andries Kruger, Benjamin Bosch, Louis Steyl (uitvoerende hoof van Bonsmara SA), Boeram Venter, Dirk Spaargaring, Broer de Waal, Schalk van der Merwe, David Cock en Mikie du Toit. Foto’s:  Venter-boerdery
Tien Bonsmara-stoettelers van reg oor Suid-Afrika is genooi om 62 bulle van 12 maande oud ná ’n fase C-groeitoets visueel te evalueer en in drie kategorieë te verdeel, naamlik oorbespierd, reg bespierd en onderbespierd. Van links is mnre. Frikkie Kruger, Nico Pieterse, Chris Welman, Andries Kruger, Benjamin Bosch, Louis Steyl (uitvoerende hoof van Bonsmara SA), Boeram Venter, Dirk Spaargaring, Broer de Waal, Schalk van der Merwe, David Cock en Mikie du Toit. Foto’s: Venter-boerdery

Dubbelbespiering in sommige Suid-Afrikaanse beesrasse en -kuddes is opnuut in die kollig danksy navorsing wat ’n bekende Oos-Kaapse beesboer saam met SA Stamboek aanpak.

Dit is vir menige beesboer ’n groot skok wanneer ’n kalf met dubbelbespiering asof uit die niet in sy kudde gebore word. Hoewel dié eienskap, wat deur ’n enkelgeen veroorsaak word, by rasse soos die Belgiese Bloubees vasgeteel is, vermy die meeste rasse dit omdat dit gewoonlik met geboorteprobleme gepaard gaan en ook ander nadele het.

As ’n kalf met dubbelbespiering gebore word, is die kalf se ma en pa albei draers van ’n mutasie vir dubbelbespiering. Tensy ’n teeldier elders gekoop en in die boer se kudde opgeneem is, is daar ’n goeie kans dat daar nóg sulke draerdiere in die kudde kan wees.

Lees die volle storie
Teken in op Landbou.com en kry toegang tot die beste joernalistiek en eksklusiewe produkte.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.09
-0.8%
Rand - Pond
20.21
-0.2%
Rand - Euro
17.74
-0.1%
Rand - Aus dollar
11.59
-0.3%
Rand - Jen
0.13
-0.1%
Goud
1,660.90
0.0%
Silwer
19.03
0.0%
Palladium
2,166.50
0.0%
Platinum
864.50
0.0%
Brent-ruolie
85.14
-2.4%
Top-40
57,390
+0.8%
Alle aandele
63,726
+0.7%
Hulpbronne 10
60,230
+0.7%
Industriële 25
77,400
+0.8%
Finansiële 15
13,796
+0.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Ek is n introvert, baie lief v die natuur
Rustige liefde volle mens wat n maat soek wat lief kan he en na mekaar kan luister, en net die lewe geniet
Lag en leef
Ek is n liefdevolle mens en sien die positiewe altyd in mense. Die lewe is te kort om ongelukkig te wees.
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot