AFGRI
BEAN
24 Mrt
-
9660
0,00
CORN
24 Mrt
-
4531
0,00
SOYA
24 Mrt
-
8206
0,00
SUNS
24 Mrt
-
9348
0,00
WEAT
24 Mrt
-
6461
0,00
WMAZ
24 Mrt
-
3893
0,00
YMAZ
24 Mrt
-
3996
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
17 Mrt
-
171,8
1,17
Ave Wool - RWS
17 Mrt
-
185,09
1,47
Beeste A2/3
17 Mrt
-
54,2
-0,07
Beeste AB2/3
17 Mrt
-
52,95
-0,19
Beeste B2/3
17 Mrt
-
49,6
-1,22
Beeste C2/3
17 Mrt
-
48,53
0,72
Bevrore Hoender
17 Mrt
-
32,97
-0,23
Bokkies (onder 30 kg)
17 Mrt
-
48,13
-1,27
Bokooie
17 Mrt
-
36,44
-2,17
Groot (meer as 40 kg)
17 Mrt
-
36,2
-0,10
Hoender (IQF)
17 Mrt
-
32,21
-0,01
Medium (30-40kg)
17 Mrt
-
44,61
-2,43
Pork Average
17 Mrt
-
32,03
1,11
Poultry Average
17 Mrt
-
32,99
-0,12
Skaap A2/3
17 Mrt
-
82,81
3,66
Skaap AB2/3
17 Mrt
-
81,07
13,42
Skaap B2/3
17 Mrt
-
69,48
9,39
Skaap C2/3
17 Mrt
-
61,58
3,03
Speenkalf
17 Mrt
-
34,11
0,00
Spekvarke
17 Mrt
-
34,05
1,60
Stoorlammers
17 Mrt
-
38,98
-0,96
Varkwors
17 Mrt
-
25,37
1,06
Vars Hoender
17 Mrt
-
33,79
-0,13
Vleisvarke
17 Mrt
-
31,76
0,95
Deel

SA kort nóg ’n opleidingsentrum vir veeartse

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Foto: Dr. Jan du Preez
Foto: Dr. Jan du Preez
Die oprigting van ’n tweede veeartsenykundige opleidingsentrum in Suid-Afrika kort dringend aandag.

Suid-Afrika loop ’n énorme risiko om afhanklik te wees van slegs ’n enkele fakulteit om veeartse op te lei . . .

Só sê dr. Ivan Meyer, Wes-Kaapse minister van landbou, wat ’n dringende beroep vir ingryping gerig het aan me. Thoko Didiza, minister van landbou, grondhervorming en landelike ontwikkeling.

Meyer sê hy is bekommerd dat te min veeartse in Suid-Afrika gradueer om in die land se behoeftes te voorsien nie.“

’n Tweede veeartsenykundige fakulteit moet opgerig word om meer veeartse op te lei.

Die kusprovinsies, die Wes- en Oos-Kaap, asook KwaZulu-Natal, is ideale terreine om ’n tweede veeartsenykundige fakulteit te huisves. 

“Hierdie provinsies dra meer as die helfte van Suid-Afrika se dierebevolking en kan voordeel trek uit ’n navorsingsplatform wat deur ’n nuwe fakulteit geskep is. Met so ’n inisiatief werk veeartse aan akwakultuur en mariene kultuur sal ook ’n massiewe hupstoot kry."

Hy sê ’n volledig bemande veeartsenydiens is ’n kritieke bemiddelaar vir ’n florerende landbousektor. 

“Die tekort aan veeartse plaas Suid-Afrika se ekonomiese vooruitsigte en diere- en mensgesondheid in gevaar.”

Emigreer

Meyer sê die departement moet ook alles in die stryd werp om die neiging van jong veeartse wat emigreer, te keer.

Luidens ’n onlangse verslag van die Suid-Afrikaanse Veeartsenykundige Vereniging wil meer as 50% van Suid-Afrika se jong veeartse emigreer. Van die redes wat aangevoer is, is die plaaslike ekonomie en veiligheid.  

“Die internasionale norm is tussen 200 en 400 veeartse per miljoen van die bevolking, maar tans is daar ongeveer 60 tot 70 veeartse per miljoen in Suid-Afrika. Dit verteenwoordig ongeveer 25% van ons land se behoeftes.

“Dit is ’n krisis . . .”

Die tekort word verder vererger deurdat Suid-Afrika veeartse van die kritieke vaardigheidslys verwyder. Dit bemoeilik die proses vir internasionale veeartse om ’n werkvisum te bekom.

“Ons benodig indiensnemings- en vergoedingsvoorwaardes wat ’n bemagtigende omgewing skep. Beroepspesifieke bedeling is een manier wat ondersoek moet word om dit te bereik.

Boonop sal die verbetering van jong veeartse se werksomgewing en loopbaanvooruitsigte die behoud van ’n kritieke vaardigheid in die landbou-ekonomie verseker.” 

Laai die Landbou.com-app af en lees jou landbounuus direk op die app. Dié app is beskikbaar in die Apple-, Android- en Huawei-winkels.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.18
-0.5%
Rand - Pond
22.24
-0.1%
Rand - Euro
19.60
-0.0%
Rand - Aus dollar
12.08
+0.0%
Rand - Jen
0.14
-0.2%
Platinum
976.84
0.0%
Palladium
1,415.66
0.0%
Goud
1,978.67
0.0%
Silwer
23.23
0.0%
Brent-ruolie
74.99
-1.2%
Top-40
69,181
-1.3%
Alle aandele
74,695
-1.2%
Hulpbronne 10
64,294
-1.4%
Industriële 25
101,619
-1.0%
Finansiële 15
15,178
-1.6%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Enkel en soekend
Ek is lewenslustig en vriendelik hulpvaardig hou van die buite lewe kamp bosveld see en sport is n goeie luisteraar
Soek na iemand wat saam met my sal lag...
Vol skerp grappies, reg om iemand se dag op te helder, opsoek na my pasmaat wat saam met my kan lag en die lewe geniet. Hou daarvan om aktief te wees, crossfit en ry dan en wan...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot