AFGRI
BEAN
03 Feb
-
9600
0,00
CORN
03 Feb
-
4600
0,00
SOYA
03 Feb
-
9571
0,00
SUNS
03 Feb
-
11718
0,00
WEAT
03 Feb
-
6685
0,00
WMAZ
03 Feb
-
4372
0,00
YMAZ
03 Feb
-
4397
0,00
Skenk 'n artikel

SA rekordpryse SA Vleismerino’s g’n gelukskoot

akkreditasie
Deel jou intekenaarartikels.
Jy het 3 artikels om hierdie maand te deel. Stuur hierdie storie aan 'n vriend!
Hierdie webtuiste word beskerm deur reCAPTCHA en Google se Privaatheidsbeleid en Gebruikersvoorwaardes geld.
Laai tans...
Besig om te laai. Wag asseblief...
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Spogram. Een van mnr. Willie Geldenhuys se stoetramme. Hy behou elke jaar sy vier beste stoetramme en koop ’n ram by ’n ander teler om inteling laag te hou. FOTO: CHARL VAN ROOYEN
Spogram. Een van mnr. Willie Geldenhuys se stoetramme. Hy behou elke jaar sy vier beste stoetramme en koop ’n ram by ’n ander teler om inteling laag te hou. FOTO: CHARL VAN ROOYEN

Dit is die resultaat van onder meer doelgerigte teling en ’n algemene tekort aan SA Vleismerinoramme wat tot dié prestasie bygedra het.

Resultate soos rekordpryse op veilings word nie oornag bereik nie. Dit is die beloning vir harde werk oor ’n lang tyd, ’n taak wat toewyding en deursettingsvermoë met die benutting van die beste genetiese materiaal verg, en die bereidwilligheid om by medeboere raad te vra.

Mnr. Willie Geldenhuys en sy vrou, Nadia, bedryf saam met sy pa, Petrie, ’n gemengde boerdery by Ventersdorp. Willie en sy gesin woon op Kaalfontein en hy is in beheer van die SA Vleismerino’s, terwyl Petrie en sy vrou, Retha, op ’n aanliggende plaas, Roodekop, woon en die leisels by die kommersiële vleisbeeskudde hou.

Lees die volle storie
Teken in op Landbou.com en kry toegang tot die beste joernalistiek en eksklusiewe produkte.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.47
-2.2%
Rand - Pond
21.05
+0.1%
Rand - Euro
18.91
-0.2%
Rand - Aus dollar
12.09
+0.1%
Rand - Jen
0.13
+0.1%
Platinum
974.02
0.0%
Palladium
1,623.95
0.0%
Goud
1,865.16
0.0%
Silwer
22.35
0.0%
Brent-ruolie
79.94
-2.8%
Top-40
74,082
+0.6%
Alle aandele
80,241
+0.6%
Hulpbronne 10
75,186
+0.7%
Industriële 25
103,461
+0.8%
Finansiële 15
16,550
0.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
🎶 All we need is love
Onafhanklik, goeie waardes, sin vir humor, diere liefhebber, sagte hart. Geniet Park runs op Saterdae, beoefen skyf skiet as ook Karate. Mal oor musiek en geniet n rit op my...
Aktiewe leefstyl en rustige persoonlikheid
Posiewe en vriendelike persoonlikheid Geniet mense en is baie sosiaal Diere liefhebber Aktiewe leefstyl, gym tenminste 4 tot 5 keer n week Baie gelukkig in my werk Geniet die...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot