AFGRI
BEAN
05 Des
-
9261,2
24,20
CORN
05 Des
-
4419
-92,00
SOYA
05 Des
-
8970
65,00
SUNS
05 Des
-
10625
-187,00
WEAT
05 Des
-
6700
-16,00
WMAZ
05 Des
-
4970,8
-93,20
YMAZ
05 Des
-
4820
-88,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
25 Nov
-
161,43
8,93
Ave Wool - RWS
25 Nov
-
165,08
7,23
Beeste A2/3
25 Nov
-
59,74
-0,14
Beeste AB2/3
25 Nov
-
55,92
-2,28
Beeste B2/3
25 Nov
-
51,94
-0,63
Beeste C2/3
25 Nov
-
49,11
-0,63
Bevrore Hoender
25 Nov
-
32,3
0,32
Bokkies (onder 30 kg)
25 Nov
-
59,57
0,15
Bokooie
25 Nov
-
42,28
3,18
Groot (meer as 40 kg)
25 Nov
-
43,87
-0,26
Hoender (IQF)
25 Nov
-
31,5
0,18
Medium (30-40kg)
25 Nov
-
60,31
5,18
Pork Average
25 Nov
-
36,15
-0,47
Poultry Average
25 Nov
-
32,51
0,25
Skaap A2/3
25 Nov
-
91,99
-0,90
Skaap AB2/3
25 Nov
-
77,48
-0,41
Skaap B2/3
25 Nov
-
74,46
1,06
Skaap C2/3
25 Nov
-
70,17
0,20
Speenkalf
25 Nov
-
36,89
-0,04
Spekvarke
25 Nov
-
36,25
-0,10
Stoorlammers
25 Nov
-
40,69
0,18
Varkwors
25 Nov
-
28,46
-0,82
Vars Hoender
25 Nov
-
33,73
0,26
Vleisvarke
25 Nov
-
36,02
-0,69

SA Stamboek vereer vleisbees-kuddes

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Die trofee wat aan die nasionale wenner van die vleisbeeskategorie in Mei 2023 in Bloemfontein toegeken sal word. Foto: Japie van der Westhuizen
Die trofee wat aan die nasionale wenner van die vleisbeeskategorie in Mei 2023 in Bloemfontein toegeken sal word. Foto: Japie van der Westhuizen
Die toekennings vir Suid-Afrika se beste kleinvee- en suiwelkuddes word vandeesweek bekend gemaak. Die nasionale wenners sal in Mei 2023 op Stamboek se Elite-galageleentheid aangewys word.

Suid-Afrika se beste vleisbeeskuddes is deur SA Stamboek op ’n virtuele uitsending bekend gemaak. Altesaam nege Bonsmara-, een Beefmaster-, een Angus- en ’n Senepol-stoetery is as streekwenners aangewys.

Die streekwenners wat platinum-toekennings ontvang het, is dr. Hendrik Meyer (Beefmaster, Naboomspruit, Limpopo, ’n voormalige nasionale wenner), mnr. Fourie Scheepers (Zinabos-Bonsmara, Fouriesburg, Oos-Vrystaat), mnre. WH en Thabo van Zyl van Thuso-graan (Bonsmara, Wesselsbron, Wes-Vrystaat), en mnre. Robert Hobson en Stefan Terblanché (Angus, Fredericksburg-landgoed, Wes-Kaap).

Dubbelgoud

Streekwenners met dubbelgoue toekennings is mnre. Hannes van den Berg (Kalkveld-Bonsmara, Reivilo, Noordwes), Derek Ralfe en sy vrou, Tutu, (Up George-Bonsmara, Wasbank, Kwazulu-Natal), Boeram Venter (Disco-Bonsmara, Addo, Oos-Kaap) en Charl Uys (Marochel-Bonsmara, Jan Kempdorp, Noord-Kaap).

Streekwenners met goue Elite-status is mnre. Nico Pieterse (Syferfontein-Bonsmara, Standerton, Mpumalanga), Frik Venter (Le Fre-Bonsmara, Bronkhorstspruit, Gauteng) en dr. Joggie Briedenhann (Bonsmara, Tristone-trust, Namibië). Die Suid-Kaapse streekwenner is mnr. Pieter van Wyk van die Vet-Kragga-boerdery (Senepol, Riversdal) met silwer status.

Platinumstatus

Ander telers wat ook Elite-platinumstatus verwerf het, is mnre. André Breytenbach (Maluti-Angus, Bethlehem), Wilhelmus van der Schyff (Schyff-Beefmaster, Soutpan), Gawie en Frik Roux (Rouvus-Drakensberger, Ventersburg) en die Bonsmaratelers Thinus Maritz (Vaalwater, Limpopo), Daan Viljoen en sy broer Dirk (Clarens) en Frikkie Kruger (Boshof).

Altesaam 119 brons, 109 silwer en 92 goue en 16 dubbelgoue eerbewyse is op die geleentheid aan telers toegeken.
Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.46
+0.5%
Rand - Pond
21.27
+0.3%
Rand - Euro
18.31
+0.0%
Rand - Aus dollar
11.69
+0.8%
Rand - Jen
0.13
+1.3%
Goud
1,767.24
-1.7%
Silwer
22.22
-4.1%
Palladium
1,874.00
-1.4%
Platinum
999.50
-2.0%
Brent-ruolie
85.57
-1.5%
Top-40
68,543
+0.5%
Alle aandele
74,693
+0.5%
Hulpbronne 10
74,781
+1.0%
Industriële 25
91,501
-0.1%
Finansiële 15
15,595
+1.3%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Kok will Jou lewe bietjie geur gee
Ek is oop, spontaan, gemaklik, avontuurlustig en altyd n bok vir sports. Ek geniet die lewe en altyd n glimlag. Ek GLO die lewe kort altyd daai sprankel van n goeie humor sin.
Watter land volgende?
I am successful in business and love what I do. Looking for that special someone to share the sunsets with!
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot