AFGRI
BEAN
03 Feb
-
9600
0,00
CORN
03 Feb
-
4600
0,00
SOYA
03 Feb
-
9571
0,00
SUNS
03 Feb
-
11718
0,00
WEAT
03 Feb
-
6685
0,00
WMAZ
03 Feb
-
4372
0,00
YMAZ
03 Feb
-
4397
0,00
Skenk 'n artikel

Slim diversifikasie tem Klein-Karoo se probleme

akkreditasie
Deel jou intekenaarartikels.
Jy het 3 artikels om hierdie maand te deel. Stuur hierdie storie aan 'n vriend!
Hierdie webtuiste word beskerm deur reCAPTCHA en Google se Privaatheidsbeleid en Gebruikersvoorwaardes geld.
Laai tans...
Besig om te laai. Wag asseblief...
Mnr. Hannes Nel se gemiddelde produksie oor 305 dae is 11 839 kg melk, en tans melk hy sowat 100 koeie.
Mnr. Hannes Nel se gemiddelde produksie oor 305 dae is 11 839 kg melk, en tans melk hy sowat 100 koeie.

Stygende produksiekoste en ’n dalende winsmarge skrik die Klein-Karooboer mnr. Hannes Nel nie af nie. “Met noukeurige bestuur en betrokkenheid ís daar nog geld te maak met melk.”

Deur berekende veranderinge met speenbehandeling kon Nel, van die plaas Kroonfontein by Ladismith, die laagste somatiese seltelling in Suid-Afrika behaal, wat hom ook ’n gesogte eerbewys van die Landbounavorsingsraad (LNR) besorg het.

Vyf jaar gelede was die somatiese seltelling van sy melk 400 000 selle per milliliter, en vandag ’n indrukwekkende 130 000 selle per milliliter. “ ’n Kleiner melkboer soos ek sal egter beslis nie nét met melkboerdery kan oorleef nie.

Lees die volle storie
Teken in op Landbou.com en kry toegang tot die beste joernalistiek en eksklusiewe produkte.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.09
-0.0%
Rand - Pond
20.88
+0.1%
Rand - Euro
18.62
+0.2%
Rand - Aus dollar
12.07
+0.2%
Rand - Jen
0.13
-0.0%
Platinum
1,024.56
+1.3%
Palladium
1,669.70
+0.0%
Goud
1,914.65
+0.1%
Silwer
23.49
+0.1%
Brent-ruolie
82.17
-0.8%
Top-40
73,629
0.0%
Alle aandele
79,802
0.0%
Hulpbronne 10
74,686
0.0%
Industriële 25
102,624
0.0%
Finansiële 15
16,551
0.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
🎶 All we need is love
Onafhanklik, goeie waardes, sin vir humor, diere liefhebber, sagte hart. Geniet Park runs op Saterdae, beoefen skyf skiet as ook Karate. Mal oor musiek en geniet n rit op my...
Betroubare opregte mense is n maklike humoristiese mens en kom
Ek is n Vriendelike omgee mens met hope humor en Bae liefde vir my medemens. Geniet die buite lewe en vang graag vis en Kamp graag. H
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot