AFGRI
BEAN
25 Okt
-
7016,8
101,80
CORN
25 Okt
-
3306
53,00
SOYA
25 Okt
-
7302
61,00
SUNS
25 Okt
-
10620
-92,00
WEAT
25 Okt
-
5790
69,00
WMAZ
25 Okt
-
3230,6
90,60
YMAZ
25 Okt
-
3385,80
88,80
AMT
Beeste A2/3
22 Okt
-
53,12
-0,01
Beeste AB2/3
22 Okt
-
51,44
0,00
Beeste B2/3
22 Okt
-
49,2
0,00
Beeste C2/3
22 Okt
-
45,11
0,00
Bevrore Hoender
22 Okt
-
29,28
0,00
Bokkies (onder 30 kg)
22 Okt
-
67,85
0,04
Bokooie
22 Okt
-
44,07
0,10
Groot (meer as 40 kg)
22 Okt
-
40,19
0,13
Hoender (IQF)
22 Okt
-
27,37
-0,01
Medium (30-40kg)
22 Okt
-
54,78
-0,01
Pork Average
22 Okt
-
27,29
-0,01
Poultry Average
22 Okt
-
29,26
0,00
Skaap A2/3
22 Okt
-
82,67
0,00
Skaap AB2/3
22 Okt
-
75,9
0,01
Skaap B2/3
22 Okt
-
70,32
0,01
Skaap C2/3
22 Okt
-
67,22
-0,02
Speenkalf
22 Okt
-
39,87
0,00
Spekvarke
22 Okt
-
27,23
-0,02
Stoorlammers
22 Okt
-
45,23
-0,03
Varkwors
22 Okt
-
22,33
-0,01
Vars Hoender
22 Okt
-
31,13
0,00
Vleisvarke
22 Okt
-
28,17
0,01
Wol (skoon)
22 Okt
-
166,76
-0,02

Sonder wolveilings droog boere se kontantvloei op

akkreditasie
Deel jou intekenaarartikels.
Jy het 3 artikels om hierdie maand te deel. Stuur hierdie storie aan 'n vriend!

Die nuwe wolveilingseisoen moes in Augustus begin, maar is uitgestel weens kontantvloei- kwessies wat plaaslike wolkopers ervaar. Dit kan teruggevoer word na die uitbreking van bek-en-klouseer aan die begin van die jaar en die gevolglike besluit van China om die invoer van diere met gesplete kloue en hul produkte uit Suid-Afrika op te skort. Wolkopers moes dus die afgelope maande hul aankope wat vir China bestem was, self finansier.

Die Chinese invoerverbod is sedertdien opgehef, maar daar heers onsekerheid oor die vereistes waaraan die wol moet voldoen om in China aanvaar te word. Weens dié onsekerheid het die wolkopers hulle tydelik aan die wolveilings onttrek. Wolboere ly derhalwe ’n inkomsteverlies van sowat R150 miljoen tot R170 miljoen per week.

Intussen is bekend gemaak dat die wolveilings in September gaan begin. Die opgehoopte wol in die pakhuise gaan met verdrag op die veilings aangebied word om ontwrigting te probeer voorkom. Daar is wel landboubesighede wat aan hul lede voorskotte betaal op die wol wat in die pakhuise is. Dit is net ’n persentasie van die verwagte prys, maar dit help die betrokke boere aansienlik.

Lees die volle storie
Teken in op Landbou.com en kry toegang tot die beste joernalistiek en eksklusiewe produkte.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
14.71
+0.8%
Rand - Pond
20.25
+0.3%
Rand - Euro
17.08
+0.7%
Rand - Aus dollar
11.02
+0.1%
Rand - Jen
0.13
+0.6%
Goud
1,806.73
+0.8%
Silwer
24.57
+0.9%
Palladium
2,065.50
+2.2%
Platinum
1,062.25
+1.8%
Brent-ruolie
85.53
+1.1%
Top-40
60,446
-0.1%
Alle aandele
66,980
-0.1%
Hulpbronne 10
63,455
+0.8%
Industriële 25
85,827
-1.0%
Finansiële 15
13,901
+0.4%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Advontuurlustige metgesel gesoek...spelling is belangrik. :)
Wel, dis moeilik om jouself op te som in net 'n paar woorde. so hier's die langer weergawe: Ek's selfstandig, pret om saam mee te wees, en het 'n...
Kom ons begin 'n nuwe lewe saam.
As jy van 'n goeie humorsin hou, en gevatte antwoorde, is ek die girl vir jou. Eerlikheid, opregtheid, my Christelike waardes, getrouheid. dis wie ek is. Ek love diere en...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot