AFGRI
BEAN
23 Mrt
-
9660
-325,00
CORN
23 Mrt
-
4390
-69,00
SOYA
23 Mrt
-
8245
-213,00
SUNS
23 Mrt
-
8600
-500,00
WEAT
23 Mrt
-
6340
-126,00
WMAZ
23 Mrt
-
3870
-79,00
YMAZ
23 Mrt
-
3976
-143,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
10 Mrt
-
171,8
0,00
Ave Wool - RWS
10 Mrt
-
185,09
0,00
Beeste A2/3
10 Mrt
-
54,09
-0,11
Beeste AB2/3
10 Mrt
-
52,37
-0,58
Beeste B2/3
10 Mrt
-
49,71
0,11
Beeste C2/3
10 Mrt
-
48,2
-0,33
Bevrore Hoender
10 Mrt
-
33,07
0,10
Bokkies (onder 30 kg)
10 Mrt
-
47,59
-0,54
Bokooie
10 Mrt
-
35,3
-1,14
Groot (meer as 40 kg)
10 Mrt
-
37,88
1,68
Hoender (IQF)
10 Mrt
-
32,24
0,03
Medium (30-40kg)
10 Mrt
-
42,34
-2,27
Pork Average
10 Mrt
-
33,17
1,14
Poultry Average
10 Mrt
-
33,05
0,06
Skaap A2/3
10 Mrt
-
85,28
2,47
Skaap AB2/3
10 Mrt
-
82,03
0,96
Skaap B2/3
10 Mrt
-
66,9
-2,58
Skaap C2/3
10 Mrt
-
63,53
1,95
Speenkalf
10 Mrt
-
33,23
-0,88
Spekvarke
10 Mrt
-
34,32
0,27
Stoorlammers
10 Mrt
-
38,83
-0,15
Varkwors
10 Mrt
-
26,35
0,98
Vars Hoender
10 Mrt
-
33,85
0,06
Vleisvarke
10 Mrt
-
33,05
1,29
Deel

Staat verdedig handel in renosterhoring

’n Besluit om aansoek te doen om toestemming om handel in renosterhoring te dryf, is ook op nasionale sekerheid gemik.

Verskeie opinies het die afgelope tyd in die media verskyn nadat die staat aangekondig het dat hulle aansoek gedoen het om toestemming om in renosterhoring handel te dryf. Die aansoek sal volgende jaar tydens die 17de kongres van die konvensie oor internasionale handel in bedreigde spesies (Cites) in 2016 voorgelê word.

Verskeie rolspelers in die land het die Departement van Omgewingsake en minister Edna Molewa reeds verlede jaar genader in ’n poging om die aansoek reeds vanjaar voor te lê. Mnr. Pelham Jones, voorsitter van die Private Renostereienaarsvereniging (PROA), het vroeër aan Landbou.com gesê hoewel hulle dankbaar is vir die besluit, is hulle bekommerd oor die aantal diere wat verlore kan gaan tot dit goedgekeur en maatreëls ingestel word.

“Al die pogings om die stropingkrisis stop te sit, fokus nie net op die beskerming van bedriegde spesies nie, maar ook daarop om die land se nasionale sekerheid te verseker – wat deur aanvalle deur gewapende stropers bedreig word – sowel as op ons nasionale erfenis en die toekoms van die land se toerismebedryf,” lui ’n verklaring.

Renosterkwessie-bestuursverslag
Die land se bestuursverslag oor die renosterkwessie is Woensdag 24 Julie 2013 bekend gestel. Mnr. Mavusa Masimang, voormalige hoof uitvoerende beampte van Sanparke, sê 16 werksessies en 400 besprekings het plaasgevind om die verslag saam te stel.

Intussen is reeds 514 renosters vanjaar vir hul horings in Suid-Afrika gestroop. Daarvolgens word een renoster elke nege uur doodgemaak.

Die Krugerwildtuin word steeds die hardste getref met 321 renosters wat daar doodgemaak is. Limpopo het die meeste renosters (54) op provinsiale vlak verloor, met Noordwes en KwaZulu-Natal in die tweede en derde plekke met onderskeidelik 53 en 43 renosters.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.11
+1.1%
Rand - Pond
22.27
+0.7%
Rand - Euro
19.72
+0.7%
Rand - Aus dollar
12.16
+0.5%
Rand - Jen
0.14
+0.9%
Platinum
990.76
+0.6%
Palladium
1,440.39
-0.2%
Goud
1,984.26
+0.7%
Silwer
23.10
+0.5%
Brent-ruolie
76.69
+1.8%
Top-40
70,029
+0.4%
Alle aandele
75,588
+0.5%
Hulpbronne 10
65,265
-0.8%
Industriële 25
102,492
+0.8%
Finansiële 15
15,448
+1.1%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Mens lewe net eens.....kom ons maak dit tel
Sal die beste tyd van jou lewe wees. Eks n baie fun en outgoing persoon. Hou van challenges en sit nooit stil nie
Nie net n goeie mamma,Kan n goeie vriendin ook wees
Want Ek is opregte mense. Het baie seer gekry. Ek is reguit mens. Ek is Altyd vriendelik en gee my Al's. Ek Hou daar van Om Saam mense te lag en sports te Kan hê. Ek Kyk...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot