AFGRI
BEAN
04 Okt
-
9192
-138,00
CORN
04 Okt
-
4891
-69,00
SOYA
04 Okt
-
9287
-78,00
SUNS
04 Okt
-
10215
35,00
WEAT
04 Okt
-
7166
-33,00
WMAZ
04 Okt
-
4923
-61,00
YMAZ
04 Okt
-
4868
-62,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
6,51
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
6,49
Beeste A2/3
23 Sep
-
61,35
1,18
Beeste AB2/3
23 Sep
-
57,52
-0,90
Beeste B2/3
23 Sep
-
54,36
-0,62
Beeste C2/3
23 Sep
-
49,33
-0,16
Bevrore Hoender
23 Sep
-
31,03
-0,42
Bokkies (onder 30 kg)
23 Sep
-
57,41
-12,27
Bokooie
23 Sep
-
42,5
-8,01
Groot (meer as 40 kg)
23 Sep
-
38,24
-2,32
Hoender (IQF)
23 Sep
-
29,75
-0,04
Medium (30-40kg)
23 Sep
-
43,05
-10,82
Pork Average
23 Sep
-
27,56
-0,96
Poultry Average
23 Sep
-
31,18
-0,26
Skaap A2/3
23 Sep
-
92,76
0,71
Skaap AB2/3
23 Sep
-
83,09
1,25
Skaap B2/3
23 Sep
-
79,11
2,51
Skaap C2/3
23 Sep
-
74,59
1,26
Speenkalf
23 Sep
-
38,25
-0,40
Spekvarke
23 Sep
-
28,73
-0,85
Stoorlammers
23 Sep
-
42,92
0,48
Varkwors
23 Sep
-
22,57
-0,30
Vars Hoender
23 Sep
-
32,75
-0,34
Vleisvarke
23 Sep
-
27,45
-0,93

Suidplaas en Vlakkloof smelt saam tot voordeel van wolbedryf

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Die Overbergse Dohne-Merino-stoeteryerye Suidplaas Dohnes en Vlakkloof Dohnes het onlangs saamgesmelt. FOTO: Daniel Giliomee
Die Overbergse Dohne-Merino-stoeteryerye Suidplaas Dohnes en Vlakkloof Dohnes het onlangs saamgesmelt. FOTO: Daniel Giliomee
Suidplaas en Vlakkloof, twee van die Overberg en Suid-Afrika se voorste Dohne-Merino-stoeterye, het onlangs saamgesmelt.

Suidplaas Dohnes is al vier keer aangewys as die Dohne-Merino-telersgenootskap se toptelery van die jaar (Landbou Archive (media24.com)) aangewys.

Mnre. Wynand du Toit, eienaar van Suidplaas Dohnes, en Daniel Giliomee, eienaar van Vlakkloof Dohnes, sê die bedryf, en veral hul onderskeie kliënte, sal by die samesmelting baat vind.

“Die Vlakkloof-stoetery se bydrae is ’n groter genepoel en uitstekende woleienskappe wat ons in staat stel om strenger seleksiekriteria te gebruik,” sê Du Toit. “Vlakkloof se Dohnes is wyd bekend om hoë skoonopbrengste en lengte wat uitstekende wolgehalte lewer.”

Giliomee sê sy Vlakkloof-stoetery kry blootstelling aan van die beste ramme in Suid-Afrika. “Suidplaas het ontsettend goeie syfers en teelwaardes. Ek bring die woleienskappe waarop ons vir jare gekonsentreer het.”

VEILINGS

Deur die twee stoeterye apart te bestuur, sal kliënte steeds Suidplaas Dohnes (JG) en Vlakkloof Dohnes (VK) op die Suidplaas Dohnes-veilings in Januarie en Augustus kan koop.

“Vir Suidplaas Dohnes is die hoofdoel om aan die voorpunt van genetiese vooruitgang te bly. Daarom sal die samesmelting van enorme waarde wees: vir die kliënte en vir ons,” sê Du Toit.

Du Toit sê dit sal kostedoeltreffender wees om meer diere op hul veilings aan te bied.

“Ons bied ’n eenstopdiens. Ons kliënte kan almal na een plek toe kom om ’n beter verskeidenheid diere te kry,” sê Giliomee.

“Ek dink nie dis meer die moeite werd vir ’n klein stoetery om al die rekords te hou en moeite te doen vir ’n relatief klein opbrengs nie. Ek meen klein stoeterye gaan in ons wêreld verdwyn. In die Karoo gaan hulle dalk bly voortbestaan as ’n manier om die eienaar van die stoetery se kommersiële kudde te verbeter.”

BESTUUR

Op kort termyn sal Du Toit die twee stoeterye apart bestuur. Net die top-20% van Vlakkloof se geregistreerde ooie is geselekteer om deel van die samesmelting te wees.

Hoewel dié ooie die eiendom van Vlakkloof bly, is hulle verskuif na Klipbankskloof, die tuiste van Suidplaas Dohnes, waar hulle reeds deur ramme van Suidplaas gedek is. Die eerste lammers het in September aangekom.

Giliomee sal toenemend albei boerderye se graanvertakkings bestuur.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.65
+1.0%
Rand - Pond
20.14
+0.3%
Rand - Euro
17.55
-0.1%
Rand - Aus dollar
11.48
+1.2%
Rand - Jen
0.12
+1.0%
Goud
1,713.98
+0.8%
Silwer
20.95
+1.2%
Palladium
2,332.84
+4.9%
Platinum
927.50
+2.5%
Brent-ruolie
88.86
+4.2%
Top-40
59,638
+3.1%
Alle aandele
66,102
+2.9%
Hulpbronne 10
64,311
+4.3%
Industriële 25
79,706
+2.8%
Finansiële 15
14,059
+1.8%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Lus vir lekker lag
Ek is n hardwerkende man wat hou van avontuur en goeie geselskap, n lekker kuier en goeie vriende. Ek is oop vir nuwe dinge in die lewe.
Lag en leef
Ek is n liefdevolle mens en sien die positiewe altyd in mense. Die lewe is te kort om ongelukkig te wees.
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot