AFGRI
BEAN
27 Sep
-
9634
0,00
CORN
27 Sep
-
4759
-49,00
SOYA
27 Sep
-
9430
52,00
SUNS
27 Sep
-
9871
-97,00
WEAT
27 Sep
-
7065
7,00
WMAZ
27 Sep
-
4842
-24,00
YMAZ
27 Sep
-
4777
-21,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
0,00
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
0,00
Beeste A2/3
16 Sep
-
60,68
-0,67
Beeste AB2/3
16 Sep
-
56,6
-0,92
Beeste B2/3
16 Sep
-
52,85
-1,51
Beeste C2/3
16 Sep
-
50,84
1,51
Bevrore Hoender
16 Sep
-
31,02
-0,01
Bokkies (onder 30 kg)
16 Sep
-
75,48
18,07
Bokooie
16 Sep
-
45,78
3,28
Groot (meer as 40 kg)
16 Sep
-
44,01
5,77
Hoender (IQF)
16 Sep
-
30,23
0,48
Medium (30-40kg)
16 Sep
-
53,08
10,03
Pork Average
16 Sep
-
27,22
-0,34
Poultry Average
16 Sep
-
31,03
-0,15
Skaap A2/3
16 Sep
-
95,57
2,81
Skaap AB2/3
16 Sep
-
86
2,91
Skaap B2/3
16 Sep
-
79,77
0,66
Skaap C2/3
16 Sep
-
75,06
0,47
Speenkalf
16 Sep
-
37,59
-0,66
Spekvarke
16 Sep
-
27,98
-0,75
Stoorlammers
16 Sep
-
43,3
0,38
Varkwors
16 Sep
-
22,4
-0,17
Vars Hoender
16 Sep
-
31,83
-0,92
Vleisvarke
16 Sep
-
27,17
-0,28

Sybokhaar: Goeie aanvraag na RMS-haar hou pryse hoog

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Foto: Fredalette Uys
Foto: Fredalette Uys
Sybokhaarpryse klim steeds en het op die tweede veiling van die winterseisoen met 4% gestyg teenoor die vorige veiling tot gemiddeld R418,66/kg, volgens Sybokhaar Suid-Afrika.

Sybokhaarpryse klim steeds en het op die tweede veiling van die winterseisoen met 4% gestyg teenoor die vorige veiling tot gemiddeld R418,66/kg, volgens Sybokhaar Suid-Afrika. Dit is ondanks ’n styging in die waarde van die rand, wat beteken pryse het in dollerwaarde met 7% toegeneem.

Altesaam 76% van die haar wat aangebied is, is volhoubaar gesertifiseerde (RMS) haar, wat tot goeie mededinging tussen kopershuise gelei het. Volgens die House of Fibre-markverslag is die vraag na RMS-haar tans groter as die aanbod, wat goeie nuus is vir groot dele van die produksiegebied wat nog in droogtetoestande vasgevang is.

’n Rekordprys van R970/kg is betaal vir ’n baal winterkleinbokkiehaar van 25,2 mikron met ’n skoonopbrengs van 91,5% van mnr. David Schoeman van De Rust. Die makelaar was OVK en die wol is deur New England Wool SA gekoop.

Pryse vir kleinbokkie- (2%), jongbokkie- (3%), fyn grootbok- (9%) en sterk grootbokhaar (4%) het almal toegeneem. Luidens die OVK-markverslag is die verwagting dat pryse op die volgende veiling op soortgelyke vlakke sal verhandel.

Volgens House of Fibre was dit ’n besonderse veiling. Dié makelaar het sy grootste aanbod tot nog van RMS-haar aangebied, met 88% van sy aanbieding wat RMS-gesertifiseer was.Die derde veiling van die seisoen word op 28 September aangebied.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.01
+0.3%
Rand - Pond
19.33
+0.0%
Rand - Euro
17.28
+0.6%
Rand - Aus dollar
11.59
+0.7%
Rand - Jen
0.12
+0.5%
Goud
1,629.04
+0.4%
Silwer
18.40
+0.2%
Palladium
2,076.27
+1.6%
Platinum
853.51
+0.1%
Brent-ruolie
84.06
-2.5%
Top-40
57,621
+0.6%
Alle aandele
64,026
+0.6%
Hulpbronne 10
56,997
+1.4%
Industriële 25
79,272
-0.3%
Finansiële 15
14,209
+1.6%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
kom ons skryf ons eie roman
ek is n baie positiewe persoon wat altyd reg staan om my medemense te help. ek hou van die buite lewe en gaan kamp baie, jag ,visvang. en natuurlike n lekker braai. die wereld...
Wil jou graag ontmoet
Ek is eerbaar, opreg, liefdevol, positief, prettig en lief vir die lewe. ek is nie perfek nie. ek hou van goeie intelligente geselskap, musiek en lekker saam kuier. en nog...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot