AFGRI
BEAN
07 Des
-
9350
0,00
CORN
07 Des
-
4415
0,00
SOYA
07 Des
-
10510
0,00
SUNS
07 Des
-
10700
0,00
WEAT
07 Des
-
6654
0,00
WMAZ
07 Des
-
4924
0,00
YMAZ
07 Des
-
4770
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
25 Nov
-
161,43
8,93
Ave Wool - RWS
25 Nov
-
165,08
7,23
Beeste A2/3
25 Nov
-
59,74
-0,14
Beeste AB2/3
25 Nov
-
55,92
-2,28
Beeste B2/3
25 Nov
-
51,94
-0,63
Beeste C2/3
25 Nov
-
49,11
-0,63
Bevrore Hoender
25 Nov
-
32,3
0,32
Bokkies (onder 30 kg)
25 Nov
-
59,57
0,15
Bokooie
25 Nov
-
42,28
3,18
Groot (meer as 40 kg)
25 Nov
-
43,87
-0,26
Hoender (IQF)
25 Nov
-
31,5
0,18
Medium (30-40kg)
25 Nov
-
60,31
5,18
Pork Average
25 Nov
-
36,15
-0,47
Poultry Average
25 Nov
-
32,51
0,25
Skaap A2/3
25 Nov
-
91,99
-0,90
Skaap AB2/3
25 Nov
-
77,48
-0,41
Skaap B2/3
25 Nov
-
74,46
1,06
Skaap C2/3
25 Nov
-
70,17
0,20
Speenkalf
25 Nov
-
36,89
-0,04
Spekvarke
25 Nov
-
36,25
-0,10
Stoorlammers
25 Nov
-
40,69
0,18
Varkwors
25 Nov
-
28,46
-0,82
Vars Hoender
25 Nov
-
33,73
0,26
Vleisvarke
25 Nov
-
36,02
-0,69

Veebedryf ’n stap nader aan naspeurbaarheid

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Foto: Suzanne Venter
Foto: Suzanne Venter
Die veebedryf beweeg van hierdie week af nog ’n stap nader aan ’n omvattende naspeurbaarheidstelsel wanneer met die registrasie van boere vir LITS-SA (The Livestock Identification and Traceability System in South Africa) begin word.

Mnr. Willie Clack, voorsitter van die LITS-komitee, sê die heel eerste doelwit is net om die eienaars van lewende hawe te registreer. “Ons wil probeer om in die eerste drie weke alle kommersiële boere wat vir BTW geregistreer is, te laat registreer en daarna wil ons dit van provinsie tot provinsie verder voer vir ander vee-eienaars.”

Hy sê boere sal nie gevra word om hulle BTW-nommers te verskaf nie. BTW word net gebruik om te onderskei tussen kommersieel en nie-kommersieel. Om te verhinder dat die stelsel oorlaai word, geskied die registrasie fase-gewys in hierdie kategorië en per provinsie.

“Van nou af tot ongeveer einde Januarie gaan ons net die mense op die stelsel probeer kry. Daarvoor benodig ons net die normale inligting soos naam, telefoonnommer, woonadres, plaas se koördinate, veearts se besonderhede en brandmerksertifikate se verwysingsnommer.”

Clack sê hulle gaan nie in hierdie stadium enige dier op die stelsel plaas nie. Vir eers wil hulle net die eienaars registreer en dan sal die stelsel later verder uitgerol word. “As ons byvoorbeeld nou na die situasie in die Vrystaat kyk en ons het die eienaars se besonderhede gehad, kon daar aan hulle permitte verskaf word om hulle vee te verskuif. In hierdie stadium weet niemand wie is waar nie.”

Hy sê daar behoort binnekort meer inligting oor die registrasie-proses deur middel van nuusverklarings beskikbaar te wees. In hierdie stadium is die registrasie-spertye soos volg:
Lits SA registrasie datums

Laai die Landbou.com-app af en lees jou landbounuus direk op die app. Dié app is beskikbaar in die Apple-, Android- en Huawei-winkels.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.16
+1.0%
Rand - Pond
20.95
+0.4%
Rand - Euro
18.03
+0.7%
Rand - Aus dollar
11.54
+0.5%
Rand - Jen
0.13
+0.6%
Goud
1,787.50
+0.9%
Silwer
22.73
+2.4%
Palladium
1,854.00
+0.2%
Platinum
1,007.50
+1.7%
Brent-ruolie
79.35
-4.2%
Top-40
67,863
-0.8%
Alle aandele
74,011
-0.7%
Hulpbronne 10
73,204
-1.1%
Industriële 25
90,783
-0.7%
Finansiële 15
15,619
-0.8%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
lewensmaat
Eks eerlik opreg weet wat ek wil he in die lewe hardwerkend en sal n goeie vriend wees. Eks rustig netjies en sal my vriendin op die hande dra. Hou niks van argumente nie wil...
Kom ons geniet die lewe
Ek is n baie liefdevolle vrou Hou van stap tennis speel. Bak en brou graag, verf doen allerhande kreatiewe goed Hou van uithaal. Mal oor die see Eenvrou man .
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot