AFGRI
BEAN
05 Okt
-
9027
11,00
CORN
05 Okt
-
4800
-2,00
SOYA
05 Okt
-
9290
25,00
SUNS
05 Okt
-
10299
89,00
WEAT
05 Okt
-
7145
-24,00
WMAZ
05 Okt
-
4975
59,00
YMAZ
05 Okt
-
4889
33,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
6,51
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
6,49
Beeste A2/3
23 Sep
-
61,35
1,18
Beeste AB2/3
23 Sep
-
57,52
-0,90
Beeste B2/3
23 Sep
-
54,36
-0,62
Beeste C2/3
23 Sep
-
49,33
-0,16
Bevrore Hoender
23 Sep
-
31,03
-0,42
Bokkies (onder 30 kg)
23 Sep
-
57,41
-12,27
Bokooie
23 Sep
-
42,5
-8,01
Groot (meer as 40 kg)
23 Sep
-
38,24
-2,32
Hoender (IQF)
23 Sep
-
29,75
-0,04
Medium (30-40kg)
23 Sep
-
43,05
-10,82
Pork Average
23 Sep
-
27,56
-0,96
Poultry Average
23 Sep
-
31,18
-0,26
Skaap A2/3
23 Sep
-
92,76
0,71
Skaap AB2/3
23 Sep
-
83,09
1,25
Skaap B2/3
23 Sep
-
79,11
2,51
Skaap C2/3
23 Sep
-
74,59
1,26
Speenkalf
23 Sep
-
38,25
-0,40
Spekvarke
23 Sep
-
28,73
-0,85
Stoorlammers
23 Sep
-
42,92
0,48
Varkwors
23 Sep
-
22,57
-0,30
Vars Hoender
23 Sep
-
32,75
-0,34
Vleisvarke
23 Sep
-
27,45
-0,93

Veesiektes ruk handuit weens insekte

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Foto: Vida Booysen
Foto: Vida Booysen
Siektes wat deur insekte na vee oorgedra word, het verder toegeneem te midde van bogemiddelde reënval in groot dele van Suider-Afrika.

Dr. Faffa Malan, bestuurder van die Herkouerveterinêre Vereniging van Suid-Afrika (Ruvasa), wat maandeliks ’n verslag saamstel van veesiektes wat by veeartse aangemeld word, sê knopvelsiekte is in al nege provinsies van Suid-Afrika aangemeld, Afrika- en Asiatiese rooiwater in agt provinsies, galsiekte (anaplasmose) in sewe provinsies en hartwater in ses provinsies, terwyl sweetsiekte ook voorkom. Skade wat bosluise aanrig, veral aan koeie se uiters, veroorsaak groot ekonomiese verliese vir veeboere.

Siektes wat deur bytende insekte veroorsaak word, vier ook hoogty. Knopvelsiekte en drie-dae-stywesiekte kom in al nege provinsies voor en bloutong in agt provinsies.

“Boere moet in hul pasoppens vir slenkdalkoors wees en alle aborsies by hul veeartse aanmeld, aangesien dit een van die tekens van hierdie gevaarlike siekte is,” volgens Malan. Haarwurm breek ook grootskaals uit.

Die Voedsel-en-landbou-organisasie van die Verenigde Nasies beskryf slenkdalkoors as ’n virus-soönose wat deur muskiete oorgedra word en ernstige siektes by mens en dier veroorsaak, veral aborsies en vrektes by vee. As dit eers uitgebreek het, versprei dit baie vinnig.

Suider-Afrika is tans weens die hoë reënval die afgelope somer ’n hoërisikogebied gedurende Februarie tot April vir slenkdalkoors. Daar is groot gevaardele in Suid-Afrika, Botswana, Eswatini, Lesotho, die suide van Zimbabwe, die suide van Mosambiek, die noordooste van Namibië en die suidooste en weste van Angola. Kleiner gevaardele kom in Malawi, Zambië en Madagaskar voor.

Die tabel toon watter siektes en toestande gedurende Januarie by lede van Ruvasa aangemeld is.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.82
-1.1%
Rand - Pond
20.21
+0.1%
Rand - Euro
17.62
-0.0%
Rand - Aus dollar
11.57
-0.9%
Rand - Jen
0.12
-0.8%
Goud
1,714.76
-0.7%
Silwer
20.57
-2.4%
Palladium
2,255.32
-2.9%
Platinum
920.90
-1.4%
Brent-ruolie
91.80
+3.2%
Top-40
59,202
-1.1%
Alle aandele
65,613
-1.1%
Hulpbronne 10
63,687
-1.4%
Industriële 25
79,239
-1.1%
Finansiële 15
13,961
-0.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Opsoek na my Bokkie Kom huis toe
Ek is eerlik haat ñ geliegery is opreg what you see is what you get plus more, try me you wish you met me sooner
Time wait for no man.. neither does a good woman
Sageaarde romantiese hardwerkend Soek n lewensmaat om die lewe mee te geniet want die lewe is Kort ons Moet dit leef
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot