AFGRI
BEAN
05 Des
-
9261,2
24,20
CORN
05 Des
-
4419
-92,00
SOYA
05 Des
-
8970
65,00
SUNS
05 Des
-
10625
-187,00
WEAT
05 Des
-
6700
-16,00
WMAZ
05 Des
-
4970,8
-93,20
YMAZ
05 Des
-
4820
-88,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
25 Nov
-
161,43
8,93
Ave Wool - RWS
25 Nov
-
165,08
7,23
Beeste A2/3
25 Nov
-
59,74
-0,14
Beeste AB2/3
25 Nov
-
55,92
-2,28
Beeste B2/3
25 Nov
-
51,94
-0,63
Beeste C2/3
25 Nov
-
49,11
-0,63
Bevrore Hoender
25 Nov
-
32,3
0,32
Bokkies (onder 30 kg)
25 Nov
-
59,57
0,15
Bokooie
25 Nov
-
42,28
3,18
Groot (meer as 40 kg)
25 Nov
-
43,87
-0,26
Hoender (IQF)
25 Nov
-
31,5
0,18
Medium (30-40kg)
25 Nov
-
60,31
5,18
Pork Average
25 Nov
-
36,15
-0,47
Poultry Average
25 Nov
-
32,51
0,25
Skaap A2/3
25 Nov
-
91,99
-0,90
Skaap AB2/3
25 Nov
-
77,48
-0,41
Skaap B2/3
25 Nov
-
74,46
1,06
Skaap C2/3
25 Nov
-
70,17
0,20
Speenkalf
25 Nov
-
36,89
-0,04
Spekvarke
25 Nov
-
36,25
-0,10
Stoorlammers
25 Nov
-
40,69
0,18
Varkwors
25 Nov
-
28,46
-0,82
Vars Hoender
25 Nov
-
33,73
0,26
Vleisvarke
25 Nov
-
36,02
-0,69

Voerpryse gaan knyptang stywer draai

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Foto: Brand Republic
Foto: Brand Republic
Die kostevlakke in die primêre melkbedryf is “op ondenkbaar hoë vlakke”.

Só sê mnr. Bertus van Heerden, hoofekonoom van die Melkprodusente-organisasie (MPO), nadat die geelmielie- en sojapryse op 24 Oktober nuwe rekordvlakke behaal het.

Die geelmielieprys op die JSE Sekuriteitebeurs se kommoditeitsmark was R5 119/ton en die sojaprys R11 329/ton.

“Vir die meeste proteïenproduserende bedrywe verander dié prysvlakke die bekende ‘kosteknyptang’ nou na ’n ‘koste-burdizzo’ (kastreertang).”

Van Heerden sê die prysvlakke is ’n gevolg van reuse-stygings in ’n wye reeks basiese insetkoste, die voortgesette onsekerhede wat die Russiese inval van Oekraïne geskep het, en die rand wat van Oktober 2021 tot 25 Oktober vanjaar met 22% verswak het.

’n Tegniese ontleding van die geelmielieprys toon volgens hom op ’n voortgesette bulmark. Van Augustus 2015 tot Januarie 2016 het die geelmielieprys twee hoogtepunte bereik, bekend as ’n double top, maar daarna gedaal. In Oktober 2021 het die prys drie hoogtepunte bereik, bekend as ’n tripple top, maar daarna bly styg.

Van Heerden sê die sekondêre en tersiêre bedrywe moet kennis neem van die stygende prysvlakke van geelmielies en soja, wat melkboere deur voerpryse raak. Die bedrywe “moet maatreëls toepas om beter pryse vir boere moontlik te maak. Dié maatreëls is nie noodwendig gelykstaande aan hoër rakpryse nie.”

Die MPO gaan die prysvlakke en die gevolge daarvan in vergaderings met belanghebbendes stroomaf in die waardeketting uitlig.

Laai die Landbou.com-app af en lees jou landbounuus direk op die app. Dié app is beskikbaar in die Apple-, Android- en Huawei-winkels.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.46
+0.5%
Rand - Pond
21.27
+0.3%
Rand - Euro
18.31
+0.0%
Rand - Aus dollar
11.69
+0.8%
Rand - Jen
0.13
+1.3%
Goud
1,767.24
-1.7%
Silwer
22.22
-4.1%
Palladium
1,874.00
-1.4%
Platinum
999.50
-2.0%
Brent-ruolie
85.57
-1.5%
Top-40
68,543
+0.5%
Alle aandele
74,693
+0.5%
Hulpbronne 10
74,781
+1.0%
Industriële 25
91,501
-0.1%
Finansiële 15
15,595
+1.3%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Kok will Jou lewe bietjie geur gee
Ek is oop, spontaan, gemaklik, avontuurlustig en altyd n bok vir sports. Ek geniet die lewe en altyd n glimlag. Ek GLO die lewe kort altyd daai sprankel van n goeie humor sin.
Watter land volgende?
I am successful in business and love what I do. Looking for that special someone to share the sunsets with!
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot