AFGRI
BEAN
31 Mrt
-
8703
-87,00
CORN
31 Mrt
-
4445,8
-72,20
SOYA
31 Mrt
-
8071,2
-127,80
SUNS
31 Mrt
-
8700
-102,00
WEAT
31 Mrt
-
6605
-90,00
WMAZ
31 Mrt
-
3798
-55,00
YMAZ
31 Mrt
-
4012,8
-51,20
AMT
Ave Wool - Non RWS
17 Mrt
-
171,8
1,17
Ave Wool - RWS
17 Mrt
-
185,09
1,47
Beeste A2/3
17 Mrt
-
54,2
-0,07
Beeste AB2/3
17 Mrt
-
52,95
-0,19
Beeste B2/3
17 Mrt
-
49,6
-1,22
Beeste C2/3
17 Mrt
-
48,53
0,72
Bevrore Hoender
17 Mrt
-
32,97
-0,23
Bokkies (onder 30 kg)
17 Mrt
-
48,13
-1,27
Bokooie
17 Mrt
-
36,44
-2,17
Groot (meer as 40 kg)
17 Mrt
-
36,2
-0,10
Hoender (IQF)
17 Mrt
-
32,21
-0,01
Medium (30-40kg)
17 Mrt
-
44,61
-2,43
Pork Average
17 Mrt
-
32,03
1,11
Poultry Average
17 Mrt
-
32,99
-0,12
Skaap A2/3
17 Mrt
-
82,81
3,66
Skaap AB2/3
17 Mrt
-
81,07
13,42
Skaap B2/3
17 Mrt
-
69,48
9,39
Skaap C2/3
17 Mrt
-
61,58
3,03
Speenkalf
17 Mrt
-
34,11
0,00
Spekvarke
17 Mrt
-
34,05
1,60
Stoorlammers
17 Mrt
-
38,98
-0,96
Varkwors
17 Mrt
-
25,37
1,06
Vars Hoender
17 Mrt
-
33,79
-0,13
Vleisvarke
17 Mrt
-
31,76
0,95
Deel

Vrystaat se beste melkboer

Hartstog en toewyding vir die melkbedryf is die fokus van die Vrystaatse meestersuiwelboer van 2013.

Hartstog en toewyding vir die suiwelbedryf is die sleutelfaktore wat waarskynlik vanjaar se Vrystaatse meestersuiwelboer van 2013 laat wen het.

Die MD Foundation onder aanvoering van mnre. Jacques Möll van Ficksburg en sy vennoot, mnr. Hannes Pretorius, is op die jaarvergadering van die Vrystaatse tak van die Meestersuiwelboer-vereniging as die wenner aangewys.

Vanjaar het hulle ook met die kudde met die hoogste punt vir visuele beoordeling in die kompetisie gespog.

Verlede jaar se provinsiale en ook nasionale wenner van die meestersuiwelkompetisie, Inovula van dr. Kobus Hendriks van Heilbron, was tweede en in die derde plek was die Omikron-boerdery van mnr. Poena van Niekerk van Brandfort.

Möll sê die geheim van hulle sukses is “die goeie verhouding wat ons met ons mense en die deelnemers in ons bedryf het.” Hy was reeds vier keer die provinsiale en een keer die nasionale wenner van die kompetisie.

Hy en Pretorius behartig die suiwel-afdeling van hulle gesamentlike boerdery, terwyl die groep ook oor ’n vleisbees-, skaap- en graanverbouingvertakking het. MD Foundation is ook betrokke in sandsteenverwerking en geestelike uitreiking.

Foto-byskrif:
Die Vrystaat se meestersuiwelboere vir 2013 is mnre. Hannes Pretorius (tweede van links) en Jacques Möll (tweede van regs). Links is mnr. Poena van Niekerk van Brandfort in die derde plek en regs dr. Kobus Hendriks van Heilbron (tweede plek). Mnr. Rampie de Wet (middel) van SA Stamboek is die organiseerder. Foto: Johan Norval

 

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.80
-0.0%
Rand - Pond
21.95
+0.6%
Rand - Euro
19.29
+0.7%
Rand - Aus dollar
11.90
+0.5%
Rand - Jen
0.13
+0.2%
Platinum
991.29
+1.1%
Palladium
1,465.87
-0.8%
Goud
1,969.32
-0.6%
Silwer
24.07
+0.7%
Brent-ruolie
79.27
+1.3%
Top-40
70,498
-0.8%
Alle aandele
76,100
-0.8%
Hulpbronne 10
66,234
-1.9%
Industriële 25
102,950
-0.3%
Finansiële 15
15,496
-0.9%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Spontaan en lief vir kamp en road trips
Ek is wie ek is. Ek is n maklike persoon om mee oor die weg te kom. Hou baie van kos maak en braai. Ja en ons sal baie dinge saam doen en veral lag.
Opsoek na iemand opreg...
Ek is n eerlike opregte persoon en is opsoek na daai spesiale persoon wat ook moeg is om alleen te wees.
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot