AFGRI
BEAN
18 Me
-
9784
0,00
CORN
18 Me
-
5102
0,00
SOYA
18 Me
-
9033
0,00
SUNS
18 Me
-
10524
0,00
WEAT
18 Me
-
8300
0,00
WMAZ
18 Me
-
4686
0,00
YMAZ
18 Me
-
4828
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
06 Me
-
160,8
-7,25
Ave Wool - RWS
06 Me
-
174,68
-4,85
Beeste A2/3
06 Me
-
60,14
-2,17
Beeste AB2/3
06 Me
-
56,59
-3,15
Beeste B2/3
06 Me
-
52,44
-1,74
Beeste C2/3
06 Me
-
48,5
-0,86
Bevrore Hoender
06 Me
-
30,3
-0,79
Bokkies (onder 30 kg)
06 Me
-
56,61
-2,64
Bokooie
06 Me
-
42
-6,53
Groot (meer as 40 kg)
06 Me
-
46,33
3,12
Hoender (IQF)
06 Me
-
28,57
-1,01
Medium (30-40kg)
06 Me
-
49,21
-6,68
Pork Average
06 Me
-
26,81
-0,64
Poultry Average
06 Me
-
30,07
-0,70
Skaap A2/3
06 Me
-
94,59
-0,51
Skaap AB2/3
06 Me
-
78,32
-0,43
Skaap B2/3
06 Me
-
75,11
-0,40
Skaap C2/3
06 Me
-
70,66
-0,03
Speenkalf
06 Me
-
37,88
-0,38
Spekvarke
06 Me
-
27,28
-0,35
Stoorlammers
06 Me
-
46,33
-0,96
Varkwors
06 Me
-
21,26
-0,68
Vars Hoender
06 Me
-
31,34
-0,30
Vleisvarke
06 Me
-
26,75
-0,66

Wagyu-vleis bekend gestel aan telers

akkreditasie
Sprekers op ’n onlangse boeredag op Woodview, die plaas van mnr. Brian Angus by Arlington, was van links Angus, drr. Michael Bradfield, Munro Marx (Unistel), John Purchase (Landbou-besigheidskamer), Aaron Cooper (Amerika), mnr. Greg Gibbons (Wagyu Australië), drr. Kevin Sullivan en Joe Grose (albei Australiese veeartse) en me. Megan Angus (Big Beef Company).  Foto: Johan Norval
Sprekers op ’n onlangse boeredag op Woodview, die plaas van mnr. Brian Angus by Arlington, was van links Angus, drr. Michael Bradfield, Munro Marx (Unistel), John Purchase (Landbou-besigheidskamer), Aaron Cooper (Amerika), mnr. Greg Gibbons (Wagyu Australië), drr. Kevin Sullivan en Joe Grose (albei Australiese veeartse) en me. Megan Angus (Big Beef Company). Foto: Johan Norval
Die eetervaring wat Wagyu-beesvleis verteenwoordig, sal eersdaags letterlik op almal se lippe kan wees wanneer die Wagyu-beestelersgenootskap bekendstellingsfunksies in vier provinsies aanbied.

“Wagyu dui nie op die vleis nie, maar uitsluitlik op die eetervaring,” sê dr. Michael Bradfield, uitvoerende hoof van die genootskap. Ten spyte van die ongeëwenaarde vraag na Wagyu-vleis in Suid-Afrika, bly die grootste struikelblok die swak aanbod.

Volgens Bradfield is die landwye bekendstelling die eerste stap om dit reg te stel en ’n grondslag vir die onderskeie aspekte van die aanbodketting te skep.

“Ons wil nie net die belangstelling van potensiële telers prikkel nie, maar wil hulle en ons bestaande lede met al die hulpmiddele by te staan om ’n beduidende bydrae tot die bedryf te lewer,” sê hy.

Die genootskap se gesertifiseerde Wagyu-beesvleisprogram sal ook tydens die bekenstellingstoer bevorder word. Dit is daarop gemik om die integriteit van Wagyu-produkte te verseker, asook om genoeg rasdata te versamel om met die samewerking van Wagyu Australië aan die genetiese program vir enkelstapevaluasie deel te neem.

Die datums vir die vier bekendstellings is:

18 Junie – Irene (LNR-ouditorium, Pretoria) 

20 Junie – Landboukollege Glen (Bloemfontein) 

22 Junie – Landboukollege Elsenburg (Stellenbosch) 

26 Junie – Landboukollege Cedara (Pietermaritzburg)

Sprekers op die geleenthede, wat onder meer die invoer van Wagyus sal bespreek, is mnre. Graham Truscott (Wagyu-konsultant van Australië) en Brian Angus (Suid-Afrikaanse stigterslid), asook drr. Michael Bradfield en Fanie Steyn (albei van Wagyu Suid-Afrika).

Navrae: Me. Annette Derks, e-pos: annette@lumin.co.za

Ontvang die nuutste landbounuus en -raad in verskeie bedrywe - teken HIER in vir een van ons nuusbriewe.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
16.08
-1.0%
Rand - Pond
19.85
+0.2%
Rand - Euro
16.84
-0.3%
Rand - Aus dollar
11.18
-0.1%
Rand - Jen
0.13
-2.0%
Goud
1,816.59
+0.1%
Silwer
21.40
-1.1%
Palladium
2,006.50
-2.4%
Platinum
938.25
-1.9%
Brent-ruolie
111.93
-2.1%
Top-40
62,494
-0.9%
Alle aandele
69,083
-0.9%
Hulpbronne 10
71,795
-1.4%
Industriële 25
76,804
-1.3%
Finansiële 15
16,026
+0.8%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Ek soek iemand met wie ek kan gesels en dinge saam doen.
Ek hou van die natuur, kamp, visvang ek dans graag sokkie & boere musiek. Ek gaan kyk ook graag motor sport, lugskoue. Ek geniet ook die see. Ek kan kosmaak het nie n vrou...
Vertel my van jou..!!
Hallo. Ek is n mamma van n tweeling van 20jr. Nou tweedle jaar op Tuks. Bly alleen. Soek graag n maat vir geselskap!
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot