AFGRI
BEAN
06 Jul
-
8204
-151,00
CORN
06 Jul
-
4030
-113,00
SOYA
06 Jul
-
7980
-310,00
SUNS
06 Jul
-
10440
-220,00
WEAT
06 Jul
-
7071
-33,00
WMAZ
06 Jul
-
4260
-112,00
YMAZ
06 Jul
-
4280
-90,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
10 Jun
-
164,91
0,00
Ave Wool - RWS
10 Jun
-
180,07
0,00
Beeste A2/3
24 Jun
-
60,13
0,04
Beeste AB2/3
24 Jun
-
57,78
0,16
Beeste B2/3
24 Jun
-
53,27
-0,33
Beeste C2/3
24 Jun
-
47,34
0,58
Bevrore Hoender
24 Jun
-
30,91
0,02
Bokkies (onder 30 kg)
24 Jun
-
68,01
-4,77
Bokooie
24 Jun
-
62,41
8,57
Groot (meer as 40 kg)
24 Jun
-
46,26
0,61
Hoender (IQF)
24 Jun
-
29,67
-0,30
Medium (30-40kg)
24 Jun
-
57,08
-0,23
Pork Average
24 Jun
-
27,15
-0,03
Poultry Average
24 Jun
-
30,68
-0,08
Skaap A2/3
24 Jun
-
105,21
-2,43
Skaap AB2/3
24 Jun
-
87,48
-0,05
Skaap B2/3
24 Jun
-
81,33
0,49
Skaap C2/3
24 Jun
-
76,9
-1,16
Speenkalf
24 Jun
-
36,17
-0,75
Spekvarke
24 Jun
-
28,11
0,31
Stoorlammers
24 Jun
-
53,52
0,23
Varkwors
24 Jun
-
22,34
0,14
Vars Hoender
24 Jun
-
31,45
0,03
Vleisvarke
24 Jun
-
27,07
-0,03

Wolbedryf se waardeketting weer oop

akkreditasie
Foto: Johan Norval
Foto: Johan Norval
Die wolbedryf se waardeketting is weer oopgestel ingevolge die vlak 4-inperkingsregulasies nadat dié bedryf as nie-noodsaaklik geklassifiseer is ingevolge die vlak-5 regulasies wat van 26 Maart af gegeld het, en slegs beperkte werksaamhede kon voortgaan.

“Die wolbedryf het saam met die ander landboubedrywe toegang tot die totale waardeketting. Ons hele waardeketting is oopgestel vir produksie en die uitvoer van wol. Ons gaan voort met waarmee ons besig was voor die inperking,” sê mnr. Leon de Beer, bestuurder van die Nasionale Wolkwekersvereniging (NWKV).

“Sover dit die NWKV aangaan, kan veilings plaasvind, die woltoetsburo en die makelaars kan aangaan en die hele wolpyplyn is beskikbaar.” 

Nuwe maatreëls

Kragtens die vlak 4-inperkingsmaatreëls wat vanaf 1 Mei geld, kan die wolbedryf voortgaan volgens die volgende maatreëls:

  • Skeeraktiwiteite en die vervoer van wol na makelaars se pakhuise kan voortgaan, maar moet gepaardgaan met streng gesondheidsprotokolle en die nodige afstandhoudingsmaatreëls.
  • Alle dienste en persone wat volgens die nuwe maatreëls kan voortgaan, moet die relevante, en volledig voltooide permitte hê soos uiteengesit  in die Staatskoerant.
  • Die toets van wol sal kan voortgaan ingevolge die maatreëls.

Cape Wools sê luidens ’n verklaring op sy Facebookblad omdat die maatreëls vereis dat werksaamhede stelselmatig moet terugkeer na normaal, kan vertragings in die wolwaardeketting verwag word.

Die eerste ooproepveiling – soos dit tradisioneel aangebied word – het reeds vir die eerste gedeelte van katalogus 26 teen 29 April plaasgevind. Die res van die katalogus sal teen 6 Mei verkoop word. Volumeperke sal gereed wees en eendagveilings sal op Woensdae plaasvind.

Wolveilings sal ná die geskeduleerde einddatum vir die seisoen voortduur, en sal lei tot ’n beperkte buiteseisoen in Junie en Julie. Produsente word aangeraai om direk met hulle makelaars te skakel rakende die nuwe sperdatums vir wollewering. 

Onsekerheid 

Volgens De Beer heers daar egter steeds onsekerheid rakende adviesdienste en opleiding, “veral waar dit op die plaas plaasvind saam met die risiko’s daaraan verbonde.”

Hy maan boere dat hul optrede gekoppel word aan verantwoordelikheid. “Ons as bedryf wil seker maak dat ons op dié vlakke bly funksioneer waar ons toegelaat word om dit te doen. Die verantwoordelikheid is nou by ons om te voorkom dat die virus versprei en elkeen het ’n verpligting om dit na te kom.” 

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
16.74
-1.3%
Rand - Pond
19.97
-1.1%
Rand - Euro
17.10
-0.7%
Rand - Aus dollar
11.37
-1.2%
Rand - Jen
0.12
-1.7%
Goud
1,761.90
-0.2%
Silwer
19.17
-0.2%
Palladium
1,947.62
+0.4%
Platinum
860.43
-0.9%
Brent-ruolie
102.77
-10.4%
Top-40
59,845
+1.5%
Alle aandele
65,905
+1.4%
Hulpbronne 10
61,134
+2.9%
Industriële 25
81,346
+1.3%
Finansiële 15
14,394
+0.3%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Betroubaar eerlik.
Ek is 'n verantwoordelike persoon, betroubaar, vindingryk, selfstandig en het wye belangstellings. Meestal 'n huishen maar ook baie lief vir die natuur, rustigheid en...
AVONTUURLUSTIG En BITTER OULIK... 🦄🌞🐶🎉
Hallo. Aangename kennis. Eks n oulike oulike 36 jarige meisie🤣🤣🤣🤣. Ek wil die lewe meer geniet en is opsoek na n maat wat my...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot