AFGRI
BEAN
20 Mrt
-
10116
0,00
CORN
20 Mrt
-
4609
0,00
SOYA
20 Mrt
-
9375
0,00
SUNS
20 Mrt
-
10040
0,00
WEAT
20 Mrt
-
6639
0,00
WMAZ
20 Mrt
-
4153
0,00
YMAZ
20 Mrt
-
4201
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
10 Mrt
-
171,8
0,00
Ave Wool - RWS
10 Mrt
-
185,09
0,00
Beeste A2/3
10 Mrt
-
54,09
-0,11
Beeste AB2/3
10 Mrt
-
52,37
-0,58
Beeste B2/3
10 Mrt
-
49,71
0,11
Beeste C2/3
10 Mrt
-
48,2
-0,33
Bevrore Hoender
10 Mrt
-
33,07
0,10
Bokkies (onder 30 kg)
10 Mrt
-
47,59
-0,54
Bokooie
10 Mrt
-
35,3
-1,14
Groot (meer as 40 kg)
10 Mrt
-
37,88
1,68
Hoender (IQF)
10 Mrt
-
32,24
0,03
Medium (30-40kg)
10 Mrt
-
42,34
-2,27
Pork Average
10 Mrt
-
33,17
1,14
Poultry Average
10 Mrt
-
33,05
0,06
Skaap A2/3
10 Mrt
-
85,28
2,47
Skaap AB2/3
10 Mrt
-
82,03
0,96
Skaap B2/3
10 Mrt
-
66,9
-2,58
Skaap C2/3
10 Mrt
-
63,53
1,95
Speenkalf
10 Mrt
-
33,23
-0,88
Spekvarke
10 Mrt
-
34,32
0,27
Stoorlammers
10 Mrt
-
38,83
-0,15
Varkwors
10 Mrt
-
26,35
0,98
Vars Hoender
10 Mrt
-
33,85
0,06
Vleisvarke
10 Mrt
-
33,05
1,29
Deel

Wolpryse sak effens terug, maar vooruitsigte steeds goed

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Foto: Fredalette Uys
Foto: Fredalette Uys
Ná ’n goeie wegspring aan die begin van die jaar het wolpryse op ’n paar agtereenvolgende veilings effens teruggesak, maar die vooruitsigte vir 2023 lyk steeds gunstig.

“Reeds aan die einde van verlede jaar is die stelling gemaak dat daar gunstige tekens is vir die wolmark vir vanjaar, maar dat wisselvalligheid nog te wagte kan wees,” sê mnr. Deon Saayman oor die rede vir die insinking

Mnr. John Roberts, uitvoerende hoof van Australian Wool Innovation, sê hy is optimisties oor wolpryse danksy bemarkingsukses in Japan en Italië, hernude vraag vanuit Indië en omdat die Chinese ekonomie weer oopgestel is ná die covid-19-pandemie.

“Daar is ’n werklike gevoel dat 2023 beter sal wees as 2022. Ons span in China het ons vertel dat daar ’n hoë vlak van normaliteit is ná die jongste uitbreking van die omicron-stam van covid-19.”

Dit kom voor dat Chinese tekstielmeule weer sedert vroeg Januarie op volle kapasiteit funksioneer.

Goeie tekens

Die gemiddelde gesertifiseerde aanwyser het volgens Saayman in die eerste vyf veilings van 2023 met 24,4% gestyg, maar het op die daaropvolgende veilings tot op 1 Maart met 4,7% gedaal. Die prys van gesertifiseerde wol is dus steeds net minder as 20% hoër as teen einde 2022. Volgens Saayman is Suid-Afrikaanse veilingsvolumes vir vanjaar merkbaar meer as die ooreenstemmende tyd in 2022.

Luidens Cape Wools se jongste veilingsgverslag vir 1 Maart het die pryse van die nie-sertifiseerde wol met 2,8% gedaal tot R174,88 per kg, met die aanwyser vir gesertifiseerde wol wat met 2,1% gedaal het tot R187,28 per kg teenoor die vorige veiling. Afwaartse druk in die mark, asook ’n versterking in die rand word aangevoer as die rede vir die daling.

“Die aanbod het hoofsaaklik bestaan uit goeie gehalte wol, met 65% van die aanbod wat 20 mikron of fyner getoets het, en 63% van die Merinowol wat gesertifiseerde volhoubaar geproduseerde wol was.”

Op die ooreenstemmende Australiese veiling op 23 Februarie het pryse effens gedaal in Australiese dollarwaarde.

Suid-Afrika volg tradisioneel die Australiese mark, en volgens Saayman lei gesertifiseerde wol daartoe dat Suid-Afrikaanse wol met tye beter presteer as die Australiese mark.

“Ons het wel taamlike uitskieters vanjaar gesien in die 18-20 mikronsegment weens die styging in pryse op die eerste vyf veilings.”

In Australië is daar vanjaar groot volumes op veilings, wat druk op kopers se kontantvloei plaas en ook lei tot logistieke probleme wat die mark belemmer het.

Laai die Landbou.com-app af en lees jou landbounuus direk op die app. Dié app is beskikbaar in die Apple-, Android- en Huawei-winkels.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.56
-0.2%
Rand - Pond
22.67
+0.3%
Rand - Euro
19.98
-0.6%
Rand - Aus dollar
12.38
+0.5%
Rand - Jen
0.14
+0.7%
Platinum
972.21
-1.2%
Palladium
1,397.84
-1.3%
Goud
1,940.50
-1.9%
Silwer
22.39
-0.7%
Brent-ruolie
73.79
+1.1%
Top-40
68,799
0.0%
Alle aandele
74,271
0.0%
Hulpbronne 10
65,660
0.0%
Industriële 25
99,818
0.0%
Finansiële 15
15,066
0.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Leweslustig ,Geniet die lewe
Lewenslustig. Hou van 4×4. Asook kamp. Dans graag. Baie vriendelik en spontaan. Diere tans friesperde asook miniatuurperde en 3 yorkies. Braai graag asook fliek en vertonings...
As ons nie ontmoet nie, sal ons nie weet nie.
Hierdie is altyd vir my 'n moeilike een. Hier kan ons onsself inkleur met die mooiste potlode. Google kan selfs genader word vir 'n oulike beskrywing, ek verkies om die persoon...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot