AFGRI
BEAN
30 Sep
-
9356
0,00
CORN
30 Sep
-
4788
0,00
SOYA
30 Sep
-
9237
0,00
SUNS
30 Sep
-
10015
0,00
WEAT
30 Sep
-
7120
0,00
WMAZ
30 Sep
-
4818
0,00
YMAZ
30 Sep
-
4760
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
0,00
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
0,00
Beeste A2/3
16 Sep
-
60,68
-0,67
Beeste AB2/3
16 Sep
-
56,6
-0,92
Beeste B2/3
16 Sep
-
52,85
-1,51
Beeste C2/3
16 Sep
-
50,84
1,51
Bevrore Hoender
16 Sep
-
31,02
-0,01
Bokkies (onder 30 kg)
16 Sep
-
75,48
18,07
Bokooie
16 Sep
-
45,78
3,28
Groot (meer as 40 kg)
16 Sep
-
44,01
5,77
Hoender (IQF)
16 Sep
-
30,23
0,48
Medium (30-40kg)
16 Sep
-
53,08
10,03
Pork Average
16 Sep
-
27,22
-0,34
Poultry Average
16 Sep
-
31,03
-0,15
Skaap A2/3
16 Sep
-
95,57
2,81
Skaap AB2/3
16 Sep
-
86
2,91
Skaap B2/3
16 Sep
-
79,77
0,66
Skaap C2/3
16 Sep
-
75,06
0,47
Speenkalf
16 Sep
-
37,59
-0,66
Spekvarke
16 Sep
-
27,98
-0,75
Stoorlammers
16 Sep
-
43,3
0,38
Varkwors
16 Sep
-
22,4
-0,17
Vars Hoender
16 Sep
-
31,83
-0,92
Vleisvarke
16 Sep
-
27,17
-0,28
Skenk 'n artikel

Beskerm die Hoëveld se ikoniese akkedis

akkreditasie
Deel jou intekenaarartikels.
Jy het 3 artikels om hierdie maand te deel. Stuur hierdie storie aan 'n vriend!
Hierdie webtuiste word beskerm deur reCAPTCHA en Google se Privaatheidsbeleid en Gebruikersvoorwaardes geld.
Laai tans...
Besig om te laai. Wag asseblief...
Die sonkyker is endemies aan sekere dele van die Suid-Afrikaanse Hoëveld. Dr. Shivan Parusnath, nou ’n senior kommunikasiebeampte by Wits, het byna ’n dekade bestee om hierdie akkedisse as deel van sy nagraadse studie te bestudeer. 
Foto:  Shivan  Parusnath
Die sonkyker is endemies aan sekere dele van die Suid-Afrikaanse Hoëveld. Dr. Shivan Parusnath, nou ’n senior kommunikasiebeampte by Wits, het byna ’n dekade bestee om hierdie akkedisse as deel van sy nagraadse studie te bestudeer. Foto: Shivan Parusnath

Dr. Shivan Parusnath se kindertydse fassinasie met reptiele het uiteindelik tot ’n  meesters- en toe ’n doktorsgraad oor die 20 miljoen jaar oue sonkyker gelei. Sy navorsing het ook gehelp om wetgewing te verander wat die handel in dié reptiele beheer.

In 2011 het dr. Shivan Parusnath sy meestersgraad aan die Universiteit van die Witwatersrand begin deur data in te samel om die sonkyker (Smaug giganteus) se bewaringstatus te bepaal – ’n proses wat laas in die 1970’s aangepak is.

Dié akkedis staan ook as die gordelakkedis, ouvolk of skurwejantjie bekend. Die sonkyker is geklassifiseer as kwesbaar en beperk tot dele van die Hoëveld, nie net vanweë natuurlike versperrings, soos berge en riviere, nie, maar ook weens sy afhanklikheid van hierdie gebied se unieke klimaat, grondsoorte en meegaande prooi.

Lees die volle storie
Teken in op Landbou.com en kry toegang tot die beste joernalistiek en eksklusiewe produkte.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.00
-0.3%
Rand - Pond
20.05
-0.5%
Rand - Euro
17.66
-0.3%
Rand - Aus dollar
11.68
-0.2%
Rand - Jen
0.12
-0.2%
Goud
1,665.16
+0.3%
Silwer
18.92
+0.5%
Palladium
2,186.00
-0.9%
Platinum
872.00
+0.5%
Brent-ruolie
88.49
-0.9%
Top-40
56,921
0.0%
Alle aandele
63,264
0.0%
Hulpbronne 10
59,793
0.0%
Industriële 25
76,769
0.0%
Finansiële 15
13,707
0.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Ek is opsoek na my beste vriend daar buite wat ook lief is vir haar self en vir mense,
Ek is n men's se men's, ek is lief vir lag en nog lag, ek is ook n Godvreesende man, maar ook lief om te gee in God se wil, ek is lief vir mense en hulle dinge, kook,...
Geloof, Hoop, Liefde
Ek is sag en liefdevol, n omgee en hartsmens, wat lief is vir die natuur, diere, kinders en oumense. Ek hou van lag, selfs vir myself en kan lekker jonk van gees wees en steeds...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot