AFGRI
BEAN
23 Sep
-
9590
0,00
CORN
23 Sep
-
4825
0,00
SOYA
23 Sep
-
9400
0,00
SUNS
23 Sep
-
10278
0,00
WEAT
23 Sep
-
6944
0,00
WMAZ
23 Sep
-
4799
0,00
YMAZ
23 Sep
-
4724
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
02 Sep
-
160,22
-6,09
Ave Wool - RWS
02 Sep
-
172,22
-2,54
Beeste A2/3
09 Sep
-
60,85
0,17
Beeste AB2/3
09 Sep
-
57,75
1,15
Beeste B2/3
09 Sep
-
54,25
1,40
Beeste C2/3
09 Sep
-
47,55
-3,29
Bevrore Hoender
09 Sep
-
30,74
-0,28
Bokkies (onder 30 kg)
09 Sep
-
69,19
-6,29
Bokooie
09 Sep
-
48,38
2,60
Groot (meer as 40 kg)
09 Sep
-
43,39
-0,62
Hoender (IQF)
09 Sep
-
29,41
-0,82
Medium (30-40kg)
09 Sep
-
58,81
5,73
Pork Average
09 Sep
-
27,04
-0,18
Poultry Average
09 Sep
-
30,52
-0,51
Skaap A2/3
09 Sep
-
97,84
2,27
Skaap AB2/3
09 Sep
-
86,98
0,98
Skaap B2/3
09 Sep
-
81,06
1,29
Skaap C2/3
09 Sep
-
76,61
1,55
Speenkalf
09 Sep
-
36,15
-1,44
Spekvarke
09 Sep
-
27,62
-0,36
Stoorlammers
09 Sep
-
44,2
0,90
Varkwors
09 Sep
-
22,17
-0,23
Vars Hoender
09 Sep
-
31,4
-0,43
Vleisvarke
09 Sep
-
27,02
-0,15

Bewaringsboerdery: Wêreldkongres kom Kaap toe

akkreditasie
Die negende wêreldkongres oor bewaringslandbou word in 2024 in Kaapstad gehou. Die aankondiging is verlede maand aan die einde van die agtste wêreldkongres oor bewaringslandbou in Switserland gemaak.

Die negende wêreldkongres oor bewaringslandbou word in 2024 in Kaapstad gehou. Die aankondiging is verlede maand aan die einde van die agtste wêreldkongres oor bewaringslandbou in Switserland gemaak.

Dit volg op ’n suksesvolle bod deur die Wes-Kaapse departement van landbou, Landbouweekblad, Bewaringslandbou Wes-Kaap (BLWK) en die Afrika-netwerk vir bewaringsbewerking.

Die vier vennote sal die kongres van 24 tot 27 Junie aanbied.

Die Wes-Kaap is aan die voorpunt met die aanvaarding van bewaringsboerdery in Suid-Afrika. Net meer as die helfte van alle droëlandgewasse word volgens bewaringslandboubeginsels bestuur.

Die welslae wat boere met die toepassing van bewaringsboerdery behaal, het daartoe gelei dat groter aanvaarding van bewaringsboerderybeginsels as ’n voorkeurprojek in die SmartAgriplan van die Wes-Kaapse departement van landbou opgeneem is. Die SmartAgriplan is die eerste provinsiale sektorplan wat ’n veerkragtige landbousektor in toestande van klimaatsverandering verseker.

Dr. Ivan Meyer, Wes-Kaapse minister van landbou, sê die Wes-Kaap het ’n lewendige navorsingsgroep oor bewaringslandbou. “Die groep het lede in die Wes-Kaapse departement van landbou, Universiteit Stellenbosch en heelparty bedryfsorganisasies vir jaar- en meerjarige gewasse.

“Die kongres bied goeie geleenthede om die departement se suksesvolle werk op sy navorsingsplase en in die landbousektor ten toon te stel. Ons het ook sterk bewaringsboere wat gasheer kan speel vir praktiese dae en moontlik ook toere ná die kongres.”

Landbouweekblad is ’n paar jaar reeds betrokke by die aanbieding van BLWK se jaarlikse bewaringslandboukonferensie in die Wes-Kaap in vennootskap met die Wes-Kaapse departement van landbou.

“Dit is ’n besonderse eer om nou hierdie gewaardeerde vennootskap, en natuurlik die kundigheid van ons plaaslike boere, op ’n internasionale verhoog te kan ten toon stel,” sê Chris Burgess, redakteur van Landbouweekblad.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.93
-1.8%
Rand - Pond
19.45
+0.1%
Rand - Euro
17.37
+0.2%
Rand - Aus dollar
11.70
+0.2%
Rand - Jen
0.13
+0.2%
Goud
1,643.66
0.0%
Silwer
18.87
0.0%
Palladium
2,073.00
0.0%
Platinum
858.50
0.0%
Brent-ruolie
86.15
-5.0%
Top-40
57,110
-3.1%
Alle aandele
63,417
-2.9%
Hulpbronne 10
56,319
-7.5%
Industriële 25
78,436
-1.2%
Finansiële 15
14,142
-1.6%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Net een lewe doen dit volheid
Ek soek na Liefde en harmonie, Ek is mal oor reís Lief vir golf speel en gym Om met vriende en Familie sosiaal te wees
Looking for authentic people
Ek is lojaal Hardwerkend Hou nie van oneerlikheid nie The slower the better - ons lewe in n kits wereled waar mense te vinnig dinge wil hé Alles in die Lewe is n proses Tyd...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot