AFGRI
BEAN
30 Jan
-
9648
0,00
CORN
30 Jan
-
4658
0,00
SOYA
30 Jan
-
9716
0,00
SUNS
30 Jan
-
12268
0,00
WEAT
30 Jan
-
6602
0,00
WMAZ
30 Jan
-
4600
0,00
YMAZ
30 Jan
-
4610
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
13 Jan
-
165,67
-5,22
Ave Wool - RWS
13 Jan
-
175,15
-6,74
Beeste A2/3
13 Jan
-
64,12
5,40
Beeste AB2/3
13 Jan
-
59,8
1,44
Beeste B2/3
13 Jan
-
57,21
0,35
Beeste C2/3
13 Jan
-
52,71
0,17
Bevrore Hoender
13 Jan
-
33,17
1,42
Bokkies (onder 30 kg)
13 Jan
-
75,67
12,02
Bokooie
13 Jan
-
40,83
0,59
Groot (meer as 40 kg)
13 Jan
-
42,36
1,26
Hoender (IQF)
13 Jan
-
32,28
-0,54
Medium (30-40kg)
13 Jan
-
55,83
-0,83
Pork Average
13 Jan
-
37,48
0,43
Poultry Average
13 Jan
-
33,08
0,70
Skaap A2/3
13 Jan
-
91,6
4,46
Skaap AB2/3
13 Jan
-
86,27
5,49
Skaap B2/3
13 Jan
-
72,61
2,48
Skaap C2/3
13 Jan
-
67,45
1,67
Speenkalf
13 Jan
-
37,35
0,51
Spekvarke
13 Jan
-
38,76
0,27
Stoorlammers
13 Jan
-
38
-0,71
Varkwors
13 Jan
-
30,29
0,52
Vars Hoender
13 Jan
-
33,79
1,22
Vleisvarke
13 Jan
-
37,37
0,47
Skenk 'n artikel

Die wonderbaarlike wêreld van fungi

akkreditasie
Deel jou intekenaarartikels.
Jy het 3 artikels om hierdie maand te deel. Stuur hierdie storie aan 'n vriend!
Hierdie webtuiste word beskerm deur reCAPTCHA en Google se Privaatheidsbeleid en Gebruikersvoorwaardes geld.
Laai tans...
Besig om te laai. Wag asseblief...
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
GRONDHERSTEL AANGEWAKKER. Die teenwoordigheid van swamme vermeerder namate oesreste opbou. Dit word aangevuur deur die verspreiding van hoë konsentrasies mis en urine in ultrahoëdrukstrookbeweiding.
GRONDHERSTEL AANGEWAKKER. Die teenwoordigheid van swamme vermeerder namate oesreste opbou. Dit word aangevuur deur die verspreiding van hoë konsentrasies mis en urine in ultrahoëdrukstrookbeweiding.

Fungi is oral – van die grootste lewende organisme ter wêreld tot die mikroskopiese drade van mikorisa. Die diversiteit is oneindig. Daar is tot dusver 144 000 spesies van hierdie organismes bekend en sekerlik nog baie meer wat mettertyd amptelik aangeteken gaan word.

Dit is dus geen wonder dat wetenskaplikes dit ’n koninkryk van organismes noem nie. Fungi het ’n magdom funksies en baie nuwes word daagliks ontdek, van grondfunksies tot benutting in mediese produkte. Kom ons kyk ’n bietjie na die meer bekende funksies van hierdie wonderbaarlike organismes.

Fungi is saam met bakterieë verantwoordelik vir die afbreek van organiese materiaal. Letterlik alle organiese materiaal is ter sprake – van dooie diere en boomstompe tot chemiese stowwe en alle afval.

Lees die volle storie
Teken in op Landbou.com en kry toegang tot die beste joernalistiek en eksklusiewe produkte.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.18
+0.1%
Rand - Pond
21.31
+0.3%
Rand - Euro
18.69
+0.2%
Rand - Aus dollar
12.18
+0.4%
Rand - Jen
0.13
+0.1%
Platinum
1,018.15
+0.6%
Palladium
1,645.80
+1.7%
Goud
1,934.25
+0.3%
Silwer
23.71
+0.5%
Brent-ruolie
86.66
-0.9%
Top-40
74,766
0.0%
Alle aandele
80,791
0.0%
Hulpbronne 10
77,871
0.0%
Industriële 25
103,872
0.0%
Finansiële 15
16,281
0.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Kom ons begin oor
Wat skryf ek nou hier? Leer my eerder ken besluit self. Ek is wel n omgee mens en hou van bederf.
Plain Jane
Oor die onnodige drama, wil net die lewe geniet. Goeie hart en weet wat ek uit die lewe wil he 😊
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot