AFGRI
BEAN
30 Sep
-
9272
-5,00
CORN
30 Sep
-
4785
-3,00
SOYA
30 Sep
-
9450
58,00
SUNS
30 Sep
-
10185
-20,00
WEAT
30 Sep
-
7119
19,00
WMAZ
30 Sep
-
4824
6,00
YMAZ
30 Sep
-
4840
19,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
0,00
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
0,00
Beeste A2/3
16 Sep
-
60,68
-0,67
Beeste AB2/3
16 Sep
-
56,6
-0,92
Beeste B2/3
16 Sep
-
52,85
-1,51
Beeste C2/3
16 Sep
-
50,84
1,51
Bevrore Hoender
16 Sep
-
31,02
-0,01
Bokkies (onder 30 kg)
16 Sep
-
75,48
18,07
Bokooie
16 Sep
-
45,78
3,28
Groot (meer as 40 kg)
16 Sep
-
44,01
5,77
Hoender (IQF)
16 Sep
-
30,23
0,48
Medium (30-40kg)
16 Sep
-
53,08
10,03
Pork Average
16 Sep
-
27,22
-0,34
Poultry Average
16 Sep
-
31,03
-0,15
Skaap A2/3
16 Sep
-
95,57
2,81
Skaap AB2/3
16 Sep
-
86
2,91
Skaap B2/3
16 Sep
-
79,77
0,66
Skaap C2/3
16 Sep
-
75,06
0,47
Speenkalf
16 Sep
-
37,59
-0,66
Spekvarke
16 Sep
-
27,98
-0,75
Stoorlammers
16 Sep
-
43,3
0,38
Varkwors
16 Sep
-
22,4
-0,17
Vars Hoender
16 Sep
-
31,83
-0,92
Vleisvarke
16 Sep
-
27,17
-0,28

Fliek oor herlewingslandbou in September vertoon

akkreditasie
Die kollig val op die voordele van herlewingslandbou in ’n dokumentêre rolprent op Netflix.
Foto: kisstheground.com
Die kollig val op die voordele van herlewingslandbou in ’n dokumentêre rolprent op Netflix. Foto: kisstheground.com
’n Rolprent oor die voordele wat herlewingslandbou bied, is van 22 September af op Netflix beskikbaar.

’n Rolprent oor die voordele wat herlewingslandbou bied, is van 22 September af op Netflix beskikbaar.

Kiss the ground is ’n dokumentêre rolprent wat herlewingslandbou bekend stel as ’n stel praktyke wat kan help om die uitwerking van klimaatsverandering te versag, waterbronne te beskerm en meer voedsel te produseer.

Die rolprentmakers hoop om kykers hoop te gee deur die gunstige uitwerking wat herlewingslandbou kan hê, pleks daarvan om hulle moedeloos, magteloos en bedruk te laat voel oor die uitwerking van klimaatsverandering.

Bekendes in die vermaaklikheidswêreld, soos Gisele Bündchen, Tom Brady en Patricia Arquette, maak hul verskyning in die rolprent, langs rocksterre van herlewingslandbou, soos Gabe Brown, Allan Savory, John D. Liu en Ray Archuleta.

Die film is gegrond op die boek met die ambisieuse titel, Kiss the Ground: How the food you eat can reverse climate change, heal your body & ultimately save our world, deur Josh Tickell, ’n avokadoboer en filmregisseur in die Amerikaanse deelstaat Kaliforni?.

’n Lokfilm kan hier gekyk word: kisstheground.com.

Bykomende inligting:

www.elledecor.com/life-culture/a31282524/earth-day-movie-kiss-the-ground/

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.90
+0.3%
Rand - Pond
20.02
-0.4%
Rand - Euro
17.61
-0.0%
Rand - Aus dollar
11.66
+0.0%
Rand - Jen
0.12
+0.2%
Goud
1,671.38
+0.6%
Silwer
19.17
+1.8%
Palladium
2,226.00
+0.9%
Platinum
881.00
+1.5%
Brent-ruolie
88.49
-0.9%
Top-40
57,350
+0.8%
Alle aandele
63,641
+0.6%
Hulpbronne 10
60,765
+1.6%
Industriële 25
77,074
+0.4%
Finansiële 15
13,723
+0.1%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Enkel man wat op soek is na pasmaat om leemte te vul. te vul
Ek is eerlik en is gelykmatig in persoonlikheid. Hou van lag en sal nooit afbrekend teenoor iemand optree nie. Hou van goeie eerlike gesprekke.
Ek wil weer in liefde glo
Ek is energiek, spontaan, lewenslustig, positiewe uitkyk op die lewe. Hou van buite lewe. Ek is ñ mense mens en is gek oor diere. Ek is saf van geaardheid maar baie ferm in...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot