AFGRI
BEAN
06 Feb
-
9870
180,00
CORN
06 Feb
-
4607
107,00
SOYA
06 Feb
-
9425
145,00
SUNS
06 Feb
-
11080
-15,00
WEAT
06 Feb
-
6775
74,00
WMAZ
06 Feb
-
4306
51,00
YMAZ
06 Feb
-
4437
65,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
27 Jan
-
173,81
-3,89
Ave Wool - RWS
27 Jan
-
189,08
-2,38
Beeste A2/3
27 Jan
-
56,35
-0,03
Beeste AB2/3
27 Jan
-
54,84
0,37
Beeste B2/3
27 Jan
-
52,6
0,97
Beeste C2/3
27 Jan
-
51,89
2,33
Bevrore Hoender
27 Jan
-
34,13
0,07
Bokkies (onder 30 kg)
27 Jan
-
64,42
3,65
Bokooie
27 Jan
-
42,56
5,65
Groot (meer as 40 kg)
27 Jan
-
44,53
13,49
Hoender (IQF)
27 Jan
-
32,16
0,07
Medium (30-40kg)
27 Jan
-
55,48
8,33
Pork Average
27 Jan
-
36,34
0,63
Poultry Average
27 Jan
-
33,37
0,02
Skaap A2/3
27 Jan
-
84,06
-1,32
Skaap AB2/3
27 Jan
-
83,25
7,84
Skaap B2/3
27 Jan
-
69,31
3,51
Skaap C2/3
27 Jan
-
64,52
-3,23
Speenkalf
27 Jan
-
36,72
1,00
Spekvarke
27 Jan
-
36,59
-0,22
Stoorlammers
27 Jan
-
38,46
-0,54
Varkwors
27 Jan
-
29,16
0,28
Vars Hoender
27 Jan
-
33,83
-0,09
Vleisvarke
27 Jan
-
36,3
0,71

Hardy vereer vir enorme bydrae tot bewaringslandbou

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Dr. Mark Hardy, naaslinks, se bydrae tot bewaringslandbou in die Wes-Kaap is onlangs erken toe die langtermynproef op Langgewens na hom genoem is. Saam met Hardy is, van links, mnr. Samie Laubscher, bestuurder van die Langgewens-navorsingsplaas, me. Anneleen Swanepoel en dr. Johann Strauss. Foto: Amelia Genis
Dr. Mark Hardy, naaslinks, se bydrae tot bewaringslandbou in die Wes-Kaap is onlangs erken toe die langtermynproef op Langgewens na hom genoem is. Saam met Hardy is, van links, mnr. Samie Laubscher, bestuurder van die Langgewens-navorsingsplaas, me. Anneleen Swanepoel en dr. Johann Strauss. Foto: Amelia Genis
Dr. Mark Hardy se bydrae tot volhoubare gewasboerdery in die Swartland is onlangs erken toe die 28 jaar oue langtermynproef op die Langgewens-navorsingsplaas na hom genoem is.

Die Dr. Hardy-langtermynbewaringslandbouproef op Langgewens is in 1996 begin. Hardy, wat in 2012 afgetree het, het in 1997 begin om die proef te bestuur.

Die bevindinge van die proef het ’n groot bydrae tot boerderystabiliteit in die Swartland gelewer, het mnr. Andries Theron, voorsitter van die Proteïennavorsingstigting en boer van Moorreesburg, by die geleentheid gesê.

“Die werk wat Hardy en sy medewerkers gedoen het, het gehelp dat die Swartland ’n ekonomies volhoubare koringverbouingstreek in ’n halfwoestyngebied kan wees.”

Me. Anneleen Swanepoel, hoof van plantwetenskap by die Wes-Kaapse departement van landbou op Elsenburg, het gesê sy beskou die model vir wetenskaplike geloofwaardigheid en samewerking tussen navorsers en die bedrywe wat Hardy geskep het, as van sy grootste bydraes.

“Ek meen die proef het die graanbedryf in die Wes-Kaap totaal verander. Dit het ook aanleiding gegee tot meer langtermynproewe. Langtermynproewe is noodsaaklik om te help om by klimaatsverandering aan te pas en die uitwerking daarvan te versag.”

Die huidige geslag boere is beter bekend met ’n proef met vele komponente en nagraadse studente wat verskillende belangrike vrae ondersoek.

Dr. Johann Strauss, wat deesdae die proef bestuur, sê die proef lok ook belangstelling van internasionale wetenskaplikes. Die proef is onder meer in 2018 ingesluit in die Britse Rothamsted-navorsingsentrum se wêreldwye netwerk van langtermynproewe. ’n Artikel oor 30 van die langtermynproewe, wat die Dr. Hardy-proef op Langgewens insluit, verskyn eersdaags in die gesaghebbende vaktydskrif Nature
Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.57
-0.5%
Rand - Pond
21.16
-0.5%
Rand - Euro
18.94
-0.2%
Rand - Aus dollar
12.14
-0.4%
Rand - Jen
0.13
-0.1%
Platinum
973.05
-0.1%
Palladium
1,608.54
-1.4%
Goud
1,875.22
+0.2%
Silwer
22.43
+0.4%
Brent-ruolie
79.94
-2.8%
Top-40
73,477
-0.8%
Alle aandele
79,605
-0.8%
Hulpbronne 10
73,804
-1.8%
Industriële 25
103,333
-0.1%
Finansiële 15
16,359
-1.2%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Geskei, soek vriende, wat van 'n roadtrip iemand.???
Wel ek is baie rustigge mens, ek rook nie, ek drink nie, ek is gelukkig om net by my huis te wees, braai en lekker kuier, bosveld is my ding. Roadtrip enige iemand. ??
Alleen maar gelukkig
Ek is n sosiale spontane mens wat hou van lag en goeie geselskap. Ek werk hard, soms lang ure, maar hou ook van rustig wees. Ons is nie veronderstel om alleen deur die lewe te...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot