AFGRI
BEAN
23 Sep
-
9590
0,00
CORN
23 Sep
-
4825
0,00
SOYA
23 Sep
-
9400
0,00
SUNS
23 Sep
-
10278
0,00
WEAT
23 Sep
-
6944
0,00
WMAZ
23 Sep
-
4799
0,00
YMAZ
23 Sep
-
4724
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
02 Sep
-
160,22
-6,09
Ave Wool - RWS
02 Sep
-
172,22
-2,54
Beeste A2/3
09 Sep
-
60,85
0,17
Beeste AB2/3
09 Sep
-
57,75
1,15
Beeste B2/3
09 Sep
-
54,25
1,40
Beeste C2/3
09 Sep
-
47,55
-3,29
Bevrore Hoender
09 Sep
-
30,74
-0,28
Bokkies (onder 30 kg)
09 Sep
-
69,19
-6,29
Bokooie
09 Sep
-
48,38
2,60
Groot (meer as 40 kg)
09 Sep
-
43,39
-0,62
Hoender (IQF)
09 Sep
-
29,41
-0,82
Medium (30-40kg)
09 Sep
-
58,81
5,73
Pork Average
09 Sep
-
27,04
-0,18
Poultry Average
09 Sep
-
30,52
-0,51
Skaap A2/3
09 Sep
-
97,84
2,27
Skaap AB2/3
09 Sep
-
86,98
0,98
Skaap B2/3
09 Sep
-
81,06
1,29
Skaap C2/3
09 Sep
-
76,61
1,55
Speenkalf
09 Sep
-
36,15
-1,44
Spekvarke
09 Sep
-
27,62
-0,36
Stoorlammers
09 Sep
-
44,2
0,90
Varkwors
09 Sep
-
22,17
-0,23
Vars Hoender
09 Sep
-
31,4
-0,43
Vleisvarke
09 Sep
-
27,02
-0,15

Herlewingslandbou wen stelselmatig veld

akkreditasie
Foto: Jasper Raats
Foto: Jasper Raats
Die toepassing van herlewingslandboupraktyke vind toenemend inslag in Suid-Afrikaanse boere se produksiestelsels, maar dit is ’n lang proses en verg ’n moeilike kopskuif by boere.

Die toepassing van herlewingslandboupraktyke vind toenemend inslag in Suid-Afrikaanse boere se produksiestelsels, maar dit is ’n lang proses en verg ’n moeilike kopskuif by boere.

Prof. Eric Holm, raadslid en omgewingsraadgewer vir ZZ2, het tydens Landbouweekblad se herlewingskonferensie gesê die landbou is die volhoubaarste bedryf wat die mensdom nóg aangepak het. “Die afgelope eeu se ontwikkelings met goedkoop energie en maklike tegnologie het ons egter verlei om meer te produseer en minder om te gee. Dit sal moet verander omdat dié praktyk landbou nie meer volhoubaar maak nie.”

Holm het benadruk dat boere met reg konserwatief is om van stelsel te verander, want dit is moeilik om ’n alternatiewe stelsel toe te pas wanneer bestaande praktyke nog werk.

“Boere het baie kennis oor vele terreine binne hul bedryf. Jy moet soveel kennis in ’n verskeidenheid velde hê om ’n goeie boer te wees en om dan hierdie kennis van een stelsel na ’n ander te verskuif, is nie maklik nie.” 

Vir die gemenebes

Suid-Afrikaanse boere het vinnig besef dat hulle nie alles alleen kan doen nie en maak al hoe meer van buitekennis, plaaslik én vanuit die buiteland, gebruik om beter te boer. “Dit is een van die groot voordele vir die landbou hier – ons plaaslike voorligtingsdienste het tot ’n mate in duie gestort. Dit het ons boere gedwing om na kenners op alle terreine van die landbou te gaan soek.”

Holm het gesê boere moet besef die doel van ’n plaas lê nie tussen sy grensdrade nie. “Dit is eintlik ’n hele stelsel wat werk vir die groter stelsel van die mensdom en natuur. Boere werk dus nie vir hulself nie, maar vir die gemenebes. Daarom is dit só belangrik dat ons so na as moontlik aan die natuur en sy wette moet boer.”
Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.93
-1.8%
Rand - Pond
19.45
+0.1%
Rand - Euro
17.37
+0.2%
Rand - Aus dollar
11.70
+0.2%
Rand - Jen
0.13
+0.2%
Goud
1,643.66
0.0%
Silwer
18.87
0.0%
Palladium
2,073.00
0.0%
Platinum
858.50
0.0%
Brent-ruolie
86.15
-5.0%
Top-40
57,110
-3.1%
Alle aandele
63,417
-2.9%
Hulpbronne 10
56,319
-7.5%
Industriële 25
78,436
-1.2%
Finansiële 15
14,142
-1.6%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Vrystaat plaas boertjie opsiek na sy versie
Ek is lewens lustig en altyd 'n bok vir sports Lief vir die buite lewe soos kamp visvang en bike ry
Looking for authentic people
Ek is lojaal Hardwerkend Hou nie van oneerlikheid nie The slower the better - ons lewe in n kits wereled waar mense te vinnig dinge wil hé Alles in die Lewe is n proses Tyd...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot