AFGRI
BEAN
03 Feb
-
9600
0,00
CORN
03 Feb
-
4600
0,00
SOYA
03 Feb
-
9571
0,00
SUNS
03 Feb
-
11718
0,00
WEAT
03 Feb
-
6685
0,00
WMAZ
03 Feb
-
4372
0,00
YMAZ
03 Feb
-
4397
0,00
Skenk 'n artikel

Intensiewe boerdery: Balans is die antwoord

akkreditasie
Deel jou intekenaarartikels.
Jy het 3 artikels om hierdie maand te deel. Stuur hierdie storie aan 'n vriend!
Hierdie webtuiste word beskerm deur reCAPTCHA en Google se Privaatheidsbeleid en Gebruikersvoorwaardes geld.
Laai tans...
Besig om te laai. Wag asseblief...
ELKE SKAKEL TEL. Me. Macarena Etcheberry met haar vrylopende hoenders op die plaas Santa Maria naby Pellegrine in Argentinië. Foto: Verskaf
ELKE SKAKEL TEL. Me. Macarena Etcheberry met haar vrylopende hoenders op die plaas Santa Maria naby Pellegrine in Argentinië. Foto: Verskaf

Wanneer ’n mens aan ’n beesplaas in Argentinië dink, stel jy jouself voor dat dit ’n groot, uitgestrekte plaas van duisende hektaar grasveld is waarop reusebeestroppe wei en dosyne Argentynse cowboys op perde hulle oppas.

Maar mnr. Pablo Etcheberry en sy familie boer op net 300 ha huurgrond buite Pellegrine in die Buenos Aires-provinsie. Die werkers is Pablo, sy suster Macarena, en enkele ander familielede. Daar is nie perde nie, net een vierwielaangedewe motorfiets.

Op dié stukkie grond boer hulle met 600 koeie, 1 000 vrylopende hoenders, ’n paar skape en varke, asook bye. Na gelang van die prys sal hulle ook in die meeste jare ’n paar hektaar met kontantgewasse, soos sojabone, beplant. Die grond word egter hoofsaaklik met dekgewasse beplant.

Lees die volle storie
Teken in op Landbou.com en kry toegang tot die beste joernalistiek en eksklusiewe produkte.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.47
-2.2%
Rand - Pond
21.05
+0.1%
Rand - Euro
18.91
-0.2%
Rand - Aus dollar
12.09
+0.1%
Rand - Jen
0.13
+0.1%
Platinum
974.02
-5.0%
Palladium
1,623.95
-2.8%
Goud
1,865.16
0.0%
Silwer
22.35
0.0%
Brent-ruolie
79.94
-2.8%
Top-40
74,082
+0.6%
Alle aandele
80,241
+0.6%
Hulpbronne 10
75,186
+0.7%
Industriële 25
103,461
+0.8%
Finansiële 15
16,550
0.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
One life.... Live it
Gemaklike persoon met beginsels en waardes. Te laat vir voorgee, ek is gelukkig in my eie vel en wat die lewe nog vir my inhou. Ek kan wissel van diep seun na baie sosiaal en is...
Kom ons sien wat gebeur
Wel eks nie iemand wat oordeel nie. Wees jouself. Ek luister graag. Eerlik en opreg en hou nie van jok nie. [removed]
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot