Karoobossies: Witaarbossie, geelpleister- en Januariebos
Piet Roux en Loraine van den Berg
Deel
Deel jou intekenaarartikels.
Jy het 3 artikels om hierdie maand te deel. Stuur hierdie storie aan 'n vriend!
Besig om te laai. Wag asseblief...
Die witaarbossie (Selago saxatilis) groei gewoonlik tot 45 cm hoog en het ’n kelkvorm en ’n paar regop takkies. FOTO’S: LORAINE VAN DEN BERG, TENSY ANDERS VERMELD
Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!