Landbouweekblad het in Maart verskeie kundiges en boere bymekaar gekry om hul kennis van en ervaring met herlewingslandbou te bespreek.
Vanjaar het die tydskrif drie herlewingslandboukonferensies aangebied, met die samewerking van verskeie organisasies en borge.
’n Herlewingslandboukonferensie is met groot sukses op 7 en 8 Maart op Reitz aangebied.