AFGRI
BEAN
20 Mrt
-
10116
0,00
CORN
20 Mrt
-
4609
0,00
SOYA
20 Mrt
-
9375
0,00
SUNS
20 Mrt
-
10040
0,00
WEAT
20 Mrt
-
6639
0,00
WMAZ
20 Mrt
-
4153
0,00
YMAZ
20 Mrt
-
4201
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
10 Mrt
-
171,8
0,00
Ave Wool - RWS
10 Mrt
-
185,09
0,00
Beeste A2/3
10 Mrt
-
54,09
-0,11
Beeste AB2/3
10 Mrt
-
52,37
-0,58
Beeste B2/3
10 Mrt
-
49,71
0,11
Beeste C2/3
10 Mrt
-
48,2
-0,33
Bevrore Hoender
10 Mrt
-
33,07
0,10
Bokkies (onder 30 kg)
10 Mrt
-
47,59
-0,54
Bokooie
10 Mrt
-
35,3
-1,14
Groot (meer as 40 kg)
10 Mrt
-
37,88
1,68
Hoender (IQF)
10 Mrt
-
32,24
0,03
Medium (30-40kg)
10 Mrt
-
42,34
-2,27
Pork Average
10 Mrt
-
33,17
1,14
Poultry Average
10 Mrt
-
33,05
0,06
Skaap A2/3
10 Mrt
-
85,28
2,47
Skaap AB2/3
10 Mrt
-
82,03
0,96
Skaap B2/3
10 Mrt
-
66,9
-2,58
Skaap C2/3
10 Mrt
-
63,53
1,95
Speenkalf
10 Mrt
-
33,23
-0,88
Spekvarke
10 Mrt
-
34,32
0,27
Stoorlammers
10 Mrt
-
38,83
-0,15
Varkwors
10 Mrt
-
26,35
0,98
Vars Hoender
10 Mrt
-
33,85
0,06
Vleisvarke
10 Mrt
-
33,05
1,29
Deel

Laaste kans vir goedkoper kaartjies by konferensie oor herlewingslandbou

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Die laer prys vir toegang tot Landbouweekblad se konferensie oor herlewingslandbou in Somerset-Wes geld nog net tot 14 Februarie.
Foto ter illustrasie: Amelia Genis
Die laer prys vir toegang tot Landbouweekblad se konferensie oor herlewingslandbou in Somerset-Wes geld nog net tot 14 Februarie. Foto ter illustrasie: Amelia Genis
Boere wat voor vandag (14 Februarie) om 14:00 hul kaartjies vir Landbouweekblad se konferensie oor herlewingslandbou koop, kan dit nog teen die vroeë prys van R800 kry. Spaar R150!

Landbouweekblad se herlewingslandboukonferensie in die Kaap takel vanjaar die die rol wat peulgewasse en die natuur speel.

Die konferensie wat op Donderdag 9 Maart by die Lord Charles-hotel op Somerset-Wes gehou word, begin om 08:00 en word om 14:00 met middagete afgesluit.

Kom luister hoe die hoofspreker, prof. Samson Chimphango, dosent in plantkunde aan die Universiteit van Kaapstad, en me. Hanneke Augustyn, MSc-student aan die Universiteit Stellenbosch, die potensiaal van inheemse peulgewasse en stikstofbinding deur sekere peulgewasse bespreek.

Mnr. John Slabber, ’n graanboer van Moorreesburg, sal verduidelik hoe hy met ’n skyfplanter deur ’n dik deklaag van medics werk, terwyl mnr. Gawie Steyn, rosyntjieboer van Kanoneiland, oor sy benadering tot dekgewasse van “365 dae groen, en wortels wat lewe” gaan gesels.

Die moontlikhede van veredelde inheemse peulplante klink aanloklik, maar dis ’n duur en moeisame proses. Intussen moet graanboere by saadhandelaars aanklop om die regte peulgewasse in die hande te kry.

Daar sal dus ’n paneelbespreking oor die beskikbaarheid en verskeidenheid van peulgewasse deur verteenwoordigers van Agricol en Barenbrug wees.

Aangesien herlewingslandbou dikwels beskryf word as boerdery saam met die natuur en beskou word as ’n manier om ’n boerdery veerkragtiger te maak, het Landbouweekblad mnr. Piet Roux, ’n skaapboer van Prieska, genooi om sy ervaring met die natuur deur tye van oorvloed en droogte te beskryf.

Soos gewoonlik, nooi Landbouweekblad navorsers van die Wes-Kaapse departement van landbou en plaaslike universiteite om hul werk bekend te stel op die konferensie.

Mnr. Jaco Engelbrecht, tegniese bemarker by Agrofors, het pas sy meestersgraad in agronomie ontvang. Hy doen ’n aanbieding oor die vergelyking van dekgewasse as weiding met medics- en hawerweiding.

Dr. Johann Strauss, navorser oor volhoubare gewasstelsels by die Wes-Kaapse departement van landbou, doen ’n navorsingsoorsig oor stelselstabiliteit en reënval en deel ook sy span se bevindinge oor graanopbrengs, proteïen en bemesting.

Bespreek jou kaartjie by Quicket. Klik HIER vir die program.

Navrae: events@landbou.com

Herlewingslandboukonferensie

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.56
-0.2%
Rand - Pond
22.67
+0.3%
Rand - Euro
19.98
-0.6%
Rand - Aus dollar
12.38
+0.5%
Rand - Jen
0.14
+0.7%
Platinum
972.21
-1.2%
Palladium
1,397.84
-1.3%
Goud
1,940.50
-1.9%
Silwer
22.39
-0.7%
Brent-ruolie
73.79
+1.1%
Top-40
68,799
0.0%
Alle aandele
74,271
0.0%
Hulpbronne 10
65,660
0.0%
Industriële 25
99,818
0.0%
Finansiële 15
15,066
0.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Leweslustig ,Geniet die lewe
Lewenslustig. Hou van 4×4. Asook kamp. Dans graag. Baie vriendelik en spontaan. Diere tans friesperde asook miniatuurperde en 3 yorkies. Braai graag asook fliek en vertonings...
As ons nie ontmoet nie, sal ons nie weet nie.
Hierdie is altyd vir my 'n moeilike een. Hier kan ons onsself inkleur met die mooiste potlode. Google kan selfs genader word vir 'n oulike beskrywing, ek verkies om die persoon...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot