AFGRI
BEAN
06 Okt
-
8935
-92,00
CORN
06 Okt
-
4823,2
28,20
SOYA
06 Okt
-
9535
270,00
SUNS
06 Okt
-
9720
235,00
WEAT
06 Okt
-
7210
18,00
WMAZ
06 Okt
-
5067,6
107,60
YMAZ
06 Okt
-
4958
84,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
6,51
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
6,49
Beeste A2/3
23 Sep
-
61,35
1,18
Beeste AB2/3
23 Sep
-
57,52
-0,90
Beeste B2/3
23 Sep
-
54,36
-0,62
Beeste C2/3
23 Sep
-
49,33
-0,16
Bevrore Hoender
23 Sep
-
31,03
-0,42
Bokkies (onder 30 kg)
23 Sep
-
57,41
-12,27
Bokooie
23 Sep
-
42,5
-8,01
Groot (meer as 40 kg)
23 Sep
-
38,24
-2,32
Hoender (IQF)
23 Sep
-
29,75
-0,04
Medium (30-40kg)
23 Sep
-
43,05
-10,82
Pork Average
23 Sep
-
27,56
-0,96
Poultry Average
23 Sep
-
31,18
-0,26
Skaap A2/3
23 Sep
-
92,76
0,71
Skaap AB2/3
23 Sep
-
83,09
1,25
Skaap B2/3
23 Sep
-
79,11
2,51
Skaap C2/3
23 Sep
-
74,59
1,26
Speenkalf
23 Sep
-
38,25
-0,40
Spekvarke
23 Sep
-
28,73
-0,85
Stoorlammers
23 Sep
-
42,92
0,48
Varkwors
23 Sep
-
22,57
-0,30
Vars Hoender
23 Sep
-
32,75
-0,34
Vleisvarke
23 Sep
-
27,45
-0,93

Leer meer oor koste van herlewingslandbou

akkreditasie
Foto ter illustrasie. Foto: Liza Bohlmann
Foto ter illustrasie. Foto: Liza Bohlmann
Boere wat graag die jongste inligting oor herlewingslandbou in die somerreëngebiede wil bekom, kan op Dinsdag 27 Julie en Woensdag 28 Julie 2021 om 18:00 inskakel by Landbouweekblad se webinaar oor herlewingslandbou.
Boere wat graag die jongste inligting oor herlewingslandbou in die somerreëngebiede wil bekom, kan op Dinsdag 27 Julie en Woensdag 28 Julie 2021 om 18:00 inskakel by Landbouweekblad se webinaar oor herlewingslandbou.

Afslagprys van R220 vir kaartjies wat voor einde Junie gekoop word.

Klik hier vir die Quicket-skakel met meer inligting (soos die program en kaartjiepryse).

Op die eerste dag val die klem op gewasse en op die tweede dag op vee.

Suid-Afrikaanse boere en kenners gaan hul praktiese ervarings deel sowel as die nuutste navorsingsresultate van proefpersele reg oor die somerreëngebiede. Daar word ook gekyk na die koste van herlewingslandbou en wanneer boere watter somme moet maak wanneer hulle na dié stelsel wil oorskakel.

Naas voorleggings deur plaaslike en internasionale sprekers gaan video’s ook vertoon word wat landwyd by verskillende bewaringslandbouproewe verfilm is.

Die Suid-Afrikaanse sprekers en onderwerpe is:

  • Mnr. Danie Bester (bekroonde mielie- en sojaboer van Balfour in Mpumalanga): Herlewingslandbou en die nuutste presisietegnologie.
  • Mnr. DF Fyfer (’n beesboer van Vryburg in Noordwes): Horisontale integrasie van herlewingslandboupraktyke in die dorre Kalahari (vee, ultrahoëdrukbeweiding, hoenders en bye).
  • Mnr. Frits van Oudtshoorn (navorser en weidingspesialis): Hoe suksesvol is ultrahoëdrukbeweiding? Die jongste wetenskaplike resultate word verskaf aan die hand van navorsing op die plaas van mnr. Danie Slabbert van Reitz.
  • Prof. Erik Holm (entomoloog en ekologiese raadgewer): Hoe om oor verandering te dink.
  • Mnr. Johan Bouwer (’n boer van Graaf-Reinett in die Oos-Kaap): Herlewingsweiding met wild.
  • Dr. Hendrik Smith (navorser verbonde aan Asset Research en die Mielietrust): Die jongste navorsingsresultate en aanvaardingskoerse betreffende bewaringslandbou in Suid-Afrika.
  • Dr. Gerhard du Preez (verbonde aan die Fakulteit Landbouwetenskappe aan die Noordwes-Universiteit): Hoe om in vennootskap met die natuur te boer en inligting oor die nuutste navorsingsmetodes op plase en resultate oor grondgesondheid.
  • Mnr. Hannes Botha (’n lewendehawe- en mielieboer van Carolina in Mpumalanga): Hoe herlewingslandbou my liefde vir boerdery opnuut aangewakker het.
  • Prof. James Blignaut (verbonde aan Asset Research en die Universiteit Stellenbosch):‎ Herlewingslandbou – gonswoord of gesonde finansiële oorweging?

Tydens ’n paneelbespreking sal daar geleentheid wees vir vrae aan die sprekers. Die webinaar sal vir twee weke aanlyn beskikbaar wees om weer te kyk.

Die geleentheid word moontlik gemaak deur VKB, Agricol, BKB en Barenbrug. Landbouweekblad se vennote is Asset Research en die Mielietrust. Hou Landbouweekblad en Landbou.com dop vir die volledige program, inligting oor die sprekers en besonderhede om kaartjies te koop, of stuur e-pos aan events@landbou.com

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.83
-0.3%
Rand - Pond
20.05
+0.4%
Rand - Euro
17.60
-0.2%
Rand - Aus dollar
11.53
+0.1%
Rand - Jen
0.12
-0.3%
Goud
1,716.84
+0.0%
Silwer
20.59
-0.2%
Palladium
2,304.50
+2.1%
Platinum
928.00
+0.6%
Brent-ruolie
93.37
+1.7%
Top-40
59,532
+0.6%
Alle aandele
65,979
+0.6%
Hulpbronne 10
63,155
-0.8%
Industriële 25
80,299
+1.3%
Finansiële 15
14,079
+0.8%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Boer soek boerin
Ek is 'n aangename persoon. Hou van mense. Lief vir diere en die natuur. Goeie humorsin. Ek is finansieël stabiel.
Dit is tyd om my horisone te verbreedt
Ek is vriendelik, aantreklik werk baie hard en verdien n bietjie geluk in die lewe. Ek is baie romanties maar deur die jare het dit by die afterdeur uitgegaan.
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot