Die wêreldkenner dr. Ademir Calegari, wat in meer as 50 lande navorsing ontleed, beaam dat die grootste opbrengsstropers, soos grondverdigting en -suurheid, deur dekgewasse ore aangesit kan word.
Kontantgewasse voed, klee en voorsien die wêreld van brandstof. Die verkeerde benadering stroop egter die grond van sy struktuur, vrugbaarheid en volhoubare produktiwiteit.
Daar is eenstemmigheid dat die huidige geslag boere nie die konvensionele roete kan volg sonder om die grond permanent vir die nageslag uit te put nie.