AFGRI
BEAN
24 Mrt
-
9660
0,00
CORN
24 Mrt
-
4531
0,00
SOYA
24 Mrt
-
8206
0,00
SUNS
24 Mrt
-
9348
0,00
WEAT
24 Mrt
-
6461
0,00
WMAZ
24 Mrt
-
3893
0,00
YMAZ
24 Mrt
-
3996
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
17 Mrt
-
171,8
1,17
Ave Wool - RWS
17 Mrt
-
185,09
1,47
Beeste A2/3
17 Mrt
-
54,2
-0,07
Beeste AB2/3
17 Mrt
-
52,95
-0,19
Beeste B2/3
17 Mrt
-
49,6
-1,22
Beeste C2/3
17 Mrt
-
48,53
0,72
Bevrore Hoender
17 Mrt
-
32,97
-0,23
Bokkies (onder 30 kg)
17 Mrt
-
48,13
-1,27
Bokooie
17 Mrt
-
36,44
-2,17
Groot (meer as 40 kg)
17 Mrt
-
36,2
-0,10
Hoender (IQF)
17 Mrt
-
32,21
-0,01
Medium (30-40kg)
17 Mrt
-
44,61
-2,43
Pork Average
17 Mrt
-
32,03
1,11
Poultry Average
17 Mrt
-
32,99
-0,12
Skaap A2/3
17 Mrt
-
82,81
3,66
Skaap AB2/3
17 Mrt
-
81,07
13,42
Skaap B2/3
17 Mrt
-
69,48
9,39
Skaap C2/3
17 Mrt
-
61,58
3,03
Speenkalf
17 Mrt
-
34,11
0,00
Spekvarke
17 Mrt
-
34,05
1,60
Stoorlammers
17 Mrt
-
38,98
-0,96
Varkwors
17 Mrt
-
25,37
1,06
Vars Hoender
17 Mrt
-
33,79
-0,13
Vleisvarke
17 Mrt
-
31,76
0,95
Deel

Lig, klank en water in VSA beproef vir herlewingslandbou

akkreditasie
Chemievrye onkruiddodertegnologie wat in Amerika nagevors word, sluit sekere ligfrekwensies en klankgolwe in. Foto: Chris Jooste
Chemievrye onkruiddodertegnologie wat in Amerika nagevors word, sluit sekere ligfrekwensies en klankgolwe in. Foto: Chris Jooste
As hoofspreker op Landbouweekblad se 2023 herlewingslandboukonferensies het die Amerikaanse boer mnr. Rick Clark van die potensieel baanbrekende navorsing in sy land bespreek.

Herlewingslandbouboere en -kundiges in Amerika ondersoek fassinerende tegnologieë, produkte en praktyke wat dalk ietwat gek klink. As dit suksesvol is, kan dit groot belofte inhou vir meer maatskaplik-, omgewings- en ekonomiesvolhoubare boerdery. Dit is volgens die bekroonde Amerikaanse boer mnr. Rick Clark in een van sy toesprake op Landbouweekblad se 2023 herlewingslandboukonferensies.

Een van die tegnologieë wat in Ohio ondersoek word, probeer bepaal watter deel van die ligspektrum kan onkruid dood maak. In die proewe word ’n ligbalk bo die strooiloper (straw walker) van ’n stroper ingepas. Die lig van die ligbalk is op ’n frekwensie gestel wat enige onkruidsaad op die strooiloper doodmaak voordat die stroper dit aan die agterkant uitskiet.

Luidens ’n berig op www.lsuagcenter.com lei die navorser me. Lauren Lazaro ’n studie oor die gebruik van lig om onkruid te dood te maak nadat hulle deur Global Neighbor Inc gekontak is om die gebruik van die Weed Seed Destroyer te toets. Luidens dié berig is mnr. Jon Jackson die uitvinder van dié ligbalk. Klik hier om die berig te lees.

“Die maatskappy het ook ’n draagbare ligmasjien wat ’n mens kan gebruik om onkruid in tuine en rondom plaaswerwe dood te maak, alles sonder om chemikalieë te gebruik. ’n Derde innovasie is om ligbalke strategies op skoffelwerktuie te pas sodat die onkruiddodende lig op onkruide skyn wat tussen gewasrye groei.”

Clark het gesê die navorsers in Ohio probeer ook bepaal watter deel van die ligspektrum die ontwikkeling en aktiwiteit van grondmikrobes stimuleer. Hierdie spesifieke lig kan gebruik word om grondmikrobes op saadbedekkings net voor plant te stimuleer, wat op sy beurt ontkieming sal bespoedig en ondersteun.

Nog ’n Amerikaanse landboukundige doen volgens Clark soortgelyke eksperimente, maar met klankgolwe. Dié spesifieke klankgolwe beïnvloed nie mense se gehoor nie, maar maak onkruid dood.

"Dié tegnologieë en studies het die potensiaal om herlewingslandbouboere te help om onkruid met baie minder, en dalk selfs geen, chemikalieë aan te pak," het Clark gesê.

’n Landboukundige in Illinois het glo uitgevind hoe om die frekwensie van water te verander, wat op sy beurt die water se elektriese lading verander. Dit kan glo help om enige nadelige uitwerking van ongesuiwerde water op die doeltreffendheid van gewasbeskermingsprodukte voor toediening te verminder.

“Sy stelsel om die frekwensie van water te verander kan glo ook toegepas word op water wat deur besproeiingstelsels loop. Daar word gesê dat dit water baie vinniger kan behandel as die tru-osmose-stelsels wat sommige boere vir waterbehandeling gebruik,” het Clark gesê.

* Hou komende uitgawes van Landbouweekblad dop om meer te lees oor nuwe herlewingslandbounavorsing en oor mnr. Rick Clark se ervarings, lesse en raad oor hoe om ’n meer volhoubare boer te word.


Laai die Landbou.com-app af en lees jou landbounuus direk op die app. Dié app is beskikbaar in die Apple-, Android- en Huawei-winkels.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.17
-0.5%
Rand - Pond
22.22
-0.0%
Rand - Euro
19.59
-0.0%
Rand - Aus dollar
12.09
+0.0%
Rand - Jen
0.14
-0.0%
Platinum
976.84
0.0%
Palladium
1,415.66
0.0%
Goud
1,978.67
0.0%
Silwer
23.23
0.0%
Brent-ruolie
74.99
-1.2%
Top-40
69,181
-1.3%
Alle aandele
74,695
-1.2%
Hulpbronne 10
64,294
-1.4%
Industriële 25
101,619
-1.0%
Finansiële 15
15,178
-1.6%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Leweslustig ,Geniet die lewe
Lewenslustig. Hou van 4×4. Asook kamp. Dans graag. Baie vriendelik en spontaan. Diere tans friesperde asook miniatuurperde en 3 yorkies. Braai graag asook fliek en vertonings...
Jy lewe net eenkeer kom maak die beste daarvan
Vriendelike lewenslustige weduwee wat graag nuwe mense wil ontmoet. Hou van dans en die natuur en soms net rustig wees
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot