
Soek jy na trekkers of ander landboumasjinerie wat te koop is? Hier is die ideale webwerf om werktuie op te adverteer, of om op rond te snuffel.
Soek jy na trekkers of ander landboumasjinerie te koop? Trekkerwerf is die ideale webwerf om werktuie te adverteer, of om rond te snuffel.
Trekkerwerf is ‘n landbou.com-projek, wat internetgebruikers die kans bied om produkte vinnig, maklik en teen ‘n billike tarief te adverteer. Die webwerf is nie net vir tweedehandse werktuie nie, nuwe produkte word ook van tyd tot tyd daar geadverteer.
Adverteerders vul self hul advertensies op die webwerf in en betaal dit deur ‘n geakkrediteerde internet-platform. Elke advertensie kos net R70 en dit word ‘n maand lank op die webwerf vertoon. Besoek www.trekkerwerf.co.za
19 Augustus 2009