AFGRI
BEAN
05 Okt
-
9027
11,00
CORN
05 Okt
-
4800
-2,00
SOYA
05 Okt
-
9290
25,00
SUNS
05 Okt
-
10299
89,00
WEAT
05 Okt
-
7145
-24,00
WMAZ
05 Okt
-
4975
59,00
YMAZ
05 Okt
-
4889
33,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
6,51
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
6,49
Beeste A2/3
23 Sep
-
61,35
1,18
Beeste AB2/3
23 Sep
-
57,52
-0,90
Beeste B2/3
23 Sep
-
54,36
-0,62
Beeste C2/3
23 Sep
-
49,33
-0,16
Bevrore Hoender
23 Sep
-
31,03
-0,42
Bokkies (onder 30 kg)
23 Sep
-
57,41
-12,27
Bokooie
23 Sep
-
42,5
-8,01
Groot (meer as 40 kg)
23 Sep
-
38,24
-2,32
Hoender (IQF)
23 Sep
-
29,75
-0,04
Medium (30-40kg)
23 Sep
-
43,05
-10,82
Pork Average
23 Sep
-
27,56
-0,96
Poultry Average
23 Sep
-
31,18
-0,26
Skaap A2/3
23 Sep
-
92,76
0,71
Skaap AB2/3
23 Sep
-
83,09
1,25
Skaap B2/3
23 Sep
-
79,11
2,51
Skaap C2/3
23 Sep
-
74,59
1,26
Speenkalf
23 Sep
-
38,25
-0,40
Spekvarke
23 Sep
-
28,73
-0,85
Stoorlammers
23 Sep
-
42,92
0,48
Varkwors
23 Sep
-
22,57
-0,30
Vars Hoender
23 Sep
-
32,75
-0,34
Vleisvarke
23 Sep
-
27,45
-0,93

AGCO vier miljoenste trekker

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Mnr. Thierry Aubrée (links), ’n Franse saaiboer en kontrakteur, het die miljoenste Massey Ferguson-trekker, ’n MF 8S.305 Dyna-VT-model, gekoop. Mnr. Jérome Mazière, besturende direkteur van die Franse Massey Ferguson-handelaar Hervé Motoculture, het die aan Aubrée oorhandig.
Mnr. Thierry Aubrée (links), ’n Franse saaiboer en kontrakteur, het die miljoenste Massey Ferguson-trekker, ’n MF 8S.305 Dyna-VT-model, gekoop. Mnr. Jérome Mazière, besturende direkteur van die Franse Massey Ferguson-handelaar Hervé Motoculture, het die aan Aubrée oorhandig.
Twee handelsmerke van die AGCO Corporation, internasionale ontwerper, vervaardiger en verspreider van landboumasjinerie en presisielandboutegnologie, vier belangrike mylpale in hul geskiedenisse.

Die Beauvais-aanleg in Frankryk het onlangs die vervaardiging van die miljoenste trekker van AGCO se Massey Ferguson-handelsmerk gevier. Dié aanleg het op 20 November 1960 begin om Massey Ferguson-trekkers te vervaardig.

Die Massey Ferguson-handelsmerk vier terselfdertyd sy 175ste bestaansjaar.

Volgens mnr. Boussad Bouaouli, visepresident van vervaardiging by die Beauvais-aanleg, was die eerste trekker wat in 1960 daar vervaardig is, ’n MF 825-model. Ander vervaardigingsmylpale by hierdie aanleg sluit in die MF 3000-reeks in 1986, wat die eerste trekker was met elektronika aan boord; die MF 8600-reeks in 2008, wat die eerste was wat selektiewe katalitiese reduksie-tegnologie bevat het vir doeltreffende kraglewering en minder skadelike vrystellings; en die MF 8S-reeks in 2020, en wat die internasionale Trekker van die Jaar-toekenning in 2021 ontvang het.

“Terwyl ons hierdie miljoenste trekker oorhandig, is ons gereed om ons terreine in ’n enkele MF-kampus te verenig met al ons departemente onder een dak. Dit bied hoë buigsaamheid en benut die unieke ervaring, vaardighede en toewyding van die mense wat hier werk. Hierdie trekkermylpaal is ons 2 500 werknemers se sukses, insluitend ons gesamentlike onderneming GIMA Transmission Technology,” het Lhotte gesê.

AGCO se Gleaner-handelsmerk van selfaangedrewe stropers, wat in Noord-Amerika bemark word, vier sy 100ste bestaansjaar. Dit val saam met die opening van verkope van die 2023-modeljaar.

Die broers Curtis, Edwin en Ernest Baldwin in 1923 die eerste Gleaner-stroper vir hul en ander boerderybedrywighede in Kansas in Amerika ontwikkel het. Oor die eeu sedertdien het die Gleaner-handelsmerk voortdurend ontwikkel tot ’n reeks hoëtegnologiestropers.

Hoogtepunte van die Gleaner-handelsmerk se ontwikkelingsgang oor die afgelope 100 jaar sluit die Natural Flow- transversale rotorstelsel vir gladder materiaalvloei en verstoppings in hoëvog- en groenstamtoestande uit te skakel; die eerste 12-ry-mieliestroperkop; en die eerste drapeerkopstuk met ’n ten volle buigbare snybalk, naamlik die DynaFlex.

“Deur daarop te konsentreer om stropers te ontwerp om by die boer te pas, oortref Gleaner ander stropers ten opsigte van gebruiksgemak, bedryfskennis en betroubaarheid. Terwyl ons ons 100ste bestaansjaar vier, gaan ons voort om na die toekoms van landbou te kyk en hou ons visier daarop gerig om stropers te ontwerp wat in die behoeftes van môre se boer voorsien,” het mnr. Matt LeCroy, AGCO se bemarkingsdirekteur vir hooi en voer in Noord-Amerika, gesê.
Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.82
-1.1%
Rand - Pond
20.21
+0.1%
Rand - Euro
17.62
-0.0%
Rand - Aus dollar
11.57
-0.9%
Rand - Jen
0.12
-0.8%
Goud
1,714.76
-0.7%
Silwer
20.57
-2.4%
Palladium
2,255.32
-2.9%
Platinum
920.90
-1.4%
Brent-ruolie
91.80
+3.2%
Top-40
59,202
-1.1%
Alle aandele
65,613
-1.1%
Hulpbronne 10
63,687
-1.4%
Industriële 25
79,239
-1.1%
Finansiële 15
13,961
-0.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Opsoek na my Bokkie Kom huis toe
Ek is eerlik haat ñ geliegery is opreg what you see is what you get plus more, try me you wish you met me sooner
Time wait for no man.. neither does a good woman
Sageaarde romantiese hardwerkend Soek n lewensmaat om die lewe mee te geniet want die lewe is Kort ons Moet dit leef
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot