AFGRI
BEAN
06 Okt
-
8935
-92,00
CORN
06 Okt
-
4823,2
28,20
SOYA
06 Okt
-
9535
270,00
SUNS
06 Okt
-
9720
235,00
WEAT
06 Okt
-
7210
18,00
WMAZ
06 Okt
-
5067,6
107,60
YMAZ
06 Okt
-
4958
84,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
6,51
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
6,49
Beeste A2/3
23 Sep
-
61,35
1,18
Beeste AB2/3
23 Sep
-
57,52
-0,90
Beeste B2/3
23 Sep
-
54,36
-0,62
Beeste C2/3
23 Sep
-
49,33
-0,16
Bevrore Hoender
23 Sep
-
31,03
-0,42
Bokkies (onder 30 kg)
23 Sep
-
57,41
-12,27
Bokooie
23 Sep
-
42,5
-8,01
Groot (meer as 40 kg)
23 Sep
-
38,24
-2,32
Hoender (IQF)
23 Sep
-
29,75
-0,04
Medium (30-40kg)
23 Sep
-
43,05
-10,82
Pork Average
23 Sep
-
27,56
-0,96
Poultry Average
23 Sep
-
31,18
-0,26
Skaap A2/3
23 Sep
-
92,76
0,71
Skaap AB2/3
23 Sep
-
83,09
1,25
Skaap B2/3
23 Sep
-
79,11
2,51
Skaap C2/3
23 Sep
-
74,59
1,26
Speenkalf
23 Sep
-
38,25
-0,40
Spekvarke
23 Sep
-
28,73
-0,85
Stoorlammers
23 Sep
-
42,92
0,48
Varkwors
23 Sep
-
22,57
-0,30
Vars Hoender
23 Sep
-
32,75
-0,34
Vleisvarke
23 Sep
-
27,45
-0,93
Skenk 'n artikel

Agterstand met masjinerie: Verligting eers in 2022 verwag

akkreditasie
Deel jou intekenaarartikels.
Jy het 3 artikels om hierdie maand te deel. Stuur hierdie storie aan 'n vriend!
Hierdie webtuiste word beskerm deur reCAPTCHA en Google se Privaatheidsbeleid en Gebruikersvoorwaardes geld.
Laai tans...
Besig om te laai. Wag asseblief...
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Foto: JP Meintjes
Foto: JP Meintjes

Vervaardigers en verskaffers van trekkers en werktuie in Suid-Afrika ervaar probleme om in ’n groeiende vraag na masjinerie te voorsien. Mnr. Godfried Heydenrych, besturende direkteur van Argo Suid-Afrika, wat onder meer die Landini- en McCormick-trekkerreekse bemark, sê ’n kombinasie van faktore dra by tot die tyd wat dit duur om ’n trekker aan ’n boer te verskaf.

“Ons sien ’n herstel in die ekonomie, plaaslik en in Europa, wat die vraag na masjinerie verhoog. Dit is natuurlik nie net die landboumasjineriebedryf wat deur die verhoogde vraag beïnvloed word nie, maar ook ander vervaardigers soos die motorbedryf. Vervaardigers van komponente, soos pompe, wil ook nie noodwendig hul kapasiteit uitbrei om in hierdie abnormale vraag te voorsien nie, wat ook vervaardigingstye uitrek. Daar is net soveel kapasiteit, terwyl die vraag baie hoog is.”

Boonop, sê Heydenrych, is die verskeping van goedere onder druk, iets wat  gesien kan word in die verskaffing van grondstowwe vir landbou-insette, waaraan daar ook ’n tekort is. “Al hierdie faktore het daartoe gelei dat deurlooptye met sowat twee maande verleng is. Vir ’n bedryf wat normaalweg met ’n deurlooptyd van sowat vyf maande funksioneer, is dit ’n ernstige kwessie.”

Lees die volle storie
Teken in op Landbou.com en kry toegang tot die beste joernalistiek en eksklusiewe produkte.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.86
-0.5%
Rand - Pond
20.09
+0.2%
Rand - Euro
17.65
-0.5%
Rand - Aus dollar
11.55
-0.0%
Rand - Jen
0.12
-0.4%
Goud
1,715.50
-0.1%
Silwer
20.55
-0.5%
Palladium
2,275.50
+0.8%
Platinum
922.70
+0.0%
Brent-ruolie
93.37
+1.7%
Top-40
59,541
+0.6%
Alle aandele
65,940
+0.5%
Hulpbronne 10
63,022
-1.1%
Industriële 25
80,344
+1.4%
Finansiële 15
14,073
+0.8%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Opsoek na my Bokkie Kom huis toe
Ek is eerlik haat ñ geliegery is opreg what you see is what you get plus more, try me you wish you met me sooner
Let's write our journey together
I am a happy and outgoing person. Have a passion for animals and nature. I love to travel and discover new things. Love to have fun and and enjoy life in general. I think my...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot