Dit skep vierkantige bale van die grond af, lig dit op en laat val dit op die wa, waar werkers dit op mekaar stapel. Die baallaaier werk met ’n katrol-en-bandstelsel. Die onderneming se fabriek is in Bloemfontein.
Prys: R79 350