
Adverteerders kan trekkers, stropers, ploeë en enige ander werktuie, ook voertuie, op dié webwerf adverteer.
‘n Adverteerder kan self advertensies op die webwerf skryf en oplaai. Advertensies word ‘n maand lank vertoon en in dié tyd kan die adverteerder verstellings aan die advertensie maak. Advertensies kos slegs R70 elk.
Besoek www.trekkerwerf.co.za
Die meegaande foto is van van ‘n gerestoureerde Farmall Cub van 1948 wat 'n maand lank op die webwerf geadverteer word.
21 Julie 2009