AFGRI
BEAN
20 Mrt
-
9994,8
-121,20
CORN
20 Mrt
-
4480,2
-20,80
SOYA
20 Mrt
-
9240
-135,00
SUNS
20 Mrt
-
9418
-220,00
WEAT
20 Mrt
-
6562
-53,00
WMAZ
20 Mrt
-
3966
-22,00
YMAZ
20 Mrt
-
4202
-6,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
10 Mrt
-
171,8
0,00
Ave Wool - RWS
10 Mrt
-
185,09
0,00
Beeste A2/3
10 Mrt
-
54,09
0,00
Beeste AB2/3
10 Mrt
-
52,37
0,00
Beeste B2/3
10 Mrt
-
49,71
0,00
Beeste C2/3
10 Mrt
-
48,2
0,00
Bevrore Hoender
10 Mrt
-
33,07
0,00
Bokkies (onder 30 kg)
10 Mrt
-
47,59
0,00
Bokooie
10 Mrt
-
35,3
0,00
Groot (meer as 40 kg)
10 Mrt
-
37,88
0,00
Hoender (IQF)
10 Mrt
-
32,24
0,00
Medium (30-40kg)
10 Mrt
-
42,34
0,00
Pork Average
10 Mrt
-
33,17
0,00
Poultry Average
10 Mrt
-
33,05
0,00
Skaap A2/3
10 Mrt
-
85,28
0,00
Skaap AB2/3
10 Mrt
-
82,03
0,00
Skaap B2/3
10 Mrt
-
66,9
0,00
Skaap C2/3
10 Mrt
-
63,53
0,00
Speenkalf
10 Mrt
-
33,23
0,00
Spekvarke
10 Mrt
-
34,32
0,00
Stoorlammers
10 Mrt
-
38,83
0,00
Varkwors
10 Mrt
-
26,35
0,00
Vars Hoender
10 Mrt
-
33,85
0,00
Vleisvarke
10 Mrt
-
33,05
0,00
Deel

Boerepers haal angel uit swaar werk

Watter boer het nog nie gemor nie as hy 'n enjinblok moet afhaal nie?

Die vermorsing van kosbare tyd wat gewoonlik met die uithaal van 'n trekker se enjin gepaardgaan as koeëllaers of hulse vervang moet word, het hierdie boer se brein in die hoogste versnelling laat kom — en, siedaar, hy bou toe 'n werktuig van ou yster om hierdie taak sommer na kinderspeletjies te laat lyk.

Watter boer het nog nie gemor nie as hy 'n enjinblok moet afhaal en dorp toe vat sodat 'n werktuigkundige dáár 'n verflenterde koeëllaer of huls kan uitdruk en vervang?

Dit verg sonder uitsondering spierkrag en sweet, maar veral baie tyd, want hy moet twee keer ry. Veral in plant- en oestyd is dit 'n taak waarvoor die boer nie juis tyd het nie, maar noodgedwonge tyd moet inruim, want die trekker moet weer so gou moontlik loop.

Mnr. Eddie Smith, 'n bejaarde boer van Schweizer-Reneke, is 'n man by wie daar geen tekort aan ondernemingsgees en boereplanne is nie. Van sy patente het al by 'n vorige geleentheid Landbouweekblad se Boer met 'n Plan-wedstryd gehaal.

Hierdie keer wys hy die lesers hoe lyk die werkwinkelpers wat hy sommer van afvalyster gemaak het.

Wanneer hy 'n trekker se blok moet afhaal, haal hy eers die voorwiele, silinderkop en oliebak af. Dan skuif hy die pers oor die trekker se voorkant sodat dit bo-oor die enjin is. Die hidrouliese domkrag word dan onder die enjin geplaas. Met 'n passtuk of dollie, soos hy dit noem, 'n huls en 'n stuk dik pyp as verdere hulpmiddels is dit dan moontlik om 'n weerbarstige huls uit te druk sonder om iets te beskadig, sodat hy dit kan vervang.

Vir die uithaal van koeëllaers maak Smith 'n klein verstelling, wat dan met behulp van 'n stuk dik, plat yster ook korte mette maak met hierdie onaangename taak.

Nog 'n meesterstuk is 'n apparaat wat een mens in staat stel om 'n swaar konka, soos 'n drom olie, op of van die bakkie of vragmotor te laai. Die klampe aan twee stukke kettings wat op die foto sigbaar is, haak netjies oor die drom se boonste en onderste riwwe. Hefboomkrag stel 'n mens dan in staat om die swaar vrag maklik op te lig, van die bakkie af te swaai en op die grond te plaas. As die drom opgelaai moet word, word die proses omgekeer. Wanneer die drom in die lug hang, kan iemand ook help om die bakkie onder in of uit te stoot.

Die derde blink plan maak 'n einde aan probleme met aardklampe vir 'n sweismasjien wat soms nie goed kontak maak nie, veral as Smith aan 'n verroeste werktuig moet sweis. Sy klamp is, soos die dromlaaier, ook van afvalyster gemaak. Dit word vasgedraai aan die yster wat gesweis moet word. Die skerp punt dring maklik deur selfs die dikste laag roes om te verseker die sweismasjien werk behoorlik.

  • Navrae: Mnr. Eddie Smith, Posbus 809, Schweizer-Reneke 2780. Tel. 053 965 0816 of sel 083 455 6570.

    6 Mei 2005

  • Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
    Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
    Teken in
    heading
    description
    username
    Wys Kommentaar ()
    Smalls

    Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

    Sien meer
    Rand - Dollar
    18.51
    -0.5%
    Rand - Pond
    22.56
    -0.9%
    Rand - Euro
    19.73
    -0.2%
    Rand - Aus dollar
    12.36
    -0.6%
    Rand - Jen
    0.14
    -1.6%
    Platinum
    970.12
    +0.2%
    Palladium
    1,408.78
    -0.2%
    Goud
    1,995.00
    +0.3%
    Silwer
    22.63
    +0.2%
    Brent-ruolie
    72.97
    -2.4%
    Top-40
    67,683
    +1.0%
    Alle aandele
    73,146
    +0.9%
    Hulpbronne 10
    65,032
    +3.4%
    Industriële 25
    98,057
    +1.0%
    Finansiële 15
    14,786
    -2.1%
    Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
    Besoek ons winkel!

    Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

    Besoek LBW-winkel
    Opsitkers
    Versigtiger
    Is n buite mens, lief vir die berge en dale. Hou van plekke ontdek en te ervaar. Maar geniet ook n huislike omgewing.
    Everyday is a good day
    Mmmm hou van braai kamp dans en some net rustig te wees, ek is baie lief vir diere. Vra as jy iets wil weet.
    Vind jou perfekte maat nou!
    Ek is 'n:
    Op soek na:
    Ouderdomsgroep: tot