AFGRI
BEAN
31 Mrt
-
9826
0,00
CORN
31 Mrt
-
4660
0,00
SOYA
31 Mrt
-
8175
0,00
SUNS
31 Mrt
-
8760
0,00
WEAT
31 Mrt
-
6631
0,00
WMAZ
31 Mrt
-
3977
0,00
YMAZ
31 Mrt
-
4029
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
17 Mrt
-
171,8
1,17
Ave Wool - RWS
17 Mrt
-
185,09
1,47
Beeste A2/3
17 Mrt
-
54,2
-0,07
Beeste AB2/3
17 Mrt
-
52,95
-0,19
Beeste B2/3
17 Mrt
-
49,6
-1,22
Beeste C2/3
17 Mrt
-
48,53
0,72
Bevrore Hoender
17 Mrt
-
32,97
-0,23
Bokkies (onder 30 kg)
17 Mrt
-
48,13
-1,27
Bokooie
17 Mrt
-
36,44
-2,17
Groot (meer as 40 kg)
17 Mrt
-
36,2
-0,10
Hoender (IQF)
17 Mrt
-
32,21
-0,01
Medium (30-40kg)
17 Mrt
-
44,61
-2,43
Pork Average
17 Mrt
-
32,03
1,11
Poultry Average
17 Mrt
-
32,99
-0,12
Skaap A2/3
17 Mrt
-
82,81
3,66
Skaap AB2/3
17 Mrt
-
81,07
13,42
Skaap B2/3
17 Mrt
-
69,48
9,39
Skaap C2/3
17 Mrt
-
61,58
3,03
Speenkalf
17 Mrt
-
34,11
0,00
Spekvarke
17 Mrt
-
34,05
1,60
Stoorlammers
17 Mrt
-
38,98
-0,96
Varkwors
17 Mrt
-
25,37
1,06
Vars Hoender
17 Mrt
-
33,79
-0,13
Vleisvarke
17 Mrt
-
31,76
0,95
Deel

Boorgatpype lig, roesbestand

'n Nuwe reeks ingevoerde boorgatpype en-toebehore van uPVC ("unplasticised polyvinyl chloride") kan 'n ommeswaai in die installasie van boorgatpompe in Suid-Afrika meebring.

'n Nuwe reeks ingevoerde boorgatpype en-toebehore van uPVC ("unplasticised polyvinyl chloride") kan 'n ommeswaai in die installasie van boorgatpompe in Suid-Afrika meebring.

Dié onderhoudsvrye pype kan tot 350 meter diep onder die grond geïnstalleer word. Die pype is heeltemal

roesbestand en het 'n dravermo&euml van 10 ton, na gelang van die pypgrootte.

Dié reeks Ashirvad/Borequippype vul die gaping in die mark vir roesbestande liggewigpype wat net so stewig is as gegalvaniseerde pype, selfs teen 'n ho&eumlr waterdruk.

Die pype is ontwerp om aan drie belangrike vereistes te voldoen, naamlik om die hidrostatiese druk - wat die hoogste by die pomp is - te kan handhaaf teen 35kg/ cm 2 of 3500 kPa, om die vrag van die pomp met die water in die kolom te kan hanteer, en omkorrosiebestand te wees.

Die pype is beskikbaar in lengtes van drie meter met parallel-draad aan die eenkant en 'n sok aan die anderkant. Dit kan deur vlekvryestaal-passtukke aan gegalvaniseerde standaardpype met 'n grootte van 25mm tot 125mm gekoppel word. Meer as 500 000 suksesvolle installasies is al wêreldwyd hiermee gedoen.

Dit is maklik om met die pype te werk, omdat dit liggewig, maar sterk én roes- en aanpakvry is. Water is skoner as dit uit die boorgat kom, en die wrywing is baie minder as met staalpype - wat dit dus meer doeltreffend maak en ook energiekoste spaar.

Die paralelle draadontwerp gee 'n baie groter drakragvermo&euml. Die pype installeer maklik, en word met die hand vasgedraai, en wanneer nodig, kan die laste verder vasgedraai word met 'n moersleutel of tou. Die O-ring dien as se&eumll tussen twee pype, en kan 50 kg/cm 2 of 5000 kPa hanteer, wat lekkasies sal keer. Dit absorbeer enige vibrasie

in die stelsel, wat die leeftyd van die motor en motorlaers verleng.

Nog 'n voordeel is dat die sok permanent in die pyp pas met behulp van 'n vlekvrye staaldraad. Dit skakel die moontlikheid uit van los sokke en -pype wat gly tydens aftakeling.

Vir windpompe word 'n opgemaakte stang benodig tussen die pompelement en die onderste passtuk voordat dit aan die eerste pyp gekoppel word. By kleiner pype van 25 mm tot 40 mm (soos by die meeste windpompe) word die pype vervaardig sonder 'n sok, en is dit bekend as 'n "kloktipe-pyp". Dit word aanbeveel dat pypbeskermers,wat by koöperasies beskikbaar is, oor die windpompstang geplaas word.

Diemaatskappy Salmson-FTT SA is die verspreider. Hy beskik oor alle tegniese inligting oor die produk en die installasie daarvan. Daar is takke in al die groter stede in Suid-Afrika.

Navrae behoort aan Salmson-FTT of Borequip gerig te word voor enige installasiewerk onderneem word. Sodoende verseker 'n mens dat die regte kombinasie pype voorsien word na gelang van die verbruiker se behoefte. Keuses bestaan tussen medium-, standaard- en swaargewigpype, sodat die pompleweringsdruk nie die hidrostatiese druk van die pype oorskry nie. In diep boorgate met ho&eumldrukpompe kan twee verskillende tipes pyp van dieselfde grootte ook gebruik word om koste te verminder.

  • Navrae: Mnr. Rainier Smalberger, tel 021

    949 0902 of sel 083 455 1007.

    Landbouweekblad, 12 Oktober 2007

  • Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
    Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
    Teken in
    heading
    description
    username
    Wys Kommentaar ()
    Smalls

    Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

    Sien meer
    Rand - Dollar
    17.79
    +0.0%
    Rand - Pond
    21.97
    -0.1%
    Rand - Euro
    19.34
    -0.2%
    Rand - Aus dollar
    11.90
    -0.0%
    Rand - Jen
    0.13
    +0.0%
    Platinum
    991.31
    0.0%
    Palladium
    1,460.24
    0.0%
    Goud
    1,969.50
    0.0%
    Silwer
    24.11
    0.0%
    Brent-ruolie
    79.89
    +1.6%
    Top-40
    70,498
    -0.8%
    Alle aandele
    76,100
    -0.8%
    Hulpbronne 10
    66,234
    -1.9%
    Industriële 25
    102,950
    -0.3%
    Finansiële 15
    15,496
    -0.9%
    Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
    Besoek ons winkel!

    Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

    Besoek LBW-winkel
    Opsitkers
    Spontaan en lief vir kamp en road trips
    Ek is wie ek is. Ek is n maklike persoon om mee oor die weg te kom. Hou baie van kos maak en braai. Ja en ons sal baie dinge saam doen en veral lag.
    Go-getter
    Ekstrovert Eerlik Opreg Lojaal Die Lewe is te kort Kommunikasie Oordink Alles Baie straight forward Vat nie nonsens nie Hou van Wyn en whiskey Hardwerkend
    Vind jou perfekte maat nou!
    Ek is 'n:
    Op soek na:
    Ouderdomsgroep: tot