AFGRI
BEAN
20 Mrt
-
10116
0,00
CORN
20 Mrt
-
4609
0,00
SOYA
20 Mrt
-
9375
0,00
SUNS
20 Mrt
-
10040
0,00
WEAT
20 Mrt
-
6639
0,00
WMAZ
20 Mrt
-
4153
0,00
YMAZ
20 Mrt
-
4201
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
10 Mrt
-
171,8
0,00
Ave Wool - RWS
10 Mrt
-
185,09
0,00
Beeste A2/3
10 Mrt
-
54,09
-0,11
Beeste AB2/3
10 Mrt
-
52,37
-0,58
Beeste B2/3
10 Mrt
-
49,71
0,11
Beeste C2/3
10 Mrt
-
48,2
-0,33
Bevrore Hoender
10 Mrt
-
33,07
0,10
Bokkies (onder 30 kg)
10 Mrt
-
47,59
-0,54
Bokooie
10 Mrt
-
35,3
-1,14
Groot (meer as 40 kg)
10 Mrt
-
37,88
1,68
Hoender (IQF)
10 Mrt
-
32,24
0,03
Medium (30-40kg)
10 Mrt
-
42,34
-2,27
Pork Average
10 Mrt
-
33,17
1,14
Poultry Average
10 Mrt
-
33,05
0,06
Skaap A2/3
10 Mrt
-
85,28
2,47
Skaap AB2/3
10 Mrt
-
82,03
0,96
Skaap B2/3
10 Mrt
-
66,9
-2,58
Skaap C2/3
10 Mrt
-
63,53
1,95
Speenkalf
10 Mrt
-
33,23
-0,88
Spekvarke
10 Mrt
-
34,32
0,27
Stoorlammers
10 Mrt
-
38,83
-0,15
Varkwors
10 Mrt
-
26,35
0,98
Vars Hoender
10 Mrt
-
33,85
0,06
Vleisvarke
10 Mrt
-
33,05
1,29
Deel

Case groei in Afrika, Midde-Ooste

Die wêreld vereis meer as ooit van plase en boere, en Case help om dié behoeftes te vervul.

Promosie-artikel:

Volgens die Verenigde Nasies se voedselorganisasie (FAO) sal die wêreld teen 2050 60% meer voedsel moet produseer aangesien die wêreldbevolking na verwagting tot nege miljard sal groei.

“Dié evolusie verteenwoordig geweldige uitdagings en geleenthede vir die Midde-Ooste en Afrika, wat die wêreld se voorste ontwikkelende markte vir landboubedrywighede is,” sê mnr. Marco Raimondo, Case IH se nuwe besigheidsdirekteur vir Afrika en die Midde-Ooste. Die maatskappy het “sterk posisies in Suid-Afrika en in ander lande soos Algerië, Kenia, Mosambiek en Zimbabwe. Ons bereik ook belangrike resultate in die Midde-Ooste,” sê hy.

Afrika-lande verskil baie van mekaar en daar is lande met groot boere en korporatiewe boerderybedrywighede wat staat maak op die sterkste masjinerie en gevorderde tegnologie, terwyl ander lande in die vroeë stadium van meganisasie is, voeg hy by. Die Midde-Ooste het sy eie uitdagings en is een van die droogste gebiede in die wêreld, dus belê lande daar al hoe meer in oorsese landbou om sodoende hul eie bevolkings te voed. Case IH bied ’n breë spektrum landboumasjinerie en groot netwerk handelaars en tergniese ondersteuning.

Middle East. “Op die trekker-front is eenhede onder 100 perdekrag nog steeds die belangrikste segment in terme van volumes, maar daar is groeiende neigings vir groot trekkers ook,” sê Raimondo. In 2014 was meer as 30% van die stropers wat in Suid-Afrika verkoop is deur CaseIH verteenwoordig. Die maatskappy speel ook ’n belangrike rol waar grootskaalse en korporatiewe plase besigheid doen, soos in Senegal, Soedan, Ethiopië en Sierra Leone, verduidelik hy.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.56
-0.2%
Rand - Pond
22.67
+0.3%
Rand - Euro
19.98
-0.6%
Rand - Aus dollar
12.38
+0.5%
Rand - Jen
0.14
+0.7%
Platinum
972.21
-1.2%
Palladium
1,397.84
-1.3%
Goud
1,940.50
-1.9%
Silwer
22.39
-0.7%
Brent-ruolie
73.79
+1.1%
Top-40
68,799
0.0%
Alle aandele
74,271
0.0%
Hulpbronne 10
65,660
0.0%
Industriële 25
99,818
0.0%
Finansiële 15
15,066
0.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Leweslustig ,Geniet die lewe
Lewenslustig. Hou van 4×4. Asook kamp. Dans graag. Baie vriendelik en spontaan. Diere tans friesperde asook miniatuurperde en 3 yorkies. Braai graag asook fliek en vertonings...
As ons nie ontmoet nie, sal ons nie weet nie.
Hierdie is altyd vir my 'n moeilike een. Hier kan ons onsself inkleur met die mooiste potlode. Google kan selfs genader word vir 'n oulike beskrywing, ek verkies om die persoon...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot