AFGRI
BEAN
20 Mrt
-
9994,8
-121,20
CORN
20 Mrt
-
4471,6
-29,40
SOYA
20 Mrt
-
9235
-140,00
SUNS
20 Mrt
-
9420
-218,00
WEAT
20 Mrt
-
6559
-56,00
WMAZ
20 Mrt
-
3962
-26,00
YMAZ
20 Mrt
-
4161,8
-21,20
AMT
Ave Wool - Non RWS
10 Mrt
-
171,8
0,00
Ave Wool - RWS
10 Mrt
-
185,09
0,00
Beeste A2/3
10 Mrt
-
54,09
0,00
Beeste AB2/3
10 Mrt
-
52,37
0,00
Beeste B2/3
10 Mrt
-
49,71
0,00
Beeste C2/3
10 Mrt
-
48,2
0,00
Bevrore Hoender
10 Mrt
-
33,07
0,00
Bokkies (onder 30 kg)
10 Mrt
-
47,59
0,00
Bokooie
10 Mrt
-
35,3
0,00
Groot (meer as 40 kg)
10 Mrt
-
37,88
0,00
Hoender (IQF)
10 Mrt
-
32,24
0,00
Medium (30-40kg)
10 Mrt
-
42,34
0,00
Pork Average
10 Mrt
-
33,17
0,00
Poultry Average
10 Mrt
-
33,05
0,00
Skaap A2/3
10 Mrt
-
85,28
0,00
Skaap AB2/3
10 Mrt
-
82,03
0,00
Skaap B2/3
10 Mrt
-
66,9
0,00
Skaap C2/3
10 Mrt
-
63,53
0,00
Speenkalf
10 Mrt
-
33,23
0,00
Spekvarke
10 Mrt
-
34,32
0,00
Stoorlammers
10 Mrt
-
38,83
0,00
Varkwors
10 Mrt
-
26,35
0,00
Vars Hoender
10 Mrt
-
33,85
0,00
Vleisvarke
10 Mrt
-
33,05
0,00
Deel

Case IH 'oes' met goeie opleiding

Deurlopende opleidingsessies, beide teoreties en prakties, is deel van Case IH se klem op optimale kliëntediens.

Case IH se basiese en gevorderde opleidingsessies is onlangs op Delmas gehou en meer as 50 handelaars en verkoopspersoneel het gespesialiseerde opleiding ontvang.

“Ons ingenieurs streef na ’n ontwerp wat topproduksie ondersteun, maar dis ook kragtig, eenvoudig en maklik om te hanteer,” aldus mnr. George Landerl, die kommersiële instrukteur vir Europa, die Midde-Ooste en Afrika (EMEA). “Ons verkoopspersoneel moet oor die regte kundigheid beskik om ons kliënte die beste ondersteuning te gee met hul keuses. Want by Case IH lê ons wêreldwyd sterk klem op optimale kliëntediens.”

Die klem is op ’n aantreklike vermenging van teorie en praktyk, verduidelik Landerl. Dis hoekom die opleidingsessies ’n teoretiese gedeelte insluit, uiteensettings van die voordele van die Case IH Axial-Flow vergeleke met ander stelsels, en oefeninge om die optimale instellings vir verskillende gewasse en omstandighede te verkry. “Ons sluit hierna ook ’n praktiese opleidingsessie op die masjien self in. Ons kry gereeld postiewe terugvoer van ons kliënte oor ons verkoopspersoneel se vaardighede wat daartoe bydra dat hulle in Case IH-masjinerie belê.”

Die volgende opleidingsessie in die EMEA-area sal tussen die einde van Mei en middel-Junie in Spanje plaasvind, en talle belangstellendes het reeds plek hiervoor bespreek, sê Landerl.

In hul terugvoer het mense wat aan die opleidingsessies deelgeneem het, dikwels die talle voordele van hierdie kursusse uitgelig. “Ons het ook ’n geleentheid vir kliënte op Delmas aangebied, en die feit dat 'n hele paar van ons masjinerie tydens die geleentheid verkoop is, spreek boekdele van ons personeel se kundigheid en vermoëns,” sê Landerl.

Byskrif: Case-IH-Axial-Flow-7230-&-Puma-CVX. Foto: VERSKAF

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.51
-0.5%
Rand - Pond
22.56
-0.9%
Rand - Euro
19.73
-0.2%
Rand - Aus dollar
12.36
-0.6%
Rand - Jen
0.14
-1.6%
Platinum
970.12
+0.2%
Palladium
1,408.78
-0.2%
Goud
1,998.93
+0.5%
Silwer
22.63
+0.1%
Brent-ruolie
72.97
-2.4%
Top-40
67,360
+0.5%
Alle aandele
72,813
+0.4%
Hulpbronne 10
64,205
+2.1%
Industriële 25
97,751
+0.7%
Finansiële 15
14,797
-2.1%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Versigtiger
Is n buite mens, lief vir die berge en dale. Hou van plekke ontdek en te ervaar. Maar geniet ook n huislike omgewing.
Everyday is a good day
Mmmm hou van braai kamp dans en some net rustig te wees, ek is baie lief vir diere. Vra as jy iets wil weet.
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot