AFGRI
BEAN
31 Mrt
-
9826
0,00
CORN
31 Mrt
-
4660
0,00
SOYA
31 Mrt
-
8175
0,00
SUNS
31 Mrt
-
8760
0,00
WEAT
31 Mrt
-
6631
0,00
WMAZ
31 Mrt
-
3977
0,00
YMAZ
31 Mrt
-
4029
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
17 Mrt
-
171,8
1,17
Ave Wool - RWS
17 Mrt
-
185,09
1,47
Beeste A2/3
17 Mrt
-
54,2
-0,07
Beeste AB2/3
17 Mrt
-
52,95
-0,19
Beeste B2/3
17 Mrt
-
49,6
-1,22
Beeste C2/3
17 Mrt
-
48,53
0,72
Bevrore Hoender
17 Mrt
-
32,97
-0,23
Bokkies (onder 30 kg)
17 Mrt
-
48,13
-1,27
Bokooie
17 Mrt
-
36,44
-2,17
Groot (meer as 40 kg)
17 Mrt
-
36,2
-0,10
Hoender (IQF)
17 Mrt
-
32,21
-0,01
Medium (30-40kg)
17 Mrt
-
44,61
-2,43
Pork Average
17 Mrt
-
32,03
1,11
Poultry Average
17 Mrt
-
32,99
-0,12
Skaap A2/3
17 Mrt
-
82,81
3,66
Skaap AB2/3
17 Mrt
-
81,07
13,42
Skaap B2/3
17 Mrt
-
69,48
9,39
Skaap C2/3
17 Mrt
-
61,58
3,03
Speenkalf
17 Mrt
-
34,11
0,00
Spekvarke
17 Mrt
-
34,05
1,60
Stoorlammers
17 Mrt
-
38,98
-0,96
Varkwors
17 Mrt
-
25,37
1,06
Vars Hoender
17 Mrt
-
33,79
-0,13
Vleisvarke
17 Mrt
-
31,76
0,95
Deel

Case IH wys sy bielies by Nampo

Case IH vertoon ’n volledige reeks van sy trekkers en nuwe werktuie op die Nampo-Oesdag van 2014.

Promosie-artikel:
Case IH vertoon sy indrukwekkende trekkerreekse, oes- en hooimaaktoerusting, oplossings vir presisieboerdery en sy nuwe reeks van splinternuwe werktuie.

Case IH stal sy volledige reeks trekkers, van die kleinste in die reeks, die 42 kW JX55T, tot by die 492 kW Quadtrac 600, uit.

Die Magnum-trekkerreeks is die middelpunt van die uitstalling. Hierdie medium tot hoë perdekrag-trekkers lewer krag en produktiwiteit in die moeilikste omstandighede, tesame met uitsonderlike brandstofverbruik. Die enjintegnologie op hierdie trekkers bied tot 15% laer brandstofverbruik in vergelyking met die vorige modelle.

Case IH vertoon ook die kragtige Steiger- en Quadtrac-trekkers. Dié trekkers is ontwerp om maksimum perdekrag te lewer, met die Engine Power Management-lewering.

Die unieke ontwerp van die Quadtrac se spoorstelsel bied optimale vastrapvermoë, terwyl dit grondverdigting minimiseer. Ten spyte van hul grootte, beweeg die Steigers en Quadtracs met ’n ratsheid, en met hul konvensioneel geartikuleerde stuurmeganismes bied dit ’n draaisirkel van 5,7 m.

Aan die ander kant van dié reuse-trekkers sal die kompakte Quantum-nutstrekkers ook die aandag trek. Sy lae swaartepunt bied uitstekende stabiliteit op alle terreine, terwyl sy beweegbaarheid en lae profiel dit ideaal maak in klein ruimtes te werk.

Nóg ’n gewilde werktuig by Case IH se uitstalling is die Patriot selfaangedrewe spuite. Dié werktuie benut die beste tegnologie wat beskikbaar is. Dit sluit die AIM Command-spuitstelsel® in, wat ontwerp is om 'n konstante koers en druk te handhaaf.

Van die ander aantrekkeings by die Case IH-stalletjie is:

* Die Case IH Ecolo - Tiger is 'n robuuste, primêre bewerkingsoplossing. Dit kan op dieptes van 450mm tot 750mm werk en is beskikbaar in die gewilde 7-tand tot die 13-tand.

* Die Case IH True Tandem 330 Turbo vertikale bewerkingsmasjien verseker hoë produktiwiteit uit die skep van 'n gladder en meer uniforme saadbedding.

* Die Case IH Axial-Flow-oesmasjiene met die voordele van sy bewese enkel-rotortegnologie. Die Axial-Flow wissel van die kleinste 5130 tot die 9230. Dié bielies is bestem vir die grootste plase, die grootste kontrakte, die hoogste opbrengste en die mees veeleisende eienaars en operateurs.

* Die Case IH-mielie-plukkerkoppe het sedert hul bekendstelling verlede jaar baie gewild geword. Met die gladste en skoonste snyaksie in die bedryf kan ’n gebruiker produktiwiteit verhoog. Die nuwe reeks sluit 6-, 8- en 12-ry plukkerkoppe in.

* Die 3050 VariCut graankop, wat die geleentheid bied om selfs 'n beter gebruik van die hoë dors-kapasiteit van die Case IH Axial-Flow kombineer vir verbeterde oesdoeltreffendheid.

* Die Case IH LB434-balers. Hierdie balers het reeds 'n groot impak op die mark, met die baalgroottes van 120x90 cm wat hantering en vervoer baie makliker en doeltreffendender maak.

* Die Case IH DC-reeks roterende skyfgrassnyers. Drie modelle is beskikbaar: Die DC102 – 3,2m, die DC132 – 4,0m en die DC162 – 4,8m.

* Die Case IH-invoerder, Northmec, sal praktiese demonstrasies hou van die Case IH AFS se satelliet-tegnologie-stelsels. Die demonstrasie sal die buitengewone akkuraatheid van die stelsels wys met ’n Quantum-trekker en 'n boordspuit.

Verdere inligting oor die Case IH portefeulje van trekkers en oes tegnologie is aanlyn beskikbaar by www.caseih.com

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.79
+0.0%
Rand - Pond
21.97
-0.1%
Rand - Euro
19.34
-0.2%
Rand - Aus dollar
11.90
-0.0%
Rand - Jen
0.13
+0.0%
Platinum
991.31
0.0%
Palladium
1,460.24
0.0%
Goud
1,969.50
0.0%
Silwer
24.11
0.0%
Brent-ruolie
79.89
+1.6%
Top-40
70,498
-0.8%
Alle aandele
76,100
-0.8%
Hulpbronne 10
66,234
-1.9%
Industriële 25
102,950
-0.3%
Finansiële 15
15,496
-0.9%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Spontaan en lief vir kamp en road trips
Ek is wie ek is. Ek is n maklike persoon om mee oor die weg te kom. Hou baie van kos maak en braai. Ja en ons sal baie dinge saam doen en veral lag.
Go-getter
Ekstrovert Eerlik Opreg Lojaal Die Lewe is te kort Kommunikasie Oordink Alles Baie straight forward Vat nie nonsens nie Hou van Wyn en whiskey Hardwerkend
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot