AFGRI
BEAN
28 Jan
-
9479
0,00
CORN
28 Jan
-
4568
0,00
SOYA
28 Jan
-
9642
0,00
SUNS
28 Jan
-
12400
0,00
WEAT
28 Jan
-
6515
0,00
WMAZ
28 Jan
-
4619
0,00
YMAZ
28 Jan
-
4643
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
13 Jan
-
165,67
-5,22
Ave Wool - RWS
13 Jan
-
175,15
-6,74
Beeste A2/3
13 Jan
-
64,12
5,40
Beeste AB2/3
13 Jan
-
59,8
1,44
Beeste B2/3
13 Jan
-
57,21
0,35
Beeste C2/3
13 Jan
-
52,71
0,17
Bevrore Hoender
13 Jan
-
33,17
1,42
Bokkies (onder 30 kg)
13 Jan
-
75,67
12,02
Bokooie
13 Jan
-
40,83
0,59
Groot (meer as 40 kg)
13 Jan
-
42,36
1,26
Hoender (IQF)
13 Jan
-
32,28
-0,54
Medium (30-40kg)
13 Jan
-
55,83
-0,83
Pork Average
13 Jan
-
37,48
0,43
Poultry Average
13 Jan
-
33,08
0,70
Skaap A2/3
13 Jan
-
91,6
4,46
Skaap AB2/3
13 Jan
-
86,27
5,49
Skaap B2/3
13 Jan
-
72,61
2,48
Skaap C2/3
13 Jan
-
67,45
1,67
Speenkalf
13 Jan
-
37,35
0,51
Spekvarke
13 Jan
-
38,76
0,27
Stoorlammers
13 Jan
-
38
-0,71
Varkwors
13 Jan
-
30,29
0,52
Vars Hoender
13 Jan
-
33,79
1,22
Vleisvarke
13 Jan
-
37,37
0,47

Die plaasryding vir die besige boer

Promosie-artikel: Executive Toys stel bekend die mees ekonomiese en gemaklikste plaasryding nog.

Promosie-artikel:

Die GSMoon XYJK800 4x4, word geklassifiseer as ‘n “crossover” tussen ‘n UTV, en ‘n ernstige 4x4, en hy het homself al bewys as ‘n baie bekwame en taai voertuig van hoogstaande kwaliteit.

Hierdie klein bulletjie gee sy baas, en die se vrou, en kinders ure se plesier! Van ons boere het al teruggekom om ‘n tweede en derde voertuig te koop, net om die stryery by die huis op te los oor wie vandag met die bakkie gaan ry.


En ja, ons gebruik die woord, Bakkie, want hy word so geregistreer by die SABS. ‘n Enkelkajuitbakkie, of selfs ‘n tip lorrie as jy wil, kyk bietjie na ons tip lorrie foto’s op ons webwerf. Goeie nuus dan is natuurlik dat jy die BTW ook sal kan eis.


Die GSMoon het al die eienskappe van die groot 4x4’s, maar met die grootte en gewig van ‘n ratse  UTV. Met sy 800cc, 3 silinder DOHC 12 valve, petrol inspuiting Chery enjin gekombineer met sy klas wenner gewig/krag verhouding, gekoppel met sy 5 spoed ratkas, elektroniese 4x4 selekteerder, en hand verstelbare voor en agter ewenaar slotte, maak dit als ‘n ongelooflike kombinasie wat tot sover almal aangenaam verras het.


Die XYJK800 4x4 het in Maart 2010 gearriveer in SA , en word in Suidelike Afrika versprei deur Executive Toys. Besoek gerus ons webwerf  by www.toyscom.co.za vir meer inligting, en skakel ons gerus vir ‘n toetsrit.


Sy kraglewering is 39kw / 600rpm en 70nM by 3500-4000 rpm, gekombineer met sy rat verhouding gee dit ‘n uitsonderlike werkverrigting op beide lae en hoe rewolusies. Vir die boer is dit veral belangrik, en hier laat die voertuig jou nie in die steek nie, in 4e rat kan jy gemaklik 30km/h ry, en as jy voet neersit is die kraglewering daar! Dit skakel onnodige ratverwisseling heeltemal uit.

Moeilike hindernisse

Inderwaarheid is hy so gerat dat mens altyd in 2e rat wegtrek selfs as dit kom by baie moeilike hindernisse in kruip spoed, en as jy regtig moet, gebruik dan 1ste rat slegs as ‘n lae-strek rat. Dan die vraag wat almal wil weet, “hoeveel geraas maak die ding?” Wel kom ek se jou, jy het nie so stil voertuig op jou plaas nie, tensy jy dalk die V6 Hilux bakkie ry, dan weet jy wat ons bedoel met “STIL”. So dit maak die GSMoon ‘n ideale wild besigtiging en jag voertuig daarby! Ons stel ook binnekort ‘n 2e ry sitplekke opsie beskikbaar, spesiaal bedoel vir wild kyk, maar wat ook kan opvou en omskakel in ‘n dra rak!


Nou ja, omdat hy so ongelooflik in die veld ry, is hy nie vinnig nie, maar hoe vinnig wil jy nou op die plaas ry? Die gemiddelde spoed van die Dakar wedren is maar 53km/h. Die GSMoon se top spoed is 90km/h, en hy kom standaard met ‘n 22 liter petrol tenk, en ja, hy gebruik petrol, en sy petrol verbruik, alhoewel nog nie offisieel getoets nie, is 16-18 km per liter.


Die GSMoon het onafhanklike vere rondom, wat verstelbaar is vir ry gemak, en as gevolg daarvan daarvan, het die voertuig byna geen bak rol nie, en ons verseker jou, dat jou dag op die plaas, aansienlik minder pynlik gaan wees. Die voertuig, ry al hoe lekkerder, hoe dieper die slote en dongas raak!


Die XYJK800 weeg slegs 650kg, en sy afmetings is 3130x1640x1530, en het ‘n grond vryhoogte van 350mm. Met die kombinasie ry die ding enige plek, en ideaal vir paaie wat nouer is. Die ontwerp vd GSMoon is stylvol en modern, en ‘n plesier om na te kyk, en het baie been spasie, en as jy die dra rak ekstra by neem, dan kan jy heelwat ekstra gereedskap of koel bokse saamry vir daai alte belangrike “toebroodjies”. As gevolg van sy gewig, kan hy maklik per sleepwa vervoer word, en saamgeneem word op vakansie, of dit nou Namibië, Botswana of Mosambiek is.


Ander standaard eienskappe is hidroliese skyfremme voor en agter, MP3/ FM speler, Seildak, Spaar wiel, Allooi wiele, Sleep haak, en ‘n keuse tussen alle terrein en plaas bande. Besoek gerus ons webwerf vir al die ander opsionele ekstras beskikbaar.


Standaard kleure is Wit, Swart, Rooi, Oranje, Wildvoertuig Groen, en Maroen. Ander kleure is beskikbaar op bestelling.


Om op te som, behalwe vir sy simpel naam, kan geen plaas sonder die fantastiese ryding nie, en is dit werklik die beste kombinasie tussen prakties, gemak, veelsydig, avontuur, ekonomie, krag, taaiheid, styl, en plesier!! En sy prys, R129,000 ingesluit BTW. Die GSMoon kom standaard met ‘n 3 jaar waarborg, en met sy Chery enjin en ratkas is sy parte en onderhoud van die goedkoopste in die mark, en byna orals verkrygbaar.


HAJADU BUGGIE REEKS


EXECUTIVE TOYS, versprei ook die fantastiese HAJADU reeks Off-Road buggies. Die Hajadu reeks is beskikbaar in FK500 4x4, FK400, FK260 en vir kinders onder 12 jaar, die FK110.


Hierdie voertuie is die plaasvervanger vir die QUAD bike, wat ons almal ken, veral die boere wat al hulle eie privaat plasies met baie pyn en gebreekte bene gekoop het. Maar net BAIE veiliger!


Ma en Ouma kan ook saamry sonder om bang te wees. Lees gerus die veiligheid artikel onder nuus op ons webwerf by http://www.toyscom.co.za/home/hajadu-buggy-is-quad-fun-2013-only-far-safer


As jy ‘n uitsoek avontuur speelding soek, of sommer iets wat die kinders mee kan rondrits, sonder om heeldag te bekommer wie breek wie se bene, dan is die buggies vir jou. Hulle is uiters taai, en ongelooflik ekonomies om te ry en het besondere lae geraasvlakke. Die verskillende modelle se spesifikasies is ook op ons webwerf te kry en toets ritte is slegs ‘n oproep ver. Die Hajadu reeks dra ook ‘n standaard 3 jaar waarborg, wat gerugsteun en administreer word in SA deur SA Warranties.


30 April 2010

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.23
-0.2%
Rand - Pond
21.34
-0.2%
Rand - Euro
18.73
-0.2%
Rand - Aus dollar
12.23
-0.1%
Rand - Jen
0.13
-0.2%
Platinum
1,012.08
0.0%
Palladium
1,618.86
0.0%
Goud
1,928.39
0.0%
Silwer
23.60
0.0%
Brent-ruolie
86.66
-0.9%
Top-40
74,766
+0.4%
Alle aandele
80,791
+0.4%
Hulpbronne 10
77,871
-0.4%
Industriële 25
103,872
+0.7%
Finansiële 15
16,281
+0.6%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Kom ons begin oor
Wat skryf ek nou hier? Leer my eerder ken besluit self. Ek is wel n omgee mens en hou van bederf.
Plain Jane
Oor die onnodige drama, wil net die lewe geniet. Goeie hart en weet wat ek uit die lewe wil he 😊
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot