AFGRI
BEAN
24 Mrt
-
9498,8
-161,20
CORN
24 Mrt
-
4060
45,00
SOYA
24 Mrt
-
8135
-88,00
SUNS
24 Mrt
-
8630
-225,00
WEAT
24 Mrt
-
6430
65,00
WMAZ
24 Mrt
-
3842
55,00
YMAZ
24 Mrt
-
4029
33,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
10 Mrt
-
171,8
0,00
Ave Wool - RWS
10 Mrt
-
185,09
0,00
Beeste A2/3
10 Mrt
-
54,09
-0,11
Beeste AB2/3
10 Mrt
-
52,37
-0,58
Beeste B2/3
10 Mrt
-
49,71
0,11
Beeste C2/3
10 Mrt
-
48,2
-0,33
Bevrore Hoender
10 Mrt
-
33,07
0,10
Bokkies (onder 30 kg)
10 Mrt
-
47,59
-0,54
Bokooie
10 Mrt
-
35,3
-1,14
Groot (meer as 40 kg)
10 Mrt
-
37,88
1,68
Hoender (IQF)
10 Mrt
-
32,24
0,03
Medium (30-40kg)
10 Mrt
-
42,34
-2,27
Pork Average
10 Mrt
-
33,17
1,14
Poultry Average
10 Mrt
-
33,05
0,06
Skaap A2/3
10 Mrt
-
85,28
2,47
Skaap AB2/3
10 Mrt
-
82,03
0,96
Skaap B2/3
10 Mrt
-
66,9
-2,58
Skaap C2/3
10 Mrt
-
63,53
1,95
Speenkalf
10 Mrt
-
33,23
-0,88
Spekvarke
10 Mrt
-
34,32
0,27
Stoorlammers
10 Mrt
-
38,83
-0,15
Varkwors
10 Mrt
-
26,35
0,98
Vars Hoender
10 Mrt
-
33,85
0,06
Vleisvarke
10 Mrt
-
33,05
1,29
Deel

Eskom beoog Weskus-windplaas

Eskom beplan om in die opwekking van elektrisiteit uit hernieubare bronne van energie te belê deur 'n kommersiële "windplaas" langs die Kaapse Weskus op te rig.

Eskom beplan om in die opwekking van elektrisiteit uit hernieubare bronne van energie te belê deur 'n kommersiële "windplaas" langs die Kaapse Weskus op te rig.

Eskom Holdings Bpk. ondersoek die oprigting van 100 windturbines op 'n oppervlak van sowat 25 km² naby Koekenaap. Luidens 'n inligtingstuk wat Savannah Environmental en Sustainable Futures ZA op die internet gepubliseer het, is die mees geskikte terrein drie dele van die plase Gravewaterkop 158, en Olifantsrivier Nedersetting.

Elke windturbine bestaan uit 'n rotor met drie lemme op 'n staaltoring. Die toring is sowat 90 m hoog en elke lem is 40 tot 45 m lank. Windturbines begin reeds by 'n windspoed van 4 meter per sekonde elektrisiteit opwek. Volkragvermoë word teen 'n windspoed van 15 meter per sekonde bereik. Die turbines is ontwerp om "aanhoudend, onbeman en sonder hoë instandhoudingskoste" vir 20 jaar of meer as 120 000 uur te funksioneer.

Volgens mnr. Morore Mashao van Eskom word sowat 200 kW elektrisiteit opgewek by 'n windspoed van 6 meter per sekonde. Teen 'n windspoed van 10 meter per sekonde is dit rondom 1 200 kW en by volle kapasiteit kan 2 000 kW opgewek word. Mashao sê daar word verwag dat die turbines by Koekenaap vir sowat 26% van die jaar gaan werk.

Eskom is reeds 'n geruime tyd besig om windkrag te ondersoek en het in Februarie 2003 'n demonstrasie-windplaas by Klipheuwel opgerig om te bepaal hoe bestaande tegnologie aard in Suid-Afrikaanse klimaatstoestande.

Volgens die inligtingstuk sal dit 'n "vaardige tegniese span" sowat twee jaar neem om die "windplaas" op te rig en in werking te stel.

Die volgende stap in die proses is om die windplaas se impak op die omgewing te evalueer. Die proses is daarop gemik om enige uitwerking wat die oprigting en bedryf van die windturbines op die fisiese en maatskaplike omgewing kan hê, te ondersoek. Belanghebbende persone kry inspraak in die proses en is geregtig om terugvoering op hul vrae te kry. 'n Openbare vergadering oor dié aangeleentheid word op Donderdag, 24 Januarie, om 18:00 by die Lutzville sport- en rugbyklub gehou.

Persone wat meer inligting oor die windplaas verlang, kan mnr. Shawn Johnston by 083 325 9965 of windfarms@mweb.co.za kontak of die inligtingstuk op die webwerf www.savannahSA.com lees.

22 Januarie 2008

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.23
-0.8%
Rand - Pond
22.27
-0.2%
Rand - Euro
19.58
+0.1%
Rand - Aus dollar
12.10
-0.1%
Rand - Jen
0.14
-1.4%
Platinum
967.61
-1.7%
Palladium
1,406.83
-1.1%
Goud
1,994.93
+0.1%
Silwer
23.27
+0.7%
Brent-ruolie
75.91
-1.0%
Top-40
68,708
-1.9%
Alle aandele
74,219
-1.8%
Hulpbronne 10
63,755
-2.2%
Industriële 25
101,116
-1.5%
Finansiële 15
15,037
-2.5%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Hou van kamp
Gemaklik met vriendelike geaardheid. Goeie waardes heg baie waarde aan eerlikheid. Natuur en kamp is van my voorkeure. Gesond en sportief. Bok vir sport
Everyday is a good day
Mmmm hou van braai kamp dans en some net rustig te wees, ek is baie lief vir diere. Vra as jy iets wil weet.
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot