AFGRI
BEAN
24 Mrt
-
9660
0,00
CORN
24 Mrt
-
4531
0,00
SOYA
24 Mrt
-
8206
0,00
SUNS
24 Mrt
-
9348
0,00
WEAT
24 Mrt
-
6461
0,00
WMAZ
24 Mrt
-
3893
0,00
YMAZ
24 Mrt
-
3996
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
17 Mrt
-
171,8
1,17
Ave Wool - RWS
17 Mrt
-
185,09
1,47
Beeste A2/3
17 Mrt
-
54,2
-0,07
Beeste AB2/3
17 Mrt
-
52,95
-0,19
Beeste B2/3
17 Mrt
-
49,6
-1,22
Beeste C2/3
17 Mrt
-
48,53
0,72
Bevrore Hoender
17 Mrt
-
32,97
-0,23
Bokkies (onder 30 kg)
17 Mrt
-
48,13
-1,27
Bokooie
17 Mrt
-
36,44
-2,17
Groot (meer as 40 kg)
17 Mrt
-
36,2
-0,10
Hoender (IQF)
17 Mrt
-
32,21
-0,01
Medium (30-40kg)
17 Mrt
-
44,61
-2,43
Pork Average
17 Mrt
-
32,03
1,11
Poultry Average
17 Mrt
-
32,99
-0,12
Skaap A2/3
17 Mrt
-
82,81
3,66
Skaap AB2/3
17 Mrt
-
81,07
13,42
Skaap B2/3
17 Mrt
-
69,48
9,39
Skaap C2/3
17 Mrt
-
61,58
3,03
Speenkalf
17 Mrt
-
34,11
0,00
Spekvarke
17 Mrt
-
34,05
1,60
Stoorlammers
17 Mrt
-
38,98
-0,96
Varkwors
17 Mrt
-
25,37
1,06
Vars Hoender
17 Mrt
-
33,79
-0,13
Vleisvarke
17 Mrt
-
31,76
0,95
Deel

Geskikte 4x4-voertuig gesoek

'n Leser soek raad oor watter voertuig die doeltreffendste en ekonomieste sal wees vir sy spesifieke behoefte en waar hy die beste transaksie kan bekom?

Vraag:

Ek verhuis eeinde Julie vanaf Durban na Roossenekal in Mpumalanga. Ek is 'n pastoor in die voltydse bediening van die AGS. Ek gaan baie plase en plattelandse grondpaaie ry en sal 'n geskikte 4x4 D/kajuit-bakkie benodig vir my werksaamhede. Kan u asb. raad gee watter voertuig die doeltreffendste en ekonomieste sal wees vir my behoefte en waar ek die beste transaksie kan bekom? Die voertuig sal hoofsaaklik aangewend word vir die vervoer van mense en ligte items oor ruwe terrein. Dankie. - Cobus Jansen (jansenjc@telkomsa.net)

Antwoord:

Daar is ongelukkig nie 'n eenvoudige antwoord op jy vrae nie.

Die eerste saak om 100% seker van te maak, is of jy wèl 'n 4X4-voertuig gaan nodig hê. Onthou, al gebruik jy só 'n voertuig meestal in 4X2 is daar heelwat bykomende massa (oordraratkas + ewenaar + dryfasse) wat die voertuigmassa, èn dan uiteraard die brandstofverbruik, aansienlik verhoog. Benewens die hoër brandstofverbruik van 'n 4X4-voertuig is dit ook duurder om te onderhou as 'n 4X2-voertuig (olie, kruiskoppelings, wielnawe, ens.).

Miskien is die terrein waar jy gaan werk nie heeltemal só veeleisend nie en kan 'n 4X2-voertuig met 'n hoë grondvryhoogte en 'n ewenaargrendel in jou behoeftes vervul.

Oor 'n spesifieke handelsmerk en model kan ek my nie uitlaat nie. Baie mense glo dat 'n bakkie met 'n dieselenjin meer ekonomies is om te bedryf, maar met die huidige brandstofpryssituasie is ek nie heeltemal só seker daarvan nie. Ek sou egter in hierdie stadium eerder een van die meer gevestigde Japanse fabrikate verkies bo die Chinese voertuie al bied laasgenoemde 'n redelike prysvoordeel. Na verneem word, ervaar die Chinese produkte nog redelik tandekry-probleme en is hulle handelaarsnetwerk (met beskikare diens/onderdele) ook nog nie só goed uitgebrei as dé van die Japanse handelsname nie. Die beste sal waarskynlik wees as jy 'n CAR-tydskrif in die hande kry en uit hulle omvangryke tabelle vir jou 'n vergelykende (kort)lys saamstel wat prys, krag/wringkraglewering, brandstofindeks weerspieël.

In jou uiteindelik keuse behoort jy in gedagte te hou watter vervaardigers wel handelaarskappe op Roossenekal of die omliggende dorpe bedryf. Dit sal immers die onderhoud en beskikbaarheid van onderdele makliker maak.

  • Andries Groenewald is Landbouweekblad se motorskrywer.

    21 Julie 2008

  • Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
    Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
    Teken in
    heading
    description
    username
    Wys Kommentaar ()
    Smalls

    Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

    Sien meer
    Rand - Dollar
    18.17
    -0.5%
    Rand - Pond
    22.22
    -0.0%
    Rand - Euro
    19.59
    -0.0%
    Rand - Aus dollar
    12.09
    +0.0%
    Rand - Jen
    0.14
    -0.0%
    Platinum
    976.84
    0.0%
    Palladium
    1,415.66
    0.0%
    Goud
    1,978.67
    0.0%
    Silwer
    23.23
    0.0%
    Brent-ruolie
    74.99
    -1.2%
    Top-40
    69,181
    -1.3%
    Alle aandele
    74,695
    -1.2%
    Hulpbronne 10
    64,294
    -1.4%
    Industriële 25
    101,619
    -1.0%
    Finansiële 15
    15,178
    -1.6%
    Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
    Besoek ons winkel!

    Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

    Besoek LBW-winkel
    Opsitkers
    Leweslustig ,Geniet die lewe
    Lewenslustig. Hou van 4×4. Asook kamp. Dans graag. Baie vriendelik en spontaan. Diere tans friesperde asook miniatuurperde en 3 yorkies. Braai graag asook fliek en vertonings...
    Jy lewe net eenkeer kom maak die beste daarvan
    Vriendelike lewenslustige weduwee wat graag nuwe mense wil ontmoet. Hou van dans en die natuur en soms net rustig wees
    Vind jou perfekte maat nou!
    Ek is 'n:
    Op soek na:
    Ouderdomsgroep: tot