AFGRI
BEAN
20 Mrt
-
9994,8
-121,20
CORN
20 Mrt
-
4486,2
-14,80
SOYA
20 Mrt
-
9250
-125,00
SUNS
20 Mrt
-
9418
-220,00
WEAT
20 Mrt
-
6595
-44,00
WMAZ
20 Mrt
-
3968
-20,00
YMAZ
20 Mrt
-
4200
-1,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
10 Mrt
-
171,8
0,00
Ave Wool - RWS
10 Mrt
-
185,09
0,00
Beeste A2/3
10 Mrt
-
54,09
0,00
Beeste AB2/3
10 Mrt
-
52,37
0,00
Beeste B2/3
10 Mrt
-
49,71
0,00
Beeste C2/3
10 Mrt
-
48,2
0,00
Bevrore Hoender
10 Mrt
-
33,07
0,00
Bokkies (onder 30 kg)
10 Mrt
-
47,59
0,00
Bokooie
10 Mrt
-
35,3
0,00
Groot (meer as 40 kg)
10 Mrt
-
37,88
0,00
Hoender (IQF)
10 Mrt
-
32,24
0,00
Medium (30-40kg)
10 Mrt
-
42,34
0,00
Pork Average
10 Mrt
-
33,17
0,00
Poultry Average
10 Mrt
-
33,05
0,00
Skaap A2/3
10 Mrt
-
85,28
0,00
Skaap AB2/3
10 Mrt
-
82,03
0,00
Skaap B2/3
10 Mrt
-
66,9
0,00
Skaap C2/3
10 Mrt
-
63,53
0,00
Speenkalf
10 Mrt
-
33,23
0,00
Spekvarke
10 Mrt
-
34,32
0,00
Stoorlammers
10 Mrt
-
38,83
0,00
Varkwors
10 Mrt
-
26,35
0,00
Vars Hoender
10 Mrt
-
33,85
0,00
Vleisvarke
10 Mrt
-
33,05
0,00
Deel

Goeie trekkerverkope

Goeie verkope van landboumasjinerie in Desember toon 'n sterk vraag, ondanks die laat somerreën wat in sekere gebiede geval het.

Goeie verkope van landboumasjinerie in Desember toon 'n sterk vraag, ondanks die laat somerreën wat in sekere gebiede geval het, sê mnr. Charles van Niekerk, vise-voorsitter van die SA Landboumasjinerie-assosiasie.

Trekkerverkope van 332 eenhede in Desember was bykans 31 % hoër as die 254 eenhede wat die vorige Desember verkoop is. Trekkerverkope in 2004 was 22 % hoër vergeleke met verkope in 2003.

Stroperverkope bly goed: Verkope was byna 48 % hoër as in die ooreenstemmende tyd die vorige jaar. Balerverkope het ook goed vertoon en verkope was 67 % hoër as verlede jaar.

Die fundamentele aspekte wat die verkope van landboumasjinerie in 2004 beïnvloed het, bly goed. Produksievlakke vir gewasse was redelik hoog, rentekoerse het gedaal en pryse vir toerusting het steeds afgeneem, hoewel dit teen laer vlakke afgeneem het as in die vorige twaalf maande.

In die heersende kopersmark het boere die geleentheid benut om verouderende toerusting met nuwe toerusting te vervang. Ten spyte van die laat somerreën, dui ramings van die Oesskattingskomitee daarop dat 15 % meer mielies dié seisoen geplant kan word.

Die volgehoue sterk rand en hoë vlakke van voorraad wat oorgedra word, veral van mielies, het daartoe gelei dat produsentepryse oor die afgelope paar maande skerp gedaal het. Dit kan daartoe lei dat verkope afplat. Aanvanklike ramings vir trekkerverkope in 2005 is ongeveer 4 000 eenhede.

13 Januarie 2005

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.56
-0.8%
Rand - Pond
22.63
-1.1%
Rand - Euro
19.77
-0.4%
Rand - Aus dollar
12.38
-0.7%
Rand - Jen
0.14
-1.9%
Platinum
971.35
+0.3%
Palladium
1,409.26
-0.2%
Goud
1,992.27
+0.2%
Silwer
22.63
+0.2%
Brent-ruolie
72.97
-2.4%
Top-40
67,543
+0.8%
Alle aandele
72,995
+0.6%
Hulpbronne 10
64,651
+2.8%
Industriële 25
97,900
+0.9%
Finansiële 15
14,800
-2.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Versigtiger
Is n buite mens, lief vir die berge en dale. Hou van plekke ontdek en te ervaar. Maar geniet ook n huislike omgewing.
Everyday is a good day
Mmmm hou van braai kamp dans en some net rustig te wees, ek is baie lief vir diere. Vra as jy iets wil weet.
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot