AFGRI
BEAN
03 Feb
-
9600
0,00
CORN
03 Feb
-
4600
0,00
SOYA
03 Feb
-
9571
0,00
SUNS
03 Feb
-
11718
0,00
WEAT
03 Feb
-
6685
0,00
WMAZ
03 Feb
-
4372
0,00
YMAZ
03 Feb
-
4397
0,00

Hoe kan landbou energie bespaar?

Maniere om energie in die landbou te bespaar, soos om hoenders onkruid in lande te laat benut, is tans ‘n besprekingspunt op die gespreksforum. Gee jou mening.

Maniere om energie in die landbou te bespaar, is tans ‘n besprekingspunt op die gespreksforum. Gee jou mening oor dié onderwerp.

“Ander idees waardeur ons energie kan bespaar, is deur alles wat ons alewig met gif wil doodspuit, eerder te probeer benut met iets wat vir ons geld kan inbring nie,” skryf Riaan Dames, een van die gereelde bydraers op die forum.
“Só is my volgende idee om die onkruid wat in die vrugteboord groei, eerder met hoenders te benut en om te skakel in eiers, wat arbeidsbesparend kan wees en ook gif (energie) of trekkerkoste (meganiese onkruidbeheer) kan bespaar. ‘n Uitgawe word dus in 'n inkomste omskep.
“k glo dat die hoenders ook baie van die insekskade kan beperk deur die insekte in die boord te vreet, teenoor gif spuit
Klik hier om meer oor die onderwerp op die forum te lees, en gee jou eie mening.
16 September 2009
Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.47
-2.2%
Rand - Pond
21.05
+0.1%
Rand - Euro
18.91
-0.2%
Rand - Aus dollar
12.09
+0.1%
Rand - Jen
0.13
+0.1%
Platinum
974.02
0.0%
Palladium
1,623.95
0.0%
Goud
1,865.16
0.0%
Silwer
22.35
0.0%
Brent-ruolie
79.94
-2.8%
Top-40
74,082
+0.6%
Alle aandele
80,241
+0.6%
Hulpbronne 10
75,186
+0.7%
Industriële 25
103,461
+0.8%
Finansiële 15
16,550
0.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
🎶 All we need is love
Onafhanklik, goeie waardes, sin vir humor, diere liefhebber, sagte hart. Geniet Park runs op Saterdae, beoefen skyf skiet as ook Karate. Mal oor musiek en geniet n rit op my...
Aktiewe leefstyl en rustige persoonlikheid
Posiewe en vriendelike persoonlikheid Geniet mense en is baie sosiaal Diere liefhebber Aktiewe leefstyl, gym tenminste 4 tot 5 keer n week Baie gelukkig in my werk Geniet die...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot