AFGRI
BEAN
26 Sep
-
9510
0,00
CORN
26 Sep
-
4809
0,00
SOYA
26 Sep
-
9306
0,00
SUNS
26 Sep
-
10108
0,00
WEAT
26 Sep
-
6960
0,00
WMAZ
26 Sep
-
4790
0,00
YMAZ
26 Sep
-
4709
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
0,00
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
0,00
Beeste A2/3
16 Sep
-
60,68
-0,67
Beeste AB2/3
16 Sep
-
56,6
-0,92
Beeste B2/3
16 Sep
-
52,85
-1,51
Beeste C2/3
16 Sep
-
50,84
1,51
Bevrore Hoender
16 Sep
-
31,02
-0,01
Bokkies (onder 30 kg)
16 Sep
-
75,48
18,07
Bokooie
16 Sep
-
45,78
3,28
Groot (meer as 40 kg)
16 Sep
-
44,01
5,77
Hoender (IQF)
16 Sep
-
30,23
0,48
Medium (30-40kg)
16 Sep
-
53,08
10,03
Pork Average
16 Sep
-
27,22
-0,34
Poultry Average
16 Sep
-
31,03
-0,15
Skaap A2/3
16 Sep
-
95,57
2,81
Skaap AB2/3
16 Sep
-
86
2,91
Skaap B2/3
16 Sep
-
79,77
0,66
Skaap C2/3
16 Sep
-
75,06
0,47
Speenkalf
16 Sep
-
37,59
-0,66
Spekvarke
16 Sep
-
27,98
-0,75
Stoorlammers
16 Sep
-
43,3
0,38
Varkwors
16 Sep
-
22,4
-0,17
Vars Hoender
16 Sep
-
31,83
-0,92
Vleisvarke
16 Sep
-
27,17
-0,28
Skenk 'n artikel

Jy sal nie spyt wees oor dié spuite

akkreditasie
Deel jou intekenaarartikels.
Jy het 3 artikels om hierdie maand te deel. Stuur hierdie storie aan 'n vriend!
Hierdie webtuiste word beskerm deur reCAPTCHA en Google se Privaatheidsbeleid en Gebruikersvoorwaardes geld.
Laai tans...
Besig om te laai. Wag asseblief...
Die Rovic 3000-sitrusspuit kan ook by allerlei ander gewasse as sitrus gebruik word, waaronder makadamias, mango’s en advokadobome. Dit het ’n groot tenk van 3 000 liter. Die waaier, met ’n deursnee van 940 mm, lewer 48 100 m3 wind per uur. Die spuit is toegerus met ’n Imoveli-pomp met ’n lewering van 286 liter per minuut. Die spuit kan van 500 liter/ha tot 15 000 liter/ha spuit. Alle nodige elektronika is standaard by die spuit. ’n Trekker van 50 kW is nodig om die spuit te sleep. 
Prys: R294 400. 
Navrae: Rovic Leers, Blackheath, Kaapstad; mnr. Dewalt van Dyk, 082 881 6187.
Die Rovic 3000-sitrusspuit kan ook by allerlei ander gewasse as sitrus gebruik word, waaronder makadamias, mango’s en advokadobome. Dit het ’n groot tenk van 3 000 liter. Die waaier, met ’n deursnee van 940 mm, lewer 48 100 m3 wind per uur. Die spuit is toegerus met ’n Imoveli-pomp met ’n lewering van 286 liter per minuut. Die spuit kan van 500 liter/ha tot 15 000 liter/ha spuit. Alle nodige elektronika is standaard by die spuit. ’n Trekker van 50 kW is nodig om die spuit te sleep. Prys: R294 400. Navrae: Rovic Leers, Blackheath, Kaapstad; mnr. Dewalt van Dyk, 082 881 6187.

’n Groot verskeidenheid spuite vir feitlik alle gewasse is vanjaar op die Nampo Kaap-ekspo op Bredasdorp vertoon. Pryse sluit BTW in.

Die Mankar Carry-onkruid- handspuit kan as rugsakspuit gebruik word, maar het ook ’n 1 liter-kan wat gebruik kan word om spuitstof onverdund op onkruid uit te drup deur die spreipunt, waarom ’n skerm is. Dit het ’n snelleraksie waarmee die druppels deur blote swaartekrag op onkruid gedrup word. Die druptempo kan gereguleer word, en in ’n klein kykglas kan gesien word teen watter tempo die druppels uitdrup. ’n Besparing van tussen 50-80% aan onkruiddoder is hiermee moontlik, sê die vervaardiger. Prys: R18 860. Navrae: Mantis ULV, Duitsland; mnr. Frank Verder, 0049 173 639 6824.
Die nuwe Navigator-spuitreeks is toegerus met ’n reeks tegnologie wat die spuitproses akkurater en doeltreffender maak. Balkstuur word met ultrasoniese sensors gedoen, en die balk bly te alle tye op die vasgestelde hoogte bo die gewasoppervlak. Die pomp is toegerus met roltegnologie, wat die balk stabiliseer indien die spuit oor oneweredige terrein beweeg. Hierdie 5 000 liter-spuit met ’n balk van 36 m is toegerus met Dynamic Fluid4, pasgemaak vir GPS-spuitwerk en vinnige reaksietye, en is Isobus-versoenbaar. ’n Trekker van minstens 120 kW is nodig om die spuit te sleep. Prys: R2 012 500. Navrae: Hardi; mnr. Clive Crouse, e-pos: clive@hardi.co.za, 082 900 1334.
Die Solid RotoGuard-skermspuit is ideaal om onkruid in wingerd, blombeddings, groentetuine en teeplantasies te bespuit. Aan weerskante is twee soliede skerms, wat ook as roterende wiele dien, om te keer dat die spuitmiddel te wyd versprei. Die spuitwydte wissel van 300 mm tot 900 mm. Die skermspuit kan gekoppel word aan ’n rugsak waarin spuitstof is, of aan ’n los gifkan (foto). Die skermspuit word met ’n verstelbare stootstok beheer met ’n skakelaar wat die spuitaksie aktiveer. Prys: R3 680 (sonder die spuitstofkan). Navrae: Solid Spuittoerusting, Outshoorn; mnr. Dries van der Merwe, 073 160 5432.
Die kompakte RS 3000-915-sitrus-en-vrugtespuit het ’n verstelbare minitoring waarmee bome tot 6 meter hoog bespuit kan word. Dit kan verstel word om 500 liter tot 12 000 liter per hektaar te spuit. Die spuit is 4,7 m lank en 1,8 m breed, en die waaier is 915 mm in deursnee. Prys: R322 000 (spuit); R483 000 met ’n kortdraaistelsel, rekenaarstelsel en ’n langer spuit- toring. Navrae: Swartland Spuitpompe, Franschhoek; mnr. Sarel Swart, 082 554 2121.
Die Nobili Ventis 502–150T-OTF-wingerdspuit het ’n werkwydte van 2 m tot 3,5 m en kan tot 2,4 m hoog spuit. Dit kan twee rye wingerd weerskante gelyktydig bespuit. Dit het ’n sentrifugale waaier met ’n deursnee van 502 mm, en die tenk het ’n houvermoë van 1 500 liter. Die spuit is ten volle elektronies beheerbaar vanaf die trekker. Prys: R454 250. Navrae: Southtrade, Brackenfell; mnr. Danie Degenaar, 082 214 0883.
Die selfaangedrewe Imperador 3000 Stara-hoogloopgifspuit vir alle tipes graan is toegerus met ’n spuitbalk van 30 m (36 m is ook beskikbaar), en sy tenk hou 4 000 liter. Elkeen van die 122 spuitkoppe is individueel beheerbaar. ’n Werkspoed van tot 35 km/h is moontlik met die Cummins- dieselenjin van 194 kW. Die dubbellyn-spuitaksie laat toe dat teen 0-15 km/h net spuitkoppe aan die voorste lyn gif spuit. Die agterste lyn spuitkoppe tree in werking wanneer spuitwerk teen vinniger as 15 km/h gedoen word. Die standaardhoogte van 1,6 m kan tot 2 m verhoog word. Prys: R4,83 miljoen tot R5,4 miljoen. Navrae: Kempston Agri, Bredasdorp; mnr. Franco Claassen, 082 800 5337.
Die Franse Berthoud Vantage 43-46-graanspuit het ’n tenk van 4 300 liter en ’n spuitbalk van 30 meter wat in nege seksies verdeel. Verskillende hoeveelhede spuitkoppe kan na behoefte ingespan word. Die sentrifugale pomp kan tot 350 liter per minuut spuit. Groter modelle met ’n tenk van tot 5 500 liter en ’n spuitbalk van 42 meter is ook beskikbaar. Vir die spuit op die foto is ’n trekker van 134 kW nodig. Die Berthoud-spuitreeks is in 2018 as die Spuit van die Jaar in Europa aangewys. Prys: R1,46 miljoen. Navrae: Kaap Agri, Malmesbury; mnr. Morné Milstein, 082 873 6961.
Die Solid 300.09-tamatiespuit is smal – net 0,9 m wyd – en ideaal om in tonnels en nethuise te gebruik. Dit het ’n tenk van 300 liter en 24 Venturi-spuitkoppe. Die spuit is 2,7 meter hoog. Die spuitkoppe se wydte is verstelbaar om aan te pas by plante se loof. Die werksdrukking is 5 000 kPa, wat goeie indringing tussen die blare verseker. Prys: R85 100. Navrae: Solid Spuittoerusting, Oudtshoorn; mnr. Dries van der Merwe, 073 160 5432.

Lees die volle storie
Teken in op Landbou.com en kry toegang tot die beste joernalistiek en eksklusiewe produkte.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.02
-0.4%
Rand - Pond
19.08
+1.6%
Rand - Euro
17.39
-0.1%
Rand - Aus dollar
11.71
-0.1%
Rand - Jen
0.13
-0.3%
Goud
1,638.78
-0.3%
Silwer
18.60
-1.4%
Palladium
2,082.49
+0.5%
Platinum
860.00
+0.2%
Brent-ruolie
86.15
-5.0%
Top-40
57,110
0.0%
Alle aandele
63,417
0.0%
Hulpbronne 10
56,319
0.0%
Industriële 25
78,436
0.0%
Finansiële 15
14,142
0.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Die lewe geniet
Waardeur opregtheid en eerlikheid. Hou van fietsry, stap, natuur, kamp en iemand wat dit wil deel ,nie noodwendig alles nie. Geniet netjiese tuin en tuis. Ek hou van mense wat...
Kom ons skryf on eie verhaal
Baie vriendelik. Ek hou daarvan om in die buitelig te wees. Ek hou daarvan om in natuur. Ek doen scuba diving en ballroom dans. Ek hou daarvan om n iewers te gaan sit waar dit...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot