AFGRI
BEAN
24 Mrt
-
9498,8
-161,20
CORN
24 Mrt
-
4428
39,00
SOYA
24 Mrt
-
8108
-115,00
SUNS
24 Mrt
-
8670
-185,00
WEAT
24 Mrt
-
6393
74,00
WMAZ
24 Mrt
-
3822,8
35,80
YMAZ
24 Mrt
-
4012,8
16,80
AMT
Ave Wool - Non RWS
10 Mrt
-
171,8
0,00
Ave Wool - RWS
10 Mrt
-
185,09
0,00
Beeste A2/3
10 Mrt
-
54,09
-0,11
Beeste AB2/3
10 Mrt
-
52,37
-0,58
Beeste B2/3
10 Mrt
-
49,71
0,11
Beeste C2/3
10 Mrt
-
48,2
-0,33
Bevrore Hoender
10 Mrt
-
33,07
0,10
Bokkies (onder 30 kg)
10 Mrt
-
47,59
-0,54
Bokooie
10 Mrt
-
35,3
-1,14
Groot (meer as 40 kg)
10 Mrt
-
37,88
1,68
Hoender (IQF)
10 Mrt
-
32,24
0,03
Medium (30-40kg)
10 Mrt
-
42,34
-2,27
Pork Average
10 Mrt
-
33,17
1,14
Poultry Average
10 Mrt
-
33,05
0,06
Skaap A2/3
10 Mrt
-
85,28
2,47
Skaap AB2/3
10 Mrt
-
82,03
0,96
Skaap B2/3
10 Mrt
-
66,9
-2,58
Skaap C2/3
10 Mrt
-
63,53
1,95
Speenkalf
10 Mrt
-
33,23
-0,88
Spekvarke
10 Mrt
-
34,32
0,27
Stoorlammers
10 Mrt
-
38,83
-0,15
Varkwors
10 Mrt
-
26,35
0,98
Vars Hoender
10 Mrt
-
33,85
0,06
Vleisvarke
10 Mrt
-
33,05
1,29
Deel

Kom kuier by New Holland op Nampo

New Holland Suid-Afrika is weer terug by Nampo met 'n volledige reeks toerusting, spesiale aanbiedings en iets vir die hele gesin.

Promosie-artikel:

New Holland Suid Afrika (NHSA) neem weer die voortou tydens Nampo 2014, en pronk as landbouvennoot met sy uitstalling van ’n vol reeks landboutoerusting. Die reeks sluit in New Holland-trekkers, stropers, balers, skyfsnymasjiene, kneusers, kerwers, harke, Miller-spuite, Camara-strooiers, Santa Isabel-disse en ’n volledige reeks Gaspardo-werktuie en planters.

Kyk net vir die groot wit New Holland-ballon in die lug en kom kuier by die New Holland-standplaas nr. 52. NHSA spog met 'n volledige reeks New Holland-klerasie, modeltrekkers en speelgoed wat op sy standplaas te koop aangebied word. Kom kyk ook na teverede New Holland-kliënte se terugvoer en werkverrigting van hul masjinerie op groot skerms.

Spesiale aanbiedings
Verskeie spesiale aanbiedings sal op geselekteerde toerusting tydens Nampo aangebied word. NHSA sal sy volledige reeks hooimaaktoerusting uitstal wat harke, ronde- en vierkant-balers, snymasjiene, snyerkneusers en sleeptipe- kuilvoerstropers insluit . ’n Praktiese demonstrasie sal deel wees van die uitstalling. New Holland se immergewilde CR- stropers sal ook op die uitstalling wees vir die fynproewer wat graan van gehalte teen hoë kapasiteit wil stroop. Kom kyk gerus na die “Varifeed”-koringtfafels wat in verskeie wydtes maksimum doeltreffendheid bied in oneweredige koringopbrengs. Geringhoff-plukkerkoppe is in enige rywydte beskikbaar en kan ook vir enige fabrikaat stroper bestel word deur NHSA.

New Holland bied ’n trekkerreeks vanaf 26 kilowatt tot 447 kilowatt wat ten toon gestel gaan word met verskeie spesifikasievlakke doelgemaak vir die Suid Afrikaanse boer. Die reeks begin by die TDF-reeks kompaktrekkers vir wingerde en boorde en is beskikbaar vanaf 48 kW tot 59 kW. Kom besigtig ook talle ander opwindende reekse.

Standaardtoerusting op New Holland se groot trekkers is ten volle geïntegreerde satelliet-stuurstelsels, naamlik PLM (precision land management). NHSA het ’n afdeling wat die stelsels rugsteun en ook Trimble-stelsels bemark. Hierdie afdeling sal toerusting ten toon stel en ook prakties op New Holland-masjinerie tydens die skou demonstreer. Kom vind ook uit van die unieke en kostedoeltreffende RTX-sein wat sonder ’n basisstasie 3,8 cm akkuraatheid kan gee deur die New Holland-standaardstelsels wat op die trekkers is.

Laat NHSA toe om die ideale transaksie tydens Nampo vir u saam te stel deur middel van CNH Capital wat rentekoerse van tot prima minus 5% op sekere New Holland-trekkers, en prima minus 3% op New Holland-stropers tydens finansiering kan bied.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.20
-0.6%
Rand - Pond
22.30
-0.3%
Rand - Euro
19.61
-0.0%
Rand - Aus dollar
12.13
-0.3%
Rand - Jen
0.14
-1.2%
Platinum
981.46
-0.3%
Palladium
1,412.24
-0.7%
Goud
1,986.97
-0.4%
Silwer
23.11
-0.0%
Brent-ruolie
75.91
-1.0%
Top-40
69,109
-1.4%
Alle aandele
74,586
-1.3%
Hulpbronne 10
63,560
-2.5%
Industriële 25
101,822
-0.8%
Finansiële 15
15,225
-1.3%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Maatjie vir n praat Jim
Eks eerlik opreg en het baie liefde wat ek kan bied hou van Kamp buielewe en sommer net rustig te verkeer
Introvert tot ek gemaklik is. Omgee mens. Onafhanklik en soek my beste maat.
Ek is netjies op myself en my huis. Ek het n passie vir DIY. dit hou my besig. Ek hou van dans, braai en kuier maar ook om te ontspan voor die tv. Ek geniet kuns markte en...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot